aankondiginge 3 junie 2012

4
3 Junie 2012 Aankondiginge Gemeentefees “Suid-Afrikaanse Superhelde” Die vure brand en die potte prut! As jy nog nie jou ete-kaartjies gekoop het nie, kan jy dit deur die loop van die oggend by die Kaartjie-kiosk koop.

Upload: ng-stellastraat

Post on 23-Feb-2016

228 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Aankondiginge 3 JUnie 2012

TRANSCRIPT

Page 1: Aankondiginge 3 Junie 2012

3 Junie 2012

Aankondiginge

Gemeentefees

“Suid-Afrikaanse Superhelde”

Die vure brand en die potte prut! As jy nog nie jou ete-kaartjies gekoop

het nie, kan jy dit deur die loop van die oggend by die Kaartjie-kiosk koop.

Page 2: Aankondiginge 3 Junie 2012

10 Junie 2012

Juniors 10:00

Mat 5:13-16 “Sout en lig”

Seniors 18:00

Rom 12:14; Ef 4:22-24 “Wolf in skaapklere”

Verbintenisgroep 18:00

“Oor lyding

Eredienste

Tye 3 Junie 2012 10 Junie 2012

08:30 - Erediens Geen Marina de Wet

10:00 - Eerediens James Kirkpatrick Gemeentefees

Fouché de Wet

10:00 - Kleuterkerk Geen 3 jaar tot Graad 0

15:00 - Stellastraat Faith Community

Geen Peter Maruping

18:00 - Erediens Geen James Kirkpatrick

18:00 - Adoramus Willem Nicol Stevan Botma

Voorbidding ...

Huibrecht Walker van Rigellaan 161, 0124608412

Baba van Francois en Marina Pienaar van 20ste Straat 72,

0124603963

Annalien van der Neut van Plastonstraat 807

Marí Basson van Upper Waterkloof 12, 0124603514

Dr Swanie Swanepoel van Upper Waterkloof 6, 0124605431

Gerty Coetzee van Machteld Postmus 111, 0124604085

Heinrich Regenass van 16e Straat 25, 0124602580

Klasie Jooste van Clublaan 178, 0123466125

Oorlede ...

Die broer van Hennie Smit van Albertstraat 286. Ons innige meegevoel aan hom en die familie

Gebedsgeleentheid

Voorbidding Donderdae 09:00

Susan Gerber 012 460 5507

Enige een welkom om saam te kom bid!

Elke Saterdag 07:30

Meditasie en Kontemplasie in die konsistorie

Willem Nicol 0839667831

Jeuggroepe

Wegbreeknaweek 19 - 21 Oktober 2012

Die tent, karavaan– en waentjie-bewoners daag die

chalet-bewoners uit vir wie die meeste en beste gees het!

Waar kom ons koekies vandaan wat ons elke Sondag eet?

Dit is ‘n volhoubare werk-skeppingsprojek onder leiding van Betsie Dreyer, Maatskaplike Werker in die Claremont/Booysens en Danville area. Ons verkoop al 10 jaar koekies. Nie net het die vrouens geleer van koekie-bak nie, maar hulle het ook geleer van: 1 Besighiedsbeginsels. 2 Opstel van begroting/finansiële beplanning. 3 Navrae te doen waar bestanddele teen die beste pryse

aangekoop kan word. 4 Higiëne. 5 Produk te lewer waarop hulle trots kan wees. 6 Opleiding aan ander vrouens. 7 Werkskepping aan ander vrouens, bv smeer van koekies. Baie, baie dankie aan Stellastraat gemeente wat ons onder-steun! Betsie Dreyer (0723471687)

’N DIEPER DORS – ERVAAR DIE SPIRITUALITEIT VAN JOHANNES

Dis die titel van ’n boek van Willem Nicol wat pas by CUM verskyn het. Die uitgewer en Willem hou ’n boekbekendstelling op Dinsdagaand 12 Junie om 19:00 in ons kapel. Willem sal praat oor die interessante vraagstukke in die wetenskaplike benadering tot dié Evangelie, en veral oor hoe ons die hart van hierdie Evangelie kan verstaan en ervaar. Getekende eksemplare teen afslag beskikbaar (R100). Verversings en geskenkpakkies geborg deur die uitgewer. Almal welkom. Geen vooraf aanmelding nodig.

