a t l e t i e k k lub - formidabel.co.za · uitslae laat my asseblief weet as jy iewers ‘n...

14
A T L E T I E K K LUB Nuusbrief 22 van 2009 OVERKRUIN WEBWERF www.formidabel.co.za/ovie/index.html Gaan kyk gerus daarna vir foto’s , wedloopdatums, statistieke , interessante hardloop skakels en vir al die ou nuusbriewe. Daar is ook 'n skakel vanaf Overkruin Hoërskool se webtuiste af na die klub se webtuiste toe. Die skool se webtuiste is www.overkruin.com OVIE NUUS Overkruin jaareindfunksie: 14 November 18:00 Onthou om vir Comrades in te skryf daar is reeds 12800 inskrywings met 24 Ovies!

Upload: others

Post on 30-Mar-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: A T L E T I E K K LUB - formidabel.co.za · UITSLAE Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel. Overkruin

A T L E T I E K K LUBNuusbrief 22 van 2009

OVERKRUIN WEBWERFwww.formidabel.co.za/ovie/index.html

Gaan kyk gerus daarna vir foto’s , wedloopdatums, statistieke , interessante hardloop skakels en vir al die ou nuusbriewe.

Daar is ook 'n skakel vanaf Overkruin Hoërskool se webtuiste af na die klub se webtuiste toe. Die skool se webtuiste is www.overkruin.com

OVIE NUUS

Overkruin jaareindfunksie:14 November18:00

Onthou om vir Comrades in te skryf daar is reeds12800 inskrywings met24 Ovies!

Page 2: A T L E T I E K K LUB - formidabel.co.za · UITSLAE Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel. Overkruin

Overkruin AGM – 21 Oktober 2009

Dankie aan almal wat bygewoon het.

Ledegeld verhoog na R250 per jaar vir 2010.

Overkruin Bestuur 2010:

Voorsitter Kobus van WykOndervoorsitter/Statistiek Leon MaraisTesourier/Sosiaal Giel LaubscherSekretaresse Hesti PrinslooKlubkaptein Anthony BoldKlubkapteine Ronell Herbst

Overkruin Jaareindfunksie

Datum : 14 November 2009Plek : Lapa klubhuis by Hoërskool OverkruinTyd: 18:00 vir 18:30Koste: R60 vir alle ingeskrewe lede

R85 vir nie-lede R42.50 vir kinders tussem 6 en 12 (Betaal direk in die klub se rekening. Gebruik

“Funksie” en jou AGN nommer as verwysing. Bv. Funksie 4895

Ons moet teen Vrydag 30 Oktober die getalle met die Caterers bevestig.

Page 3: A T L E T I E K K LUB - formidabel.co.za · UITSLAE Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel. Overkruin

Comrades 2010

Belangrike Inligting

Inskrywings vir vorige deelnemers sluit op 31 Oktober 2009 of sodra daar 15000 inskrywings is terwyl nuwelinge vanaf 1 November tot 31 Desember 2009 kan inskryf. Die aantal nuwelinge word beperk tot 5000. Gedurende 2010 sal geen inskrywings aanvaar word nie. Atlete wat nou inskryf het tyd tot 26 April 2010 om te kwalifiseer. Jy het ook nie nou jou 2010 lisensienommer nodig om in te skryf nie.

Daar is reeds sowat 12800 deelnemers ingeskryf!

Ons wil graag die volgende komitees stig vir Comrades 2010:1. Bespreking van wonings2. Huis Voorsitter3. Comrades goody bag4. Pre-Comrades funksie5. Seconds :

5.1 60km to go5.2 45km to go5.3 30km to go5.4 15km to go5.5 Einde

6. Paste funksie7. Longrun

Laat asb. vir Rian of Koos weet as jy bereid is om op een van die komitees te dien. Daar word van almal wat Comrades doen verwag om op een van die komitees te dien.

