belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/lockdown/jaar 3 - year 3/year...  · web viewvee die...

23
JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM Gasvryheidst udies JAAR 3 [1]

Upload: others

Post on 21-Jul-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

Gasvryheidstudies

JAAR 3

[1]

Page 2: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

Naam: _______________________________________________

Termyn1

[2]

Page 3: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

Reëls van die Gasvryheidstudies Sentrum

Algemene reëls om te alle tye in die sentrum te volg

1. Vee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word

2. Maak alle toerusting skoon, vee dit af ef of maak dit droog voordat

dit vir enigiets gebruik word

3. Gebruik slegs die toerusting van jou eenheid en moet niks van

ander eenhede gebruik nie

4. Maak seker dat alle eenhede netjies en korrek gepak is voordat die

sentrum verlaat word

5. Was afdroogdoeke en voorskote na gebruik en versorg dit mooi. Dit

is duurr

6. Geen leerder mag in die stoorkamer ingaan nie

[3]

Page 4: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

GASVRYHEIDSEKTORE EN BEROEPE

DIE VOLGENDE ONDERWERPE SAL IN HIERDIE HOOFSTUK BESPREEK WORD

1. Inleiding tot die gasvryheidsektore en hulle dienste

2. Sektore en beroepe

2.1 Gasvryheidsindustrie werkskepping

2.2 Verdere opleidingsgeleenthede

Identifiseer moontlike rigtings of loopbane in Gasvryheidstudies

3.1 Die kwaliteite van mense wat in die industrie werk

3.2 Die vier werksareas

1. INLEIDING TOT DIE GASVRYHEIDSEKTORE EN HULLE DIENSTE

Die gasvryheidsindustrie voorsien twee hoof dienste:

1. Kommersiële voedseldienste Hierdie dienste word hoofsaaklik voorsien met die hoofrede om wins te maak

2. Nie – kommersiële dienste Gewoonlik is hierdie sektore nie – winsgewend. Kapitaal word van die staat of uit die privaatsektor ontvang.

Ses tipes kommersiële voedseldienste:

1. Restaurante 4. Motelle2. Hotelle 5. Koffie kroeë3. Wegneem – ete en kitskosrestaurante 6. Snoepies

[4]

Page 5: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

Vyf tipes nie – kommersiële voedseldienste:

1. Hospitale (voedseldienste) 3. Weermag 2. Verligtingsagentskappe soos die 4. Gevangenis Kantiens

Verlossingsleër(Salvation Army) 5. Kampongs

Die kommersiële voedseldienste kan in ses sektore verdeel word en dit word op die produkte wat hulle verkoop of die dienste wat hulle van dag tot dag lewer gebasseer. Dit is die sector wat regoor die wêreld welbekend is.

Ses hoof sektore in die kommersiële voedseldienste van die Gasvryheids- industrie

1. Voedsel – en drankdiens sektor2. Akkommodasiesektor3. Vermaaklikheidsektor4. Funksie – en geleentheidssektor5. Ontspanningsektor6. Dobbel sektor

1. Voedsel – en drankdiens sektor

Die Voedsel – en drankdiens sektor kan gedefinieer word as ‘n sektor wat voedsel en drinkgoed in ‘n wye verskeidenheid besighede en plekke verkoop.

Voedsel en produkte om te drink word as maaltye en aantreklike drankies aan gaste in eetvertrekke of restaurant verkoop.

2. Akkommodasiesektor

[5]

Page 6: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

Akkommodasie verskaf aan gaste ‘n plek om te bly. Elke gas word van ‘n bed, linne en ‘n badkamer met alles wat noodsaaklik is voorsien tydens verblyf.

Die akkommodasiesektor kan ook voedsel en drinkgoed as ‘n tweede bron tot profyt verkoop.

3. Vermaaklikheidsektor

Gaste of reisigers besoek teaters, stadions of klubs waar dhulle deur ‘n popster, openbare spreker of sportbyeenkoms vermaak word. Voedsel en drinkgoed word tydens hierdie geleenthede verkoop om hierdeur ‘n wins vir die vermaaklikheid en die vergaderplek (venue) te maak.

