aanpassing vir klimaatverandering

28
Aanpassing vir Klimaatveranderi ng LWR 324 - #7 Prof Sue Walker Dept Grond-, Gewas- & Klimaatwetenskappe Univ. van die Vrystaat Bloemfontein

Upload: evonne

Post on 23-Feb-2016

171 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Aanpassing vir Klimaatverandering. LWR 324 - #7 Prof Sue Walker Dept Grond -, Gewas - & Klimaatwetenskappe Univ. van die Vrystaat Bloemfontein. Aanpassing Definisies :. Definisie : Aanpassing in natuurlike of menslike sisteme na nuwe of veranderende omgewing . - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Aanpassing vir Klimaatverandering

Aanpassing vir Klimaatverandering

LWR 324 - #7Prof Sue Walker

Dept Grond-, Gewas- & KlimaatwetenskappeUniv. van die Vrystaat

Bloemfontein

Page 2: Aanpassing vir Klimaatverandering

Aanpassing Definisies:

Definisie:• Aanpassing in natuurlike of menslike sisteme

na nuwe of veranderende omgewing.• Verskillende tipes aanpassing kan onderskei

word- insluitend na verwagting & reaksie aanpassings, privaat & publieke aanpassings, & selfregerende & beplande aanpassings.

• Source: Millennium Ecosystem Assessment Glossary • http://www.greenfacts.org/glossary/abc/adaptation.htm

Page 3: Aanpassing vir Klimaatverandering

Aanpassing BestuurDefinisie:• ‘n Sistematiese proses vir aanhoudend verbetering van bestuur beleid & praktyk

deur leer vanaf die uitkoms van vorige beleid & praktyke.• Vir aktiewe aanpassing bestuur = bestuur is behandel as ‘n oorwoë proef met

die doelwit om uit dit te leer.• Source: Millennium Ecosystem Assessment Glossary

• Vir aktiewe aanpassing bestuur, bestuurders ontwikkel praktyke sodat hul kan diskrimineer tussen alternatiewe modelle, & => openbaar die "beste" bestuur aksie. Hierdie kan soms behels toetsing van praktyke dat verskille van die "normaal", om uit te vind hoe die indikators sou reageer oor ‘n reeks toestande.

• Vir passiewe aanpassing bestuur, bestuuders selekteer die "beste" bestuur opsie, met die aanname dat die vooruitsigte model korrek is.

• Altwee passiewe & aktiewe aanpassing bestuur het nougesette implementasie nodig, monitering, evaluasie van resulte, & aanpassings van doelwitte & praktyk. Aktiewe aanpassing bestuur sal gewoonlik meer betroubaar interpretasie van resulte kry, & lei na meer fluks leer.

• Source: GreenFacts

Page 4: Aanpassing vir Klimaatverandering

Aanpassings Kapasiteit

Definisie:• Die algemene geskiktheid van instansies,

sisteme, & individue om aan te pas by potentiële skade, om voordeel uit geleenthede te trek, of om gelyke tred te hou (“cope”) met die gevolge.

• Source: Millennium Ecosystem Assessment Glossary

Page 5: Aanpassing vir Klimaatverandering

Sektors wat benodig aanpassing strategieMenslike Gesondheid• Daar is baie siekte- & gesondheidsprobleme wat sal kan vererger deur klimaat

verandering, maar wat effektief kan voorkom as maatreëls genoeg finansies & regering gesondheid befondsing kry, saam met opleiding, bekwaming & nood reaksie, & voorkombaar & kontrole programme.