Sterkte - 2 Anton’s

Page 3: Aankondiginge 3 Junie 2012

Bladsy 3 Diensgroepvergaderings en byeenkomste

Ons gemeentefees se tema is “SA Superhelde”. Dit het my laat wonder – kry jy gewone helde en dan kry jy “super” helde? Wat maak van jou ‘n gewone held en wat maak van jou ‘n “super” held? Dit lyk my die een ding wat helde en heldinne (super of te nie) ingemeen het, is dat ‘n held nie ‘n held wil wees nie. Wanneer iemand vooraf besluit om ‘n held te wees, is so ‘n persoon gewoonlik “vol van homself”. Helde is gewone mense wat buitengewone dapperheid aan die dag lê, sonder dat hulle dit beplan het. Die situasie waarin hulle hulle dapperheid toon, is onbeplan en op die ingewing van die oomblik. Soos ‘n pa wat in die kake van ‘n krokodil spring sodat die krokodil sy kind los; of ‘n seun wat sy pa vasgryp sodat sy pa nie ‘n bespotting van homself by ‘n rugby-wedstryd maak nie. Maar wat van hulle wat ongesiens hulle werk doen – on-dankbare werk wat niemand wil doen nie, maar tog nood-saaklik is? Is hulle nie ook helde nie? Verlede week word ek uitgeroep na ‘n noodgeval. Die paramedisie en polisie is voor my daar. Nadat ek ‘n rukkie met hulle gesels het en hulle bedank het vir hulle spoedige optrede, vra die polsieman vir my “Pastor, will you please pray for us?” Vir my om in Engels te bid is beslis ‘n heldedaad en ek belowe om by die huis vir hulle te bid. “No, would you please pray now for us” en uit die stemtoon kan ek nie net die

KERKRAAD Vergadering Die kerkraad vergader op Dinsdag 12 Junie 2012 om 19:00 in die konsistorie.

ADMINISTRASIE

Rommel Volgende verkoping is 6 en 7 Junie 2012. Groot behoefte vir wintersklere en veral ou komberse in die koue wat nou op ons is. Daar is ook ‘n groot vraag na babaklere. Alles welkom!

ONDERLINGE SORG

Omgeegroepe Die koördineerders van die Diensgroep se onderskeie Omgeegroepe kom om 19:00 op Maandag, 11 Junie 2012 in die konsistorie bymekaar.

TOERUSTING

Fliekbespreking Op 13 Junie om 19:00 in die binnehof bespreek Fouché die fliek “The Descendants”.

Soos ek dit sien …

SA SUPERHELDE – WAT MAAK VAN JOU ‘N HELD?

UITREIK GJG-Omgeegroep Daar is ‘n gewone werksessie op Woensdag 6 Junie 2012 om 09:30 in die Kaartjie-Aksielokaal. Ondersteun ons asseblief tydens teedrink Sondae-oggende na albei eredienste. Ons het baie goedkoop handgemaakte kaartjies vir alle geleenthede. Bible Church Bangkok “Dear my friends, How are you? How was your Sun-day service at church? We are still praying for some of people who did not come to church for long time such as Phu's family, Mark and his wife, Tip and Tong. Please keep them in your prayer. God encour-aged me to preach on forgiveness brings peace and reconciliation last Sunday. His word is working in me to leave everything with God. I am praying for everyone listened that word will learn hot to live peace in God. F or this week please pray for; 1. our weekly cell groups that God will bring all cell members join us. Pray for our time will build one an-other in the Lord.

- Tienie Bosman

2. pray for our church people will get good jobs for themselves and pray for their financial for children to pay for school next month. 3. and please continue pray for our church building that God will prepare it because we feel that God wants us to move and rent some where else. Thank you so much for your kind-ness to pray for us and your faithful to support us financial monthly. May God bless you richly. pastor Ben and Ong”

erns van die versoek nie, maar ook die be-hoefte en opregtheid agterkom. Toe ek klaar gebid het (moet asseblief nie vra om die gebed weer te herhaal nie) sit twee polisiemanne hulle trane en afvee – in my oë twee superhelde vir wat hulle doen en omdat hulle erken hulle het die Here nodig.

