afkondiging 13 oktober 2013

2
13 13 13 13 Oktober Oktober Oktober Oktober 2013 2013 2013 2013 JAARFOKUS | Geloofsvorming VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE BELANGRIK OM TE WEET BELANGRIK OM TE WEET BELANGRIK OM TE WEET BELANGRIK OM TE WEET 08:30 Erediens 1 Gemeentevroue nooi almal hartlik uit na 'n Lentekuieraand met Dr Jan Swanepoel (bekende sanger) op Woensdag, 23 Oktober om 18:30 vir 19:00 in die kerksaal. Kaartjies te koop @ R50 per persoon (verversings ingesluit) tussen die eredienste in Koinonia en by die kerkkantoor gedurende die week. Immanuel van Tonder Vier God! 10:10 Erediens (Informeel) Peet Crous 2 Familiedag Sondag 27 Oktober 2013 Shaik gee vir Selebe raad (Jes) Families met laerskoolkinders eet om 08:00 saam by Stephnies Restaurant, Lynnwood Bridge en gaan daarna saam na die kategese. 10:10 Kleuterklerk 18:30 Aanddiens Fay van Eeden 'n Nogtans-geloof Ons woon dan almal die 10:10 diens by in die kerk. Om saam te eet stuur sms met Van en getalle aan 083 540 6015. 20 Oktober 2013 20 Oktober 2013 20 Oktober 2013 20 Oktober 2013 08:30 Erediens 3 Al die Senior lidmate word hartlik uitgenooi na die jaarlikse Braaivleis op Dinsdag 29 Oktober 2013 om 11:30 in Koinonia. RSVP asb voor of op 21 Oktober by die kerkkantoor 012 348 1245 of kontak Nelia 012 361 2877. 'n Vrywillige donasie van R30 is welkom. Eric Scholtz 10:10 Erediens (Informeel) Eric Scholtz 10:10 Kleuterklerk VOORBIDDING: 18:30 Aanddiens Fay van Eeden * Dolf Janse van Vuuren, Lynburn Village 12, Lynburnweg 71, Lynnwood Manor, 012 348 6686 – Pretoria-Oos Hospitaal. Kategesetemas vir 20 Oktober 2013: Maak 'n knoop! 17 November 2013 – gemeente se jaarlikse potjiekos-ete! Indien u bereid is om 'n potjie te maak kontak asb vir Robert 082 334 4314. Vir hulp met poeding vir die geleentheid kontak asb vir Maretha Brits 073 267 7019. Gr 7: Waarmee hou jy jouself besig? (Veral as niemand jou sien.) Gr 8: Hoe sorg jy vir jou vriende (Love languages) Gr 9 & 10: Fight Club Belydenisklas: Belydenisaflegging – die wat, wie en hoe? 24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER

Upload: ng-lynnwood-gemeente

Post on 29-Jan-2016

238 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Afkondiging 13 Oktober 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Afkondiging 13 Oktober 2013

13131313 Oktober Oktober Oktober Oktober 2013201320132013

JAARFOKUS | Geloofsvorming

VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE VANDAG SE EREDIENSTE BELANGRIK OM TE WEETBELANGRIK OM TE WEETBELANGRIK OM TE WEETBELANGRIK OM TE WEET

08:30 Erediens

1

Gemeentevroue nooi almal hartlik uit na 'n Lentekuieraand met Dr Jan Swanepoel (bekende sanger) op Woensdag,

23 Oktober om 18:30 vir 19:00 in die kerksaal. Kaartjies te koop @ R50 per persoon (verversings ingesluit) tussen die eredienste in Koinonia en by die kerkkantoor

gedurende die week.

Immanuel van Tonder

Vier God!

10:10 Erediens (Informeel)

Peet Crous

2

Familiedag Sondag 27 Oktober 2013 Shaik gee vir Selebe raad (Jes)

Families met laerskoolkinders eet om

08:00 saam by Stephnies Restaurant,

Lynnwood Bridge en gaan daarna saam

na die kategese.

10:10 Kleuterklerk

18:30 Aanddiens

Fay van Eeden

'n Nogtans-geloof

Ons woon dan almal die 10:10 diens by in die kerk. Om saam te eet stuur sms met Van en getalle aan

083 540 6015. 20 Oktober 201320 Oktober 201320 Oktober 201320 Oktober 2013

08:30 Erediens

3

Al die Senior lidmate word hartlik uitgenooi na die jaarlikse Braaivleis op Dinsdag 29 Oktober 2013 om 11:30 in Koinonia. RSVP asb voor of op 21 Oktober by die

kerkkantoor 012 348 1245 of kontak Nelia 012 361 2877. 'n Vrywillige donasie van R30 is welkom.