4. 4. Funksie – en geleentheidsektor

Die funksie sektor verskaf ‘n gasvryheidsdiens vir funksies soos:

a) Trouesb) Konferensies en besigheidsvergaderingsc) Korporatiewe funksies d) Verjaardagpartytjies

Die sektor verskaf dienste soos voedsel, drinkgoed en akkommodasie aan hulle gaste. Bykomende dienste soos beplanning, organisasie en versierings (dekor) kan ook deur hierdie sektore voorsien word.

5. Ontspanningsektor

Sport klubs en gesondheids – en fiksheidsentrums (gyms) verkoop gesondheidsvoedsel en – drankies aan hulle kliënte as ‘n bykomende bron van inkomste. Hierdie sektore kan ook riglyne met betrekking tot voeding en diëte verskaf.

[6]

Page 7: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

6. Dobbelsektor

Casino hotelle en oorde kan gasvryheidsdienste tesame met die dobbeldienste aan gaste verskaf. Die voedsel – drankdienste wat verskaf word verseker dat gaste gemaklik kan oorslaap terwyl hulle die dobbelry geniet.

Addissionele dienste wat ook voorsien kan word:

a) Akkommodasieb) Kamerdiensc) Skoonmaakdiensted) Was van wasgoed

[7]

Page 8: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

2. SEKTORE EN BEROEPE

2.1 GASVRYHEIDSINDUSTRIE - WERKSKEPPING

Die gasvryheidsindustrie bied ‘n wye verskeidenheid loopbaangeleenthede aan werkers. Onthou dat almal heel onder in die bedryf moet begin waarna hulle hulleself kan opwerk tot die hoogste posvlakke. Tipes beroepe in dié industrie kan die volgende insluit:. In this industry jobs can include working in places like:

Tipes beroepe

Bestuur en Administrasie

Geleentheids beplanning

Voorkantoor/ontvangs

Voedseldienste

Huishouding

1. Algemene

Bestuurder

Trou - koördineerder

Hotel ontvangs

Kelner Linne kontroleur

2.

Groep Verkoopsbestuurder

Geleentheids -beplanner

Hotelklerk Kok Linne assistent

3.

Spysenierings Verkoopsbestuurder

Geleentheids - bestuurder

Ontvangs-bediende

Sous - SjefOnderhoudswerker

4.

Direkteur van Verkope en Bemarking

Concierge / Portier

Sjef PatissierKamerbediende/Huishoudster

5. Agterkantoor

assistent

Gastediens Vennoot

Uitvoerende Sjef

Huishoudings-bestuurder

[8]

Page 9: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

6. Finansiële

Bestuurder

Restaurant of kombuis-bestuurder

Operasionele Direkteur

ONTHOU:

1. Daar word skoonmakers en sekuriteit oral benodig. Deur op ‘n laer vlak te begin werk beteken nie dat die beroep minderwaardig is nie.

2. Deur jou eie besigheid te begin kan nuwe werksgeleenthede geskep word. Soms word posbeskrywings in kleiner besighede gekombineer, waar werkers in meer as een afdeling moet werk.

3. Die gasvryheidsindustrie dek ‘n breë veld en verskaf verskeie geleenthede vir leer en opleiding.

4.2.2 VERDERE OPLEIDINGSGELEENTHEDE

Voedsel spesialisering:

Daar is verdere opleidingsgeleenthede wat oorweeg kan word. ‘n Paar moontlike plekke waarheen leerders kan gaan:

Die volgende akademies of skole vereis ‘n Graad 10 FET sertifikaat:

1. Chefs Training and Innovation Academy1.1 Die Akademie is geleë in Centurion, in Pretoria.Adres: 1003 Saxbylaan Eldoraigne Centurion1.2 Voorsien werksplasings

a) Deeltydsb) Internasionale internskappe

1.3 Voldag klasse wat die volgende kursusse insluit:

a) Kookkunsb) Deegwerk

[9]

Page 10: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

c) Gasvryheidd) Bestuur

1.4 Die Akademie word ge – akkrediteer deur: a) City and Guilds

b) Die Suid – Afrikaanse Chefs Vereniging (The South African Chefs Association )

c) Konfederasie van Toerisme en Gasvryheid(Confederation of Tourism and Hospitality)

d) Departement van Hoër Onderwys en Opleiding(Department of Higher Education and Training)