Page 4: A T L E T I E K K LUB - formidabel.co.za · UITSLAE Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel. Overkruin

TYDTOETS- Woensdae- Hoërskool Overkruin- 17:30 (Hou asseblief by die tyd)- Braai elke eerste Woensdag van die maand.- Volgende braai : 4 November

(Dankie Estelle)

Page 5: A T L E T I E K K LUB - formidabel.co.za · UITSLAE Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel. Overkruin

AGN LIGAOverkruin het 14e geëindig in die eerste afdeling van die liga in 2008 , ons het jou ondersteuning nodig sodat ons, ons posisie kan verbeter. Ons lê tans 9e, kom ons kyk of ons verder kan opskuif.

- Liga wedlope vir 2009 ACE 10 JANUARIE 10& 21KM TUKS HALF MARATHON 21 FEBRUARIE 10& 21KM SUNRISE MONSTER 14 MAART 10& 32KM EXXARO 25 APRIL 10& 21KMWALLY HAYWARD 01 MEI 10& 21KM & 42KMFANIE BOOYSEN ICE BREAKER 20 JUNIE 10KM MARCEL VAN'T SLOT 15 AUGUSTUS 15KM McCARTHY VW/AUDI 26 SEPTEMBER 10& 21KM WOODLANDS 17 OKTOBER 10& 21KM LIQUIFRUIT IRENE 14 NOVEMBER 10& 21KM

AGN Liga 1e afdeling na McCarthy Volkswagen wedloopPosition

Was Current ClubLeague Points

Marcel Points

2 1 Arete 140 201 2 Ilanga 137 144 3 PvR 129 193 4 Pmmc 124 115 5 CSIR 119 136 6 Ace 115.5 167 7 Agape 104 188 8 Aerosud 96 129 9 Overkruin 95 17

10 10 Phobians 84 912 11 Irene 80 811 12 Zwakala 79.5 514 13 Resbank 78 1513 14 Arcadia 68 315 15 Magnolia 57 1016 16 Hqh 49 417 17 RWFL 43 717 18 Enduro 42 619 19 Mazda 21 220 20 Kentron 18 1

Page 6: A T L E T I E K K LUB - formidabel.co.za · UITSLAE Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel. Overkruin

Padwedlope

Bevestig alle wegspring tye op die pamflet, die kalenders en Runnersworld se tye is baie keer foutief.Ondersteun asseblief die liga wedlope.

Indien jy met ‘n Overkruin klub nommer hardloop, MOET jy in Overkruin klubklere hardloop. Dit word so vereis deur AGN.

Liga WedlopeWedlope wat reeds verby isTentwedlope

OktoberDatum Tyd Wedloop Afstand(km)

Saterdag 3 6:00 Business Relay 42

Saterdag 10 6:00 Chamberlain Capital Classic 10 & 21Saterdag 17 6:00 Woodlands Boulevard - LEAGUE 10 & 21

Saterdag 24 6:00 Tuks Alumni 10 & 21Saterdag 31 6:00 Hunters Challenge 10 & 21

NovemberDatum Tyd Wedloop Afstand(km)

Saterdag 7 6:00 Andrew Greyling 10 & 21Saterdag 14 6:00 Irene - LEAGUE 10 & 21

Saterdag 21 6:30 Tom Jenkins 10 & 21Saterdag 28 6:00 Montana Crossing 10 & 21

Page 7: A T L E T I E K K LUB - formidabel.co.za · UITSLAE Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel. Overkruin

UITSLAE

Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel.

Overkruin results for the Chamberlains Classic (AGN) 21Km race - 2009-10-10

11 club finishers

Position Initials Surname Sex Age ClubFinish Time

42 Taetse M 30 Overkruin 1:27:54

201 T Louw F 38 Overkruin 1:48:11311 S Visser M 63 Overkruin 1:54:33

375 A Strydom F 46 Overkruin 1:57:13449 G Rorich F 33 Overkruin 1:59:54

838 G Loubscher M 43 Overkruin 2:21:021074 A Van Aswegen M 66 Overkruin 2:37:42

1127 T Swanepoel F 35 Overkruin 2:45:431143 L Otto F Overkruin 2:48:59

1151 M Vosloo F 33 Overkruin 2:52:121152 L Loock F 26 Overkruin 2:52:15

Overkruin results for the Chamberlains Classic (AGN) 10Km race - 2009-10-105 club finishers

