7 - gebruike van metalelaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/04/... · ander...

17
GEBRUIKE VAN METALE

Upload: others

Post on 29-Jan-2021

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • GEBRUIKEVAN

    METALE

  • Aktiwiteit 1Bladsy 73

    Gebruike vanMetale

  • Aktiwiteit 1Bladsy 731. Sekere metale ismagneties.Dit beteken dat wanneer ons sekere metale

    naby ‘nmagneet hou ,worddiemetale aangetrek na diemagneet.Niealle metale isegter magneties nie. Daarom wordnetsekere stukkiesaangetrek en ander wordnie aangetrek nie.

    2. Nee,slegs yster,staal,nikkel en kobalt ismagneties.3. Nee,slegs metale kan magneties wees.4. Nee,magnete trekenige magnetiese metaal aan.5. Nee,metale watdeur magnete aangetrek wordismagneties.Dit beteken

    nie dat hulle selfmagnete isnie.6. Leerders kan hulle eie RELEVANTEantwoorde verskaf.

    bv.Elektriese motors,luidsprekers,omyskasdeure toete hou enmagnetiese strokewordopbankkrediet- en debietkaarte gebruik.

  • Sleutelwoorde (bl 74)Magneties - worddeur ‘nmagneet aangetrek.

    Aangetrek - nader getrek.

    Aanslaan - ‘nMetaal verander en wordvaal.

    Korrodeer - Metaal breek af.

  • Ander eienskappe van metale

    Metale isnuttig

    Metale gelei hitte - Potte en panne wordvanmetaal gemaak omdat dithitte gelei.Dit beteken dat diehelepot/panwarmworden diekos gaarkan kook.Diehandvatsels wordalhoewel meestal van‘nnie metaalgemaak sodat jy nie jou hande brandnie.

    Metale ismagneties - Sekere metale sal aangetrekwordna ‘nmagneet toe.Ons noem hierdie metalemagnetiese metale.Yster,staal,nikkel en kobalt isdieenigste magnetiese metale.

  • Metale roesen slaan aan:• Lug en water beinvloed metale.• Dit laat diemetaal verander.• Koper,aluminium en sinkkry ‘ndunlagieop,dit slaan aan.

    • Goud bly blink,dit korrodeer nie.• Silwer kry ‘nswartlagie opwatskoon gemaakkan word.

    • Yster korrodeer,dit roes.NETYSTERROES!!!• ‘nAllooi metyster insal ook roessoos staal.

  • Kanjy dierooibruinlagie sien watgevormhetopdiegereedskap?Dit wordroesgenoem.

    Kanjydiegroenlaagopdiekoperstandbeeldsien?

  • Hoekan ons keer dat yster en staalnie roesnie?ØBedek metplastiekØTe verfØBedek met‘nander metaal wat nie roesnie.(plateer)

    ØMetolie en ghries te bedek

  • Gebruike van metaleSleutelwoorde (bl 80)

    Struktuur - raamwerk vir ondersteuning.

    Ornamenteel - omiets mooi te laat lyk.

    Herwin - prosesomou materiaal weer te gebruikomnuwe voorwerpe mee te maak.

  • STRUKTUURGeboue en vervoermiddels• Konstruksie (bouwerk).• Kragmaste.• Motordoppe en fietse (duurder fietse wordvanaluminium gemaak).

    • Staalallooie vir treine en skepe (moet ditgereeld verf sodat dit nie roesnie).

    • Vliegtuie wordvanaluminium gemaak.

  • INDUSTRIE• Yster en staal wordgebruik vir masjinerie.• Gereedskap,omdat dit sterk is.• Juweliersware wantdit blink.• Ornamente omdat dit nie sal aanslaan nie.

  • ALLEDAAGSE ITEMS

    • Muntstukke• Deurhandvatsels• Kastrolle• Messe en vurke• Kruiwaens• Gereedskap,ens.

  • Aktiwiteit 7Bladsy 81

    Gebruike vanMetale

  • Aktiwiteit 7Bladsy 811.a) Staal (of yster)b) Silwerc) Aluminiumd) Ystere) Koperf) Bronsg) Yster (of staal)h) Koper

    2) Sokkerdoelhokke van rubber sal nie sterk genoeg wees nie enhulle gewig sal hulle laat buig.

    3) ‘n Heining van tou sal nie sterk genoeg wees om diere te keer om daardeur te breek nie en die tou sal nie baie lank hou nie omdat ditsal verrot.

  • Hersiening van Onderwerp 7Bladsy 84

  • Hersiening van Onderwerp 7Wetenskapstaalaktiwiteit1) C 2) D 3) E 4) A 5) BHersieningsaktiwiteit1) Muntstuk, spyker, duimspyker, koeldrankblikkie2) Muntstuk, spyker, duimspyker, brons skarnier, koeldrankblikkie3) Spyker, koeldrankblikkie4.a) Die teelepel sal nie roes nie want dit is van vleklose staal gemaak.b) ‘n Werker sal nie ‘n aluminium-graaf kies nie want dit is te lig.c) Fabrieke maak brons deurhandvatsels want dit is maklik om te vorm(en dit is sterk).d) Ons sal nie maklik ‘n teelepel van brons maak nie want dit sal teswaar wees.e) Dit is beter om vensterrame van aluminium te maak want dan sal ditnie roes nie.