6 mei 2018 lewe tot eer van christus die heer ng gemeente ... filewinter-lekker sop/broodjies en...

2
3 SLAAPKAMER MEENTHUIS/TUINHUIS Opsoek na 3 slaapkamer te huur meenthuis/tuinhuis. Skakel asb vir Lynette 083 729 8912 Kerkkantoor Kontak Besonderhede Kerkkantoor: 051 436 1967 Whatsapp: 071 468 3107 Epos: [email protected] Ds. Fanie 076 123 1542 Epos: [email protected] Ds. Mias 072 901 8484 Epos: [email protected] CHRIST@WORK Selgroep vir Jong Volwassenes (20 – 39jaar oud) Ons kom eenkeer per week bymekaar om me- kaar te bemoedig en ondersteun Kom staan in Diens van Jesus en maak ter- selftertyd nuwe vriende en kom kuier om God se Woord Woensdagaande om 19:00 by Lukas Steynweg 1. Kontak Elna: 082462550 [email protected] Of vir Anmar by die Kerkkantoor: 051 436 1967 Ons kleinseun Donoven Havenga is gekies vir die Suid-Afrikaanse span wat in Los Angeles vanaf 2- 18 Julie 2018 gaan deelneem in die WêRELD DANSKAMPIOENSKAPPE. Ons probeer fondse insamel om die kostes te dek. Ondersteun ons asb met ‘n Potjiekos buffet @ R70.00 p.p. op 05 Mei by die Munisipale Rolbalklub om 18h30. Bestel asb voor 03 Mei by Connie Hartley 082 824 9783. Kan ook as wegneemete bestel word. 1 Slaapkamer Tuinwoonstel in Hillsboro te huur 1 Parkering, Koopkrag, Geen Troeteldiere Enkellopende Dames sal voorkeur geniet. 1 Junie beskikbaar R3500 per maand - Skakel : 0724788614 6 Mei 2018 Lewe tot eer van Christus die Heer NG Gemeente Heuwelsig Gilles van de Wallstraat 17, Dan Pienaar, Bloemfontein 9301 Kantoorure: Ma. - Vr. 08:00-13:00 Woensdae: Gesluit 1 Kor 13:3 Al deel ek al wat ek het aan ander uit, en al gee ek my liggaam prys om daarop te kan beroem, maar ek het geen liefde nie, baat dit my niks.. OGGENDDIENSTE BEGIN VANAF 6 MEI OM 09:30 Vandag: 09:00: Ds. Fanie Teks: Jos 3 / Jos 4:1 - 9; 20 - 24 Tema: “Onthou wat God gedoen het” 09:00 tekkies ds. Mias Teks: Fil 1 : 8 - 22 Tema: “Gister ‟n wegloopslaap, vandag ‟n broer in Christus” 17:00 J.com kategese 18:00 J.com - Ds. Mias Teks: Ef 4:17- 24 Tema: “Die nuwe reis” Pinksterfees 2018 Tema : In die spore van Jesus van Nasaret… Sondag 13 Mei Is dit hemel op aarde? Matt 4:17 - 20 Maandag 14 Mei In watter wêreld leef jy? Matt 10:38 – 39 Dinsdag 15 Mei Waarvan is jou hart vol? Luk 6: 43 – 45 Woensdag 16 Mei Maak jy God se hart bly? Joh 5: 38 – 44 Donderdag 17 Mei Het jy ‘n gebedspoor? Matt 6: 9 – 15 Sondag 20 Mei Loop jy saam of bly jy? Matt 6: 9 – 15 Dienste elke dag 10:00 en 18:00 Almal baie welkom, veral jy! Lekker tee/koffie en botterbroodjies elke oggend in die voorportaal. Winter-lekker sop/broodjies en pannekoek elke aand in die voorportaal. Kry mekaar daar!

Upload: buihanh

Post on 20-May-2019

220 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

3 SLAAPKAMER MEENTHUIS/TUINHUIS

Opsoek na 3 slaapkamer te huur

meenthuis/tuinhuis. Skakel asb vir

Lynette 083 729 8912

Kerkkantoor Kontak Besonderhede

Kerkkantoor: 051 436 1967

Whatsapp: 071 468 3107

Epos: [email protected]

Ds. Fanie 076 123 1542

Epos: [email protected]

Ds. Mias 072 901 8484

Epos: [email protected]

CHRIST@WORK

Selgroep vir Jong Volwassenes

(20 – 39jaar oud)

Ons kom eenkeer per week bymekaar om me-kaar te bemoedig en ondersteun

Kom staan in Diens van Jesus en maak ter-selftertyd nuwe vriende en kom kuier om God se Woord Woensdagaande om 19:00 by Lukas Steynweg 1.

Kontak Elna: 082462550

[email protected]

Of vir Anmar by die Kerkkantoor: 051 436 1967

Ons kleinseun Donoven Havenga is gekies vir die Suid-Afrikaanse span wat in Los

Angeles vanaf 2- 18 Julie 2018 gaan deelneem in die WêRELD DANSKAMPIOENSKAPPE. Ons probeer fondse insamel om die kostes te dek. Ondersteun ons

asb met ‘n Potjiekos buffet @ R70.00 p.p. op 05 Mei by die Munisipale Rolbalklub om 18h30. Bestel asb voor 03 Mei by Connie Hartley 082 824 9783. Kan ook as wegneemete bestel word.

1 Slaapkamer Tuinwoonstel in Hillsboro te

huur

1 Parkering, Koopkrag, Geen Troeteldiere

Enkellopende Dames sal voorkeur geniet.