• Stedelike boom aanplantings kan die toename in temperature verminder• Weer raadgewendes om die publiek te waarsku oor gevaarlike hittetoestande• Graan opgaring, nood voedsel stasies• Aanpassings van kleure & aktiviteitsvlakke, & om meer vloeistof te drinkKusgebeide & Seevlak toename• Ontwikkel van landswyd kaarte om die areas wat benodig kus beskerming (dyke,

waterdigte afskortings, stand aanvullings) & watte areas moet net natuurlik aanpas• Ondersoek van die omgewings konsekwense van kusbeskerming• Ondersteuning van kusbeskerming wat nie al die habitat vernietig nie • Identifikasie van landgebruik metodes om te sorg dat die vleilande nie beskadig word as

seevlak toeneem nie• Betrek alle regering vlakke om reaksie te definieer• Verbetering van “early warning systems” & vloedrisiko kaarte vir storms • Bewaring van watervoorsiening van kontaminasie deur soutwater / seewater

Page 6: Aanpassing vir Klimaatverandering

Landbou & bosbou• Verandering van die plantdatums om aan te pas vir verandering van groei

toestande• Verandering van gewasse & boom spesies na die wat beter aangepas is vir

die nuwe klimaat toestande• Telling van nuwe plantspesie & gewasse wat meer verdraagsaam is• Ondersteuning vuuronderdrukking praktyke as die risiko togeneem het deur

die temperatuur toename• Kontrole van peste & plae uitbreekEkosisteme & Wild• Beskerming van migrasiepaai sodat spesies kan trek as die klimaat verander• Identifikasie van bestuurspraktyke wat die bewaring & bestuur doelwitte sal

bereik• Ondersteuning van bestuurspraktyke wat veervermoë vir die ekosisteem

gee

Sektors wat aanpassing strategie benodig

Page 7: Aanpassing vir Klimaatverandering

Sektors wat aanpassing strategie benodigWaterhulpbronne• Verandering van infrastruktuur of institusionale reëlings• Verandering van aanvraag of vermindering van risko • Verbetering van waterdoeltreffendheid, beplanning vir alternatiewe

waterbronne (soos behandeling van afvalwater of ontsouting van seewater), & verander water toekenning

• Bewaring van grondwater met deklaag of ander metodes• Bewaar kus varswater hulpbronne van soutwaterEnergie• Toename in energie doeltreffenheid om te verminder toename in

energie verbruik• Bewaar fasilitiete teen uiterste weer gebeurtenis• Diversifikasie van krag vir onderbreking by kragstasies, ingevolge

grootte aanvraag wat hittegolf of ander uiterste weer gebeurtenis veroorsaak

Page 8: Aanpassing vir Klimaatverandering

Aanpassing Onvermybaar• Aanpassing sal moet die impakte aanpak want die verwarming is klaar

onvermybaar volgens emissies van die verlede.• Emissies van die verlede => onvermybaar verwarming (+- 0.6°C teen einde eeu)

• As atmosferiese groenhuisgas konsentrasies by 2000 vlak bly• Is aanpassing die enigste uitkoms of reaksie vir party impakte • ‘n groot reeks aanpassingsopsies is beskikbaar, maar meer ekstensiewe

aanpassing is nodig om die trefbaarheid te verminder. Daar is afsluitings, limiete & kostes, maar hierdie is nie heeltemaal verstaanbaar nie.

• Impakte sal toeneem met toename in globale gemiddelde temperature • Alhoewel baie vroeë impakte van klimaat verandering deur aanpassings

geadreseer kan word, opsies vir suksesvolle aanpassings verminder & koste wat gepaard gaan toeneem met toename in klimaatverandering.

• Deesdae het ons nie ‘n goeie prent van die limiete van aanpassing, of kostes, want effektiewe aanpassing metodes is afhanklik van die spesifieke, geografiese & klimaat risko faktore saam met die institutionale, politiese & finansiële beperkings.

• http://www.greenfacts.org/en/climate-change-ar4/l-3/6-adaptation-climate-impacts.htm#1p0

Page 9: Aanpassing vir Klimaatverandering

Reeks van potensiele aanpassingsreaksies• Baie groot of wyd• Reeks van

– Suiwer tegnologiese (e.g. see afskortings), deur na– Gedragswetenskaplik (e.g. verandering in kos, & ontspanning keuses) na – Bestuurs (e.g. verandering in plaasbestuurpraktyk), na– beleid (e.g. beplanning regulasies).