Position Initials Surname Sex Age ClubFinish Time

40 L Marais M 23 Overkruin 0:41:11166 K Janse Van Vuuren M 48 Overkruin 0:52:01

361 S Van Der Walt F 27 Overkruin 0:59:13683 A Laubscher F 43 Overkruin 1:09:10

849 L Heunis M 54 Overkruin 1:14:32

Page 8: A T L E T I E K K LUB - formidabel.co.za · UITSLAE Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel. Overkruin

Tydtoets Uitslae

Die tydtoets is elke Woensdag 17:30.

Tydhouers:28 Oktober - Rian4 November - Marisca

Datum: 14 Oktober Datum: 7 OktoberNaam 4km 8km Naam 4km 8kmMia Aucamp 0:20:20 Mia Aucamp 0:21:51 Marlize Vorster 0:25:11 Anthony Bold 0:21:51 Assie van Aswegen 0:26:22 Ronell Herbst 0:22:32 Cas Prinsloo 0:29:25 Bernard Els 0:22:32 Jeanne Prinsloo 0:34:04 Anton Grove 0:23:37 Hesti Prinsloo 0:34:04 Hesti Prinsloo 0:32:40 Collin Albertyn 0:40:04 Jeanne Prinsloo 0:35:59 Taetse Vorster 0:40:52 Leon Marais 0:38:18Schalk Visser 0:41:42 Estelle Bailey 0:40:54Rudolph Vorster 0:44:06 Richard Bailey 0:45:38Bernard Els 0:44:07 Mandy Albertyn 0:44:18Estelle Bailey 0:44:26Sonja du Toit 0:44:26Tarryn Dent 0:46:05Ronell Herbst 0:46:37Giel Laubscher 0:49:40Ansu Laubscher 0:55:30

Meeste Tydtoetse(Mans) Meeste Tydtoetse(Dames) 1 Schalk Visser 29 1 Sonja du Toit 27= Leon Marais 29 2 Estelle Bailey 243 Assie van Aswegen 27 3 Hesti Prinsloo 224 Giel Laubscher 25 4 Ronell Herbst 20= Bernard Els 25 5 Ansu Laubscher 18

Overkruin Tydtoets RekordsNaam 4km 8km

Mans Jerry Nxumalo 0:13:19 Jerry Nxumalo 0:27:51Dames Nicola Smit 0:16:45 Nicola Smit 0:36:41

Page 9: A T L E T I E K K LUB - formidabel.co.za · UITSLAE Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel. Overkruin

Wedloopfokus

Page 10: A T L E T I E K K LUB - formidabel.co.za · UITSLAE Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel. Overkruin

Ken Nurden 10km – 24 Oktober

Die Tuks Alumni wedloop staan bekend as die Legends wedloop, elke jaar vereer hulle ‘n Suid-Afrikaanse hardloop legende. Vanjaar was die legend Ken Nurden. Vir die wat nie weet wie Ken Nurden is nie, hy is die ou wat op die ouderdom van 73 steeds ‘n 10km in onder 45 minute kan hardloop. Hy is ook die ou wat verantwoordelik is vir die AGN liga se punte tabelle.

Die wedloop begin en eindig by Waterkloof lughawe. Mens hardloop af in Botha laan tot by Groenkloof en dan weer met dieselfde pad terug. Daar is ‘n gelukkig ‘n klein variasie op die laaste 2km sodat die wedloop nie heeltemal uit en terug is nie. Die wedloop is goed georganiseer , maar ongelukkig was daar iewers ‘n misverstand en die draaipunt was verder as wat dit moet wees. Dit het beteken dat die 10km sowat 500m te lank was.

Onthou om betyds vir Comrades in te skryf…

(Dankie Estelle)

Wedloopverslae

Page 11: A T L E T I E K K LUB - formidabel.co.za · UITSLAE Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel. Overkruin

Versoek

Sien onderstaande versoek van ons Ovie vriende in Australië.