1 Junie beskikbaar

R3500 per maand - Skakel : 0724788614

6 Mei 2018 Lewe tot eer van Christus die Heer

NG Gemeente Heuwelsig Gilles van de Wallstraat 17, Dan Pienaar, Bloemfontein 9301

Kantoorure:

Ma. - Vr.

08:00-13:00

Woensdae: Gesluit

1 Kor 13:3

Al deel ek al wat ek het aan ander uit,

en al gee ek my liggaam prys om

daarop te kan beroem, maar ek het

geen liefde nie, baat dit my niks..

OGGENDDIENSTE BEGIN VANAF 6 MEI OM 09:30

Vandag:

09:00: Ds. Fanie Teks: Jos 3 / Jos 4:1 - 9; 20 - 24

Tema: “Onthou wat God gedoen het”

09:00 tekkies ds. Mias

Teks: Fil 1 : 8 - 22

Tema: “Gister ‟n wegloopslaap,

vandag ‟n broer in Christus”

17:00 J.com kategese

18:00 J.com - Ds. Mias

Teks: Ef 4:17- 24

Tema: “Die nuwe reis”

Pinksterfees 2018

Tema : In die spore van Jesus van Nasaret…

Sondag 13 Mei Is dit hemel op aarde? Matt 4:17 - 20

Maandag 14 Mei In watter wêreld leef jy? Matt 10:38 – 39

Dinsdag 15 Mei Waarvan is jou hart vol? Luk 6: 43 – 45

Woensdag 16 Mei Maak jy God se hart bly? Joh 5: 38 – 44

Donderdag 17 Mei Het jy ‘n gebedspoor? Matt 6: 9 – 15

Sondag 20 Mei Loop jy saam of bly jy? Matt 6: 9 – 15

Dienste elke dag 10:00 en 18:00

Almal baie welkom, veral jy!

Lekker tee/koffie en botterbroodjies elke oggend in die voorportaal.

Winter-lekker sop/broodjies en pannekoek elke aand in die voorportaal.

Kry mekaar daar!

Bankbesonderhede: NG Heuwelsig Absa Rek no: 470580089

VOORBIDDING:

Annatjie v Heerden

De Buys Human

Anica Labuschagne

Danie Jonker

Marisa Strydom

Trudi Fourie

Rina vd Westhuizen

Daan Nortier

Kobie Swiegers

Rita Ferreira

Marieka Taljaard

Louis Boshoff

Sakkie vd Vyver

Claurina Mputlane Maretha van der Merwe

Meyburgh van Heerden

SENDING WINTERSKLERE

VERKOPING 1 JUNIE

Donasies van klere, linne, kombuis gereedskap asook geldelike do-nasies welkom.

ALGEMEEN:

Baie dankie aan Rhyno Kriek en sy groep wat vandag tee skenk.

DEURKOLLEKTE: Middestad- en Arbeidsbediening

80+ VERJAARSDAE

Barbara Coetzee 5/5

Gertruida Wessels 8/5

Ria Chandler 20/5

Jan Verwey 27/5

Danie Jonker 31/5

Baie geluk met die groot mylpaal. Mag

dit „n Baie Geseënde Jaar wees!!

TOEBROODJIES VIR BÖHMERSKOOL

Op 20 - 24 Mei is dit weer tyd om

toebroodjies vir Böhmerskool te maak.

As jy graag wil help skakel asb Marita

0729543717.

Die Week

10/05 Hemelvaartdiens (10:00 & 18:00)

13/05 Moedersdag

14/05 Kerkraadsverslae in

18/05 Gebedsbyeenkoms

(06:00)

24 Uur Gebedsrooster

Datum : 15 Mei

Ons bid saam met die gebedsnetwerk van Bloemfontein.

Bid vir Herlewing.

Riglyne is beskikbaar by Frances.

Tel 0828226185

VEELS GELUK AAN DIE

DOOPOUERS!

Pieter en Veruschka Grobler

met Erik

Callie en Shané Buitendag

met Thomas Arnoldus

KOSKAS BENODIGDHEDE

Winter kom aan en die koskas is leeg!

Ons benodig:

Mieliemeel (2.5kg)

Suiker (1kg)

Bruismeel (1kg)

Bully Beef

Geblikte vis

Olie (750ml)

Tee

Baie baie dankie vir

elkeen se bydrae

sover. Ons benodig egter nog heelwat.

Pinkster Sop en Broodjies

Baie dankie vir almal wat heerlike sop gaan kook.!!!

Ons kort nog mense om brood te smeer asseblief.

Almal wat bereid is om broodjies te maak skryf asseblief jou

naam op die lys in die kerkkantoor.

Uitreik

DAGBREEK benodig :

‘n Strykyster

Strykplank

Ketel.

ENGO KLOKKIEPROJEK

Dit is weer tyd vir die klokkie projek. Penne word vandag uitgedeel.

Lizette : 083 5981154

EHRLICHPARK

Ons het warm kleertjies van klein tot groot nodig.

Groter kinders benodig windjekkers of ‘Polar Fleece’ tops.

Die geldboksie om winterbenodigdhede vir die kinders van Ehrlichpark in te samel, is buite op die teetafel.

KOM ONS BOOR VIR WATER!

Borg ‘n meter -

kry jou koevertjie by die Kantoor en plaas R300.00 daarin,

Gooi enige bydrae in die boorgat-boks!

Ons blikkies se Kleingeld gaan help met nstandhouding van die

boorgat. Kry jou blikkie by die Kantoor en bring dit teen 28 Sep-

tember 2018 terug.