8 woorde wat ons ewige redding en verlossing...
TRANSCRIPT
10 Woorde wat ons
ewige redding en verlossing beskryf
10 x Griekse woorde • Biologie – palingenesia (wedergeboorte)
• Militêre – soteria (redding)
• Regspraak – dikaiōsis (vryspraak/reverdigmaking)
• Handel - lutrosis/exagorazō (loskoop)
• Gesinslewe – huiothesias (aanneming)
• Tabernakel – hilasterion (plaasvervangende versoening)
• Diplomatieke – katalassō (versoening van 2 partye)
• Astronomie - photizō (verligting)
• Industrie - katharizō (reiniging,suiwering) • Natuur - Metamorphōsis (Transfomasie)
Inleiding
“Jesus het my van my sondes verlos”
• Waarheid, maar té eenvoudig
• Verskeie begrippe
• Rykdom van God se genade is onbeskryflik
• Taal van die Heilige Gees
Palingenesia • Net 2x in Bybel (Mat 19:28; Titus 3:5)
• Destyds gebruik vir verjaarsdae!
• Genesis/genesia = gebore word, geboorte gee
• Palin = weer/again
• Joh 3:3 - Weergebore word (Bespreek)
Johannes 3:3 - Bible Hub
Johannes 3:3
• Gennethé anothen = gebore word van bo af • + van vooraf gebore word
• Nuut gebore
• Herbore/weergebore
• Aoristus – Eenmalig, verlede tyd
• Passief - gebore WORD!
• Konteks: Nikodemus?
Wedergeboorte
• “Born again christians”
• Teken van menslike onmag
• Teken van God se genade-mag
• Soewereine werk van die Heilige Gees - Joh 3:8
• Gebore uit water én Gees - Joh 3:5,6
Wedergeboorte in die OT
• Psalm 51:12,13
• Jeremia 31:33
• Eseg 11:19
• Eseg 36:26
• HBKatg Sondag 3
Noodsaak
• Sonde: Dood Gen 2:17
• Romeine 5:12 Dood nie oor ‘n sonde,
maar oor Adam se sonde!
Rom 3:10evv
Rom 6:23
• “Die Laaste Adam - 1 Kor 15:45
Plek in die Heilsorde
• Nie bekering
• Soewereine daad van God
Geen meewerking (RKK, Islam, Jode, ens)
• Uitverkiesing (Rom 8:29,30)
• Roeping – wedergeboorte – geloof
• Betekenis: Menslike onvermoë/ God genadig
Gevolge vd wedergeboorte
• Noag – 8 mense * getal van wedergeboorte » Lev 12:3 – Besnydenis agtste dag
» Joh 20:26 Thomas
• 2 Kor 5:17 ‘n nuwe skepsel (ktisis) • skepping (ktiseos)
• Hoe lyk die nuwe mens?
Beeld van God
Kol 3:9,10 (9-17)
Wedergeboorte en Evangelisering
• Aanname dat mense sonder wedergeboorte dood is
• Hart vir dooie/verlore sondaars!
• Besef : jý/ónsself kan nie iemand lewend maak nie • Joh 6: 44 en 6:63
• Slegs mense wat SELF lewe kan oor die LEWE getuig!
• Die Heilige Gees werk deur die Woord (Sola Scriptura)
» Romeine 10:14-15
Toets vd Wedergeboorte
• Hoe weet ek?
• Hoe weet ek van jou?