• Meeste van tegnologiese & strategiese is bekend & ontwikkel in verskeie lande, • Maar die literatuur wys nie hoe effektief die opsies is om risko te verminder,• Veral by hoë vlak van verwarming & ander impakte, & vir sensitiewe groepe. • Struikelblokke – omgewings, ekonomiese, inligtings, sosiale, instellings & gedrags

tot• implementering van aanpassings .• Vir ontwikkeling lande, beskikbaarheid van hulpbronne & ontwikkeling van

aanpassings kapasiteit = belangrik• Aanpassings alleen sal nie kan by bly met alle die verwagte effek van klimaat

verandering, • Vernaamlik nie oor die lang termyn, want impakte sal toeneem• http://www.greenfacts.org/en/climate-change-ar4/l-3/6-adaptation-climate-impacts.htm#1p0

Page 10: Aanpassing vir Klimaatverandering

Versagting teen Aanpassing Mitigation versus Adaptation

Definisies• Kompromis = Trade-off: ‘n Balanseering van aanpassing & versagting indien nie

mootlik om altwee terselfde tyd voluit te doen nie (bv. Te min finansies of ander).• Synergie: die interaksie van aanpassing & versagting sodat die gekombineerde effek

groter is as die som van die alleeneffek.• Plaasvervanger = Substitutability: die omvang dat die versagting kan aanpassing

vervang of omgekeerd en nog steeds dieselfde waarde gee.• Komplementariteit: die inter-verhouding van aanpassing & versagting waardeur die

uitkoms van die een byvoeg of afhang van die uitkoms van die ander.• Optimaaliteit: die begeerlike / wenslike toestand wat kan gebeur onder die huidige

beperkings.• Portefeulje:’n stel aksies om ‘n doelwit te bereik. ‘n klimaat beleid portefeulje kan

aanpassings, versagtings, navorsing, & tegnologie ontwikkeling behels, saam met ander aksies om die kwesbaarheid te verminder.

• Hoofstroom = Mainstreaming: die integrasie van beleid & metodes om die klimaat verandering te adresseer by sektorial & ontwikkeling beplanning & besluitneeming, om seker te maak van volhoubaarheid van beleggings & vermindering van die sensitiwiteit van ontwikkeling aktiwitiete vir huidige & toekomstige klimaat toestande

• http://www.m-w.com/ or http://www.thefreedictionary.com/)

Page 11: Aanpassing vir Klimaatverandering

Versagting teenoor Aanpassing Mitigation versus Adaptation

Parry, M, 2009 Closing the loop between mitigation impacts and adaptation An editorial essay. Clim. Change 96:23-27.

Skematies interkonneksies tussen klimaat verandering IMPAKTE, VERSAGTING & AANPASSINGS

Nie genoeg kennis => pad van aksie:a. Verminder emissies soveel moontlik

bekostigbaar om impak te beperk tot minimum & koste van aanpassing te beperk tot min.

b. Aanpas by oorblywende impakte om skade tot gemeenskappe & omgewing te minimiseer.

c. Betaal koste van onvermybare skade.

V? Watter kombinasies van emissie vermindering & aanpassings kan beste wees by impakvermindering?

Page 12: Aanpassing vir Klimaatverandering

Versagting teen Aanpassing Mitigation versus Adaptation

Vaughan, NE, Lenton, TM & JG Shepherd , 2009. Climatic change mitigation: Tradeoffs between delay and strength of action required. Climatic Change 96:29-43

a) Konseptuele model b) Emisies profiel gegenereer deur

konseptuale model ts=2020; tm=2070; tf=2170Rh=1.9%/yr; Rm=-2,5%/yr; Ru=-0.3%/yrPiek emisies 12.5PgC in 2041 to 2042;Piek CO2 kons 588ppm in 2015;Piek temp = 3.0C in 2127 to 2129.