[10]

Page 11: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

2. Die Capital Hotel School2.1 Die skool is in Pretoria gelëe. Adres: Stanza Bopape Straa t919Arcadia, Pretoria

2.2 Voldag klasse van kursusse sluit in: a) Professionele Chef b) Gasvryheid – en Operasionele Bestuur c) Deegwerkd) Inleiding tot Professionel

Voedselbereiding

2.3 Die skool word deur die volgende liggame ge – akkrediteer:

a) City and Guilds

b) Die Suid – Afrikaanse Chefs Vereniging (The South African Chefs Association )

[11]

Page 12: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

a) Kwaliteitsraad vir Ambagte en Beroepe

b) CATHSSETA

c) Wyn en Spiritus Onderwys Trust

d) Chaîne des Rôtisseurs Suid - Afrika

3. Capsicum Culinary Studio3.1 Die Studio is gelëe in Boksburg en Pretoria Adres vir die Boksburg Kampus: Eenheid 6, Bartlett Lake Office ParkHoek van Leith & Trichardt StrateBartlett, Boksburg

Adres vir die Pretoria Kampus: Aramist Laan 134Menlyn SquarePretoria

[12]

Page 13: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

3.2 Voorsien beroepsplasings a) Nasionale plasings vir jou kwalifikasieb) Internasionale plasings kan deur die Internasionale

Werwingsforum gedoen word, wat deur die Switserse Onderwysgroep georganiseer word. (SEG)

3.3 Voldag klasse en kursusse sluit in:

a) Professionele voeselvoorbereidingsprogram b) Deegsoortec) Chef’s programd) Meesterklasse

3.4 Die Studio word ge –akkrediteer deur:

a) City and Guilds

b) Wêreld Vereniging van Chef’s verenigings

c) FASSET (Financial and Accounting Sector Education and Training Authority) Finansiële en Rekenkundige Sektor Onderwys – en Opleidingsraad.

[13]

Page 14: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

e) CATHSSETA

4. SA Slagters Opleidingskool4.1 Die skool is in Pretoria gelëe.4.2 Vodagklasse wat die volgende insluit:

a) Vars vleis prosessering/verwerkingb) Tegnikus Kursusse c) Gevorderde kursus in Vars vleis Verwerking

4.3 Die Skool word ge – akkrediteer deur: 1. Voedsel – Drank Sektor Seta

[14]

Page 15: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

3. IDENTIFISEER DIE MOONTLIKE LOOPBAANGELEENTHEDE OF BEROEPE IN GASVRYHEIDSTUDIES

3.1 KWALITEITE / EIENSKAPPE VAN PERSONE WAT IN DIE INDUSTRIE WERK

Personeel wat in die industrie werk moet oor die volgende kwaliteite of eienskappe rakende hulle diens of produk beskik:

1.Kennis van voedsel en drinkgoed sowel as tegniese vermoeëns Die personeel moet behoorlike kennis van al die items op die spyskaart sowel as drank - en wynlyste hê sodat hulle kliënte breedvoerig kan inlig en alternatiewe kan aanbied.

2.StiptelikheidStiptelikheid is baie belangrik. As personeel aanhoudend laat aanmeld vir diens, dui dit op ‘n gebrek aan belangstelling in hulle werk en op ‘n gebrek aan respek vir bestuur asook vir die kliënte.

3.Kennis van die plaaslike omgewing Personeel moet ‘n sekere kennis van die omgewing waar hulle werk hê sodat hulle daartoe in staat is om gaste te kan inlig omtrent tipes vermaak wat verskaf word asook beskikbare vervoer na besienswaardighede in die omgewing.

4.PersoonlikheidPersoneel moet oor die volgende beskik:

a) Taktvolheid c) Vriendelikheid b) Goeie humorsin d) Gematigde

temperament

[15]

Page 16: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

Hulle moet op ‘n aangename, welsprekende wyse met gaste kan kommunikeer en die vermoeë hê om op die regte tyd te kan glimlag. Dit