Oppad na my skoonouers ry ons altyd by die Danie Theron Monument (tussen Fochville en Potchefstroom op die Johannesburgpad) verby. Ek weet hy is ‘n Boereheld, maar hoekom? Danie Theron (9 Mei 1872 tot 5 September 1900) kan met reg die “Vader van die Verkenningskomman-do” genoem word. In die Tweede Boere Oorlog was hy die hoof van die Theron Verkennings-

kommando (TVK). Die TVK was die 1ste verkenningskom-mando om van FIETSE gebruik te maak. Op 25 Februarie 1900 met die slag van Paardeberg het Danie Theron twee keer deur die Britse linies gesluip - een keer om nuus van genl Piet Cronje uit te neem en die tweede keer om nuus terug te bring. Lord Roberts het £1,000 op Danie Theron se kop gesit en op 5 September 1900 is hy by Gatsrand (6 km noord van Fochville) doodgeskiet. Danie was ‘n ver-moënde prokureur en het sy eie praktyk in Krugersdorp gehad en tog het hy sy lewe gewaag vir ‘n vrye republiek. Kom ons vier vandag ons helde en heldinne. Mag hulle ons aanspoor om liefde te leef!

Volledige inligting volgende week rondom die

Danville/Claremont uitreik op 17 Junie 2012

Page 4: Aankondiginge 3 Junie 2012

Stellastraat 158 Waterkloof 0181

Tel: 012 460 8570 Faks: 012 346 2701

Email: [email protected] www.stellastraat.co.za

03 Mignon Erasmus, Johann Fischer, William Francis, Lieze Heyns, Madé Hugo, Rudi Jansen, Louruh Schultz, Martin Willemse Michael van der Sandt, Matthys Wessels

04 Albert Alberts, Delene Strydom, Kristie van Riet, Marinda van den Berg, Eunice van Niekerk

05 Isabel Davis, Geert de Wet, Nelia Vlok, Ammie Stiglingh

06 Wilma Botha, Ken Craig, Teo Louw, Willem Pienaar, Su-Marí Roux, Marius van Jaarsveld, Liezel van Niekerk

07 Vita Bell, Kobie Botha, Theunis de Jongh, Zottie de Villiers, Corné Grobler, Estiaan Kriek, Fransie Pienaar, Jaco van Heerden, Ingrid Wassenaar

08 Michael Arndt, Simeon Kruger, Piet le Grange, Janie Marais, Luka Oberhoulzer, Carole Pretorius, Elmarie Pretorius, Stefann Pretorius

09 Leon Botha, Isabella de Wet, Morné Engelbrecht, Johngeorge Landskron, Anria Oltman, Austin Schreiber, Richard Steyn, Marnú Swanepoel, Seugnet van der Merwe, Elissa van Zyl

Verjaardae 3 - 9 Junie 2012

Ons wens graag die volgende lidmate geluk met hul

verjaardag

Bankbesonderhede: ABSA

Rekeningnaam: NG Suidoos-Pretoria

Tjekrekening no: 540580022

“Gebed van die Week” uit DIE GROOT GEBEDEBOEK

Here, U wat hierdie mense liefhet

wat ek nie kan verdra nie,

U wat die harte verstaan van hulle

wat ek nie kan begryp nie,

U wat die innerlike worsteling ken

van hulle wat ek ignoreer,

U wat die goeie motief sien in mense se

optrede

wat ek as skynheilig beskou -

open tog my oë en my hart.

U ken my beter as wat ek myself ken;

U het my liewer as wat ek myself het ...

Here! Leer my liefhê met u liefde.

Geneviéve Graves

“Gebed vra meer insette van die hart as van die tong”. - Adam Clarke -

Laat my liefhê met ú liefde ...

10 Junie 2012

Amen

Hierdie nuusbrief is geborg deur Sardaville Vakansieplaas

Jou naweek-wegbreekbestemming! www.sardaville.co.za - 012 426 3460

Erediensversorgers Koördineerder - Nickie Combrink 083 680 6229

08:30 18:00 10:00

Faan Grundlingh

(Koördineerder) Miranda Naudé Magdaleen du

Plooy Susan Gerber Sannie Gerber Gustie van der

Vyver Elma de Bruin

Francois Fouché

Nickie Combrink (Koördineerder)

Willie Louw Graad 6

Edward Leach (Koördineerder) Anton Mathey

Deurdiens

08:30 10:00

Hennie en Ina de Wet Gr 5’s Helena Landskron

Erna Botha