Wys kompromis tussen uitstel van begin van versagting & benodigde sterkte.

kan gevaarlike KV makliker vermy as globaal versagting aksie so vinning as moontlik kan begin

Page 13: Aanpassing vir Klimaatverandering

Vaughan, NE, Lenton, TM & JG Shepherd , 2009. Climatic change mitigation: Tradeoffs between delay and strength of action required. Climatic Change 96:29-43

Effek van variasie in oseaan hitte kapasitiet (solid = 4.98; dotdash= 1.40 dotted=2.80; dashed= 5.59X1023/K) in klimaat model op verganklike temp reaksie met 3 emisies “forcings”.

a) ts=2000; Rm=-1.85%b) ts=2020; Rm=-2.87%c) ts=2040; Rm=-4.46%

Wys kompromis tussen uitstel van begin van versagting & benodigde sterkte.

kan gevaarlike KV makliker vermy as globaal versagting aksie so vinning as moontlik kan begin

Versagting teen Aanpassing Mitigation versus Adaptation

Page 14: Aanpassing vir Klimaatverandering

Gesondheid & Landbou Aanpassing

Versagtings Verandering Aanpassingbeleid invloede metodes

Haines, S et al., 2006 Climate change & human health: Impacts, vulnerability, and mitigation. The Lancet 367:2102-2109

Page 15: Aanpassing vir Klimaatverandering
Page 16: Aanpassing vir Klimaatverandering

Aanpassings kostes & voordele in water bestuur sektor van Suid Afrika

• Callaway et al. (2006) gee skatting van water bestuur aanpassing kostes & voordele in studie van Bergrivier vallei in Suid Afrika.

• Aanpassing metodes ondersoek – instelling van doeltreffende water merk & toename in water opgaringkapasiteit deur konstrusie van ‘n dam.

• Deur gebruik te maak van programering model met koppeling module van stedelike & plaas water aanvraag tot ‘n hidrologiese module, met koppeling na welsyn watergebruik (waarde vir stad & plaas gebruik minus opgaring & vervoer koste) is geskat for SRES B2 klimaat verandering scenario & aanname van’n 3% toename in stedelike water aanvraag.

• Onder hierdie toestande & huidige water allokasie sisteem, “discounted” impak van KV oor volgende 30 jaar was geskat om te verander tussen 13.5 & 27.7 biljoen Rand.

• Net welsyn voordele van aanpassing water opgaring kapasiteit onder huidige allokatsie regte was geskat as omtrent 0.2 biljoen Rand, terwyl saam met water opgaringskapasiteit met doeltreffend water merk sal aanpassing voordele van tussen 5.8 & 7 biljoen Rand wees.

• Die skrywers wys ook dat onder doeltreffende water markte, is die onkostes van geen aanpassings vir klimaatsverandering wat wel plaasvind groter is

• as die koste vir aanpassings wat wel nie plaasvind nie.• N.B.: All monetary estimates are expressed in present values for constant Rand for the year 2000, discounting

over 30 years at a real discount rate of 6%.• IPCC- ar4-wg2-chapter 17.pdf Box 17.4.

Page 17: Aanpassing vir Klimaatverandering

RSA – Waterhulpbronne Verwysings

Callaway, J.M., 2004. Adaptation benefits and costs: are they important in the global policy picture and how can we estimate them? Global Environ. Chang., 14, 273-282.

Callaway, J.M., D.B. Louw, J.C. Nkomo,M.E. Hellmuth and D.A. Sparks, 2006. The Berg River Dynamic Spatial Equilibrium Model: A New Tool for Assessing the Benefits and Costs of Alternatives for Coping With Water Demand Growth, Climate Variability, and Climate Change in theWestern Cape. AIACC Working Paper 31, The AIACC Project Office, International START Secretariat, Washington, District of Columbia, 41 pp. [Available online at http://www.aiaccproject.org/].

Walker, NJ & RE Schulze, 2008. Climate change impacts on agro-ecosystem sustainability across three climate regions in the maize belt of South Africa. Agriculture, Ecosystems and Environment 124 (2008) 114–124

Page 18: Aanpassing vir Klimaatverandering

Biochar—One way forward for soil carbon in offsetmechanisms in Africa? By T. Whitman, J. Lehmann 2009 .

. Environ . Sci. PolicyGreenhouse Gas Flows in a Traditional Cook Stove System

Compared to a Biochar Cook Stove System = decreased GHGs & polulants

Biochar = highly stable Carbon compound created when biomass heated to Temp 350-600C in absence of O2.

Use special clean burn stove & apply Biochar to crops & increase yields.

Page 19: Aanpassing vir Klimaatverandering

Aanpasssing vir Klimaat Verandering in Landelike Gemeenskappe & Landbousektor

• Verskil tussen boere se persepsies & werklike aanpassings• Boere het nie verander al het hulle klimaat veranderings gesienHoof strategie vir RSA:• Plant ander gewasse of gewas variëteit • Besproei• Verander plant datums• Verander hoeveelheid land geploeg• Additionele vee voer• 95 % bespeurde veranderings in Temp & 97% verandering in reënval maar 66% niks gedoen nie.Plaas besluite nie gebasseer op langtermyn klimaat veranderings• Maar gebaseer op verandering in ander klimaat tekens = korttermyn variabiliteit, uiterste weer, reënval

intensiteit, tydbepaaling, duurte, frekwensie• Ekonomies of institutionele omgewings & kenmerke van huishouding.Struikelblokke tot aanpassing• Toeganklikheid & nuttigheid van klimaat inligting• Beleid & institutionele ongewing• sosio-ekonomiese posisie van huishouding• Gebrek aan toeganklikheid tot krediet of geld (36%)• Gebrek aan toeganklikheid vir besproeiingswater (8%), • Gebrek aan inligting oor klimaat verandering & aanpassingsreaksie (5%)• Gebrek aan markte toeganklikheid(3%)• Onseker eienskapregte (1%)• Geen barriers (11%)Bryan, E, Deressa, TT, Gbetibouo & C. Ringler, 2009. Adaptation to climate change in Ethiopia and South Africa: Options and constraints. Environ. Sci. Policy 12:413-426.

Page 20: Aanpassing vir Klimaatverandering

Aanpasssing vir Klimaat Verandering in Landelike Gemeeskappe & Landbousektor

Rede Boere besluit om aanpassing te maakGroter kans om aan te pas as:• Groter huishouding (i.e. meer arbeid beskikbaar)• Ryker (kar of selfone)• Grootte area • Toeganklikheid na landelike dienste = voorligting & kredit• Verder weg van stad = meer aanpassings• Reaksie na uiterste weer – bv. Vloede• Strategie om aan te gaan (byhou)

– Verkoop vee, leen by relatiewe of bank, kry kospakket, “work for food”, trek, werk buite plaas, verminder eie kos,

• Is bereid om aan te pas as bewus is van die risko• Aksies moet op meer as een skaal wees• Regering moet help om water te kontroleer, beter variëteite ontwikkel, gewas

bestuur praktyke verbeter • Bryan, E, Deressa, TT, Gbetibouo & C. Ringler, 2009. Adaptation to climate change in Ethiopia and South Africa: Options and constraints. Environ. Sci.

Policy 12:413-426.

Page 21: Aanpassing vir Klimaatverandering

Aanpassing op die plaas• Sal automaties gebeur = gebeur natuurlik – bv. Mielies by Christiana, wesVS– Verander na konservasie landbou praktyke– Reënval opgaring in gebruik neem– Aanvullings besproeiing– Verander variëtiet

• vanaf medium variëteit 130-145d na kortgroeie variëteit 115-130d• Verander gewas na meer droogte weerstandvariëteit

• Beplande – Ontwikkeling van nuwe infrastruktuur – Skrywe van nuwe beleid om kapasiteit op te bou– Verbetering van seisoenaal voorspellings & toepassings vir landbou

Walker, NJ & RE Schulze, 2008. Climate change impacts on agro-ecosystem sustainability across three climate regions in the maize belt of South Africa. Agriculture, Ecosystems and Environment 124 (2008) 114–124