Eric Scholtz

10:10 Erediens (Informeel)

Eric Scholtz

10:10 Kleuterklerk

VOORBIDDING: 18:30 Aanddiens

Fay van Eeden

∗ Dolf Janse van Vuuren, Lynburn Village 12, Lynburnweg 71, Lynnwood Manor, 012 348 6686 – Pretoria-Oos Hospitaal.

Kategesetemas vir 20 Oktober 2013:

Maak 'n knoop! 17 November 2013 – gemeente se

jaarlikse potjiekos-ete! Indien u bereid is om 'n potjie te maak kontak asb vir

Robert 082 334 4314. Vir hulp met poeding vir die geleentheid

kontak asb vir Maretha Brits 073 267 7019.

Gr 7: Waarmee hou jy jouself besig?

(Veral as niemand jou sien.)

Gr 8: Hoe sorg jy vir jou vriende (Love languages)

Gr 9 & 10: Fight Club

Belydenisklas: Belydenisaflegging – die wat, wie en hoe?

24/7 CHRISTEN WEES | EENWEES | DIEN | LIEFDE | VIER

Page 2: Afkondiging 13 Oktober 2013

HIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITEHIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITEHIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITEHIERDIE WEEK SE KALENDERAKTIWITEITE

MAANDAG

Gebedsgroep 09:30 (Kapel). Kontak Hanthi Jacobs 012 361 9058/083 293 0263 of Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572 met gebedsversoeke. Bybelstudie 19:30 (A21) – Johan Jooste. Tema: Ons bespreek die Romeinebrief. Almal is baie welkom!

DINSDAG

Bybelstudie 08:15 (Nerina Deale, Elveramstraat 51, Lynnwood Glen, 012 361 1896) – Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572. Bybelstudie 08:30 (Kapel) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626. Jongwerkendes-Bybelstudie 19:00 – Meer inligting by Ingrid Fischer 082 862 2405. Bybelstudie 19:00 (Kapel) – Peet Crous 012 348 4004/079 893 5572.

WOENSDAG Young-couples-omgeegroep 19:00. Meer inligting: Fay van Eeden 083 478 0854.

DONDERDAG Bybelstudie 09:00 (Lynnwood Oord) – Johan Jooste. Tabita 14:00 (Kerksaal) – Selma du Preez 012 361 1626.

VRYDAG 24/7 T-Tyd in 2013. Christelike Meditasie 07:00 (Kapel). Kontak: Kosie de Clerk 083 299 7263. Bybelstudie 08:15 (A21) – Eric Scholtz 012 361 4219/082 856 5959.

ALGEMEEN

Ya-Bana (Mabopane) hou hulle volgende Jumble Sale op 8 November 2013. Onthou asb alle tweedehandse ware en klere.

Bring dit asb na die kerk of kontak Hilda 082 900 8291. Byvoorbaat baie dankie vir u ondersteuning.

Tukkie Eerstejaarskamp vanaf 13 - 17 Januarie | Inskrywingsvorms by die kerkkantoor – meer inligting op die kennisgewingbord.

Wespoort Voedingskema projek - Langtafel Piekniek | Datum: Vrydag 18 Oktober. Plek: NG Lynnwood – Koinonia. Tyd: 08:30. Drag: Trek iets wit aan! Koste: R125 per persoon. Bring eie eetgerei en drinkgoed saam, kos asook koffie en tee is ingesluit by die prys!!! Vir kaartjies skakel Irma Swanepoel by 083 450 7392.

Kranslegging | Die Centurion-Erfenisvereniging in samewerking met die SAVF en die Voortrekkerbeweging nooi u na 'n kranslegging by die Irene Kampkerkhof, Sondagoggend 13 Oktober 2013 met sonsopkoms om 05:30. Vir meer inligting kontak dr Rentia Landman [email protected] of skakel 012 664 2590/083 306 5492.

Bybels in ander tale @ R40 | by die kerkkantoor beskikbaar.

CD opnames van eredienste @ R10 | Plaas bestellings by die kerkkantoor 012 348 1245 of by die info-toonbank op 'n Sondagoggend.

Motorwagdonasies | houers in die portaal beskikbaar – dankie vir u ondersteuning.

Besoek gerus Sondae die Info-toonbank na die 08:30 erediens vir enige navrae.

KONTAK-INLIGTING

• Kerkkantoor | 012 348 1245 of [email protected].

• Kosters | Pieter Schoeman (dagkoster) 082 771 8988 | Frikan Erwee (na-ure koster) 083 603 4961.

• Kombuis (breekgoed, eetgerei, tafeldoeke, ens) | Maretha Brits 073 267 7019.

• Bankbesonderhede | NG Gemeente Lynnwood, ABSA Brooklyn Court (632005), Rek nr 540 580 014.