Hallo aan al die Ovies

Hoop dit gaan baie goed met julle en dat alles goed afgeloop het met die AGM. Ons het baie aan julle gedink en was daar in gees. Hopelik sal ons d.m.v. die nuusbrief hoor hoe dit gegaan het.

Ek en Jurgens wil net hoor of daar iemand is wat sal belangstel om ons German Shepherd (kruising), Jessy, aan te neem. Sommige van julle ken haar, en ander sal miskien onthou dat sy al saam met Jurgens oor die berg gehardloop het tot by die tydtoets. Sy is regtig ‘n pragtige hond wat great is met kinders en sy het ‘n baie mooi geaardheid. Ons het haar by die SPCA gekoop as klein hondjie en sy het al haar inentings gehad en sy is ook gesteriliseer. Sy is seker nou so vier jaar oud, kan presies uitvind indien nodig.

Ons het haar by die huis gelos omdat daar twee ander honde ook was, en die drie honde was baie goeie maats. Op daardie stadium het ons gedink ons doen die regte ding omdat ons hulle nie wou opsplit nie en hulle sou nog steeds in hulle eie omgewing wees waaraan hulle gewoond was. Ongelukkig het die klein hondjie Pepsi weggeraak omdat die hek oopgelos was, en die ou Kollie, Timone, het ons ‘n week of wat gelede maar laat uitsit omdat sy baie oud was en begin swaarkry het. Nou is Jessy alleen en sy kry nie meer die aandag waaraan sy gewoond was nie.

Ons het besluit om die klub te nader omdat Jessy baie baie lief is daarvoor om te gaan draf. As Jurgens aan haar leiband gevat het, het sy mal gegaan. Ons wil baie graag hê sy moet spasie hê en verkieslik ook ander hondemaats, omdat sy nie gewoond is aan alleen wees nie. Maar bo alles, baie liefde en aandag want sy gee dit altyd dubbel terug!

Laat weet asseblief vir my of enigiemand belangstel en so kortliks wat die omstandighede by die nuwe huis sal wees. (Ons wil regtig net die beste vir haar hê) … Ons sal dan verder persoonlik met daardie mense kommunikeer. Ons e-pos adres: [email protected]

Baie dankie

Lekker draf, ons mis julle!Jurgens, Tilly en Jayme

Page 12: A T L E T I E K K LUB - formidabel.co.za · UITSLAE Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel. Overkruin

Ovies in die Nuus

Vir die wat nie gesien het nie, hier is die artikel van Overkruin in die Rekord van 9 Oktober.

Page 13: A T L E T I E K K LUB - formidabel.co.za · UITSLAE Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel. Overkruin

VERJAARSDAE

Hennie Meintjies 5 November

BAIE GELUK!

Overkruin Atletiekklub BankrekeningRekening Nommer 6208 331 3248

Tak Nommer 251 037Tjek Rekening

FNBSkryf asseblief altyd jou naam en van as verwysing.

Vir enige navrae rondom inskrywings by die klub kontak vir Rian Geyer. Overkruin Atletiekklub Bestuur 2009

Voorsitter Kobus van Wyk 072 737 7525Ondervoorsitter/Statistiek Leon Marais 072 390 9775Tesourier Rian Geyer 082 378 0536Sekretaresse Marisca Vosloo 082 496 4607Klubkaptein Schalk Visser 083 316 7881Klubkapteine/Klubklere Gwen Potgieter 082 893 1233Sosiaal Giel Laubscher 082 410 1075

Page 14: A T L E T I E K K LUB - formidabel.co.za · UITSLAE Laat my asseblief weet as jy iewers ‘n wedloop gedoen het sodat ek dit by die statistiek en by die klub log kan tel. Overkruin

“On the lighter side…”

Ek sal enige bydraes van julle kant af waardeer, insette vir die volgende nuusbrief moet asseblief 8 November 2009 by my wees.

Volgende nuusbrief : 9 November 2009Sterkte vir die week!

GroeteLeon072 390 [email protected]