Page 22: Aanpassing vir Klimaatverandering

Semi-aried & Aried Weiding Strategie• Bio-ekonomies simulasie metode om te evalueer effek van boere se ekologiese kennis oor

ekosisteem dinamieke & menslike aksies in ‘n weiding sisteem in ariede suidelike Namibia. • Ontleid impak van boere se strategie keuse onder huidige klimaat toestande• ondersoek belangrikheid van aanpassing huidige wei strategie vir klimaat verandering om veld

sisteem as inkome basis te behou.• Integrasie van bio-ekonomies benadering met ‘n ekologiese & ‘n ekonomiese module waar altwee

by selfde vlak sterk & gedetaileerd is. • Plantegroei dinamieke, gebasseer op konsep van “State-and-Transition” modelle, • Veevoer produktiviteit vir a;twee module is gekry op ‘n klienskaal & ‘spatially explicit’ plantegroei

model (TOPMAN) • = meganistiese benadering waarborg data ingesamel & prosese geskat by kleine skale.• Ekonomiese module – om te analiseer besluite vanaf verskillende virtuele boere tipes op jaarlikse

vee nommers afhanklik van hul kennis van ekosisteem funksie & klimaat toestande. • Maak gebruik van dinamies lineêre optimisering model om te simuleer besluitneming op plaas vlak, • Moet in ag neem plaas ekonomies & vee dinamieke.• Alle parameters vir kuddedinamieke, veranderlike & vaste kostes & produk pryse = gemiddelde van

boere in studie area.• Ekologiese module insette gegee vir bestuur deur verskillende tipe boere, geskat deur ekonomiese

module. • Met behulp van ekologiese module gesimuleer plantegroei dinamieke, jaarlikse produktiviteit van

bossies & houderige plantegroei & hoeveelheid vee kan gedra word onder huidige & toekomstige klimaat toestande.

Page 23: Aanpassing vir Klimaatverandering

Semi-aried & Aried Weiding StrategieVolhoubare veld weiding bestuur•Afhanklik van boere persepsie van ekosisteem dinamieka.Boer met perfekte kennis:•Maak gebruik van hoeveelheid vee om te verhoed sterk onkeerbaar degradasie•Degradasie= verandering in plantegroei na dit met lae hoeveelheid bossies & verlies van ekosisteem dienste soos veeweiding produsie vanaf bossies & meerjarige plantegroei. Optimisties boer – oorskating die positiewe effek van jaarlikse reënval op plantegroei dinamieke. •in jare met lae jaarlikse reënval, => hoeveelheid vee veroorsaak groot degradasie. •= > veroorsaak baie lae produktiwiteit, lae hoeveelheid vee, •& stocking rates ook in jare mat genoeg jaarlikse reënval. •langtermyn waarde van veld is verminder as gevolg van wanbestuur & degradasie.ÞVolhoubare bestuur is nie net ‘n stelsel van bekende praktyke, maar ‘n proses met aanpassing waardighedeÞAanpassing waardighede maak dat ‘n spesifieke sisteem vatbaar is vir eksterne of interne stremming, soos klimaat veranderinge of nie.Poppa, A, Domptail, S, Blauma, N & Jeltscha, F. 2009. Landuse experience does qualify for adaptation to climate change. Ecological Modelling 220: 694–702

Page 24: Aanpassing vir Klimaatverandering

Hernieubaar Plattelands Energie1. = Millennium Ontwikkeling Doelwitte2. = Volhoubare kundigheid3. = Potentiaal, skatbaar4. = Tegnologies-ekonomies–sosiaal–ekologies–

institusionale sisteem

Brent, A.C. & E. Rogers, 2009. Renewable rural electrification: Sustainability assessment of mini-hybrid off-grid technological systems in the African context. Renewable Energy xxx (2009) 1–9

Page 25: Aanpassing vir Klimaatverandering

Hernieubaar Plattelands Energie

Toepaslike volhoubare metode om ‘n hernieubaar energie tegnologies sisteem in ’n plattelands dorp projek te ontwikkel befonds deur RSA Dept Minerale & Energie.

Omvat van wind, son & lead-acid batterye energie opgaring tegnologie as ‘n mini-hibrid af-grid elektrifikasie sisteem vir ‘n dorp.

Volhoubare assesering metodiek voorspel uitkoms van intrede deur ‘n leer model met dissipline kundigheid uit ekonomies, sosiologies, ekosisteem volhoubaarheid, institutionele regering, & fisieke & chemie van energie omsit prosesse.

• Vergelyking van die projek se uitkoms met RSA volhoubare ontwikkeling stategie wys spesifieke dorp hernieubaar ‘off-grid’ elektrifikasie sisteem is nie lewensvatbaar nie.

Hoof rede is •Koste vir elektrisiteit in dorpskaal grids is te hoog vir beskikbaar subsidie; •ekonomies van skaal vir hernieubaar energie tegnologie is beter vir natsonale grids. •Tekortkoming van ‘n geiintegreedre sisteem kan ook die oorsaak wees van ‘n ingewikkelde sosiale-institutionele subsisteem, •=> onsekerheid vir ‘projek beplanners & sisteem ontwikkelaars, & tekort aan tegnologies sisteme vir aanvraag vanaf sosio-ekonomiese & institutionele subsisteme. •Beleid aanbevelings sal moet gemaak word.Brent, A.C. & E. Rogers, 2009. Renewable rural electrification: Sustainability assessment of mini-hybrid off-grid technological systems in the African context. Renewable Energy xxx (2009) 1–9

Page 26: Aanpassing vir Klimaatverandering

Hernieubaar Plattelands Energie

Winkler, H., Hughes, A. & M. Haw, 2009. Technology learning for renewable energy: Implications for South Africa’s long-term mitigation scenarios. Energy Policy (in press).

Elektrisiteit kragstasie kapasiteit vir hernieubare energie

Page 27: Aanpassing vir Klimaatverandering

Hernieubaar Plattelands Energie• Voordele van globaal belegging in hernieubare

energie (HE) verminderde eenhede koste – in Suid Afrika.

• Miskien duur mitigasie opsie maar miskien verkieslik in die toekoms, as laekoste opsie.

• Toepaslike vir skenarios van hernieubaar elektrisiteit as ‘n mitigasie opsie in SuidAfrika, => hierdie tegnologie groot sprong vir leer.

• dramaties skyf in mitigasie koste gevind in al 2 vir 27% & 50% van elektrisiteit vanaf HE bronne.

• Vir minder ambisieus, mitigasie koste, in Rand per ton van CO2 -ekwivalent verminder –verander van additionele koste (positiewe koste) na besparing relatief tot die basiese een (negatiewe koste).

• By hoër tempo, HE nie verander syn van koste, maar nog groot vemindering – van begin koste van R92/ t CO2 – bv tot naby nul met tegnologiese aanleer.

• Besparing of verminder koste kan aanbeveel die volhoubaarheid van hernieubaar energie as ‘n antwoord.

• Winkler, H., Hughes, A. & M. Haw, 2009. Technology learning for renewable energy:

Implications for South Africa’s long-term mitigation scenarios. Energy Policy (in press).

•As jy tegnologise aanleer inkorporeer in skenarios vir HE in Suid Afrika, dan mitigasie kostes is drasties verminder, of jy kan bespaaring maak relatief tot “business-as-usual” metode. •As hierdie skenarios werk, dit sal nie lank vat om legisie in te bring vir HE, maar dit sal net kan gedryf word deur ekonomiese insentiewe.•Oorhoofs sal verminderings in eenhede kostes net deur globaal vlakke gedryf word deur belegging in HE & kapasiteit. •Suid Afrika kan deel wees van globale beleggings in HE. •Beleid kan aanmoedig klimaat-vriendelik tegnologie & maak dat RSA vervaardig & uitvoer HE tegn. •Gevolgtrekking –in ‘n wêreld waar nuwe tegnologie goedkoper was, met beleggings wêreldwyd, emisie verminderings vanaf herieubare elektrisiteit kan meer koste-efektief wees, as “business-as- usual” metodes.

Page 28: Aanpassing vir Klimaatverandering

Vir Prakties• http://www.nature.org/initiatives/climatechange/calculator/• Carbon footprint calculator

• • http://www.climatewizard.org/• Global calculation

• Vriend of Vyand van die Omgewing?• Is jy ‘n geldmagnaat, aktivis, wetenskaplike, OR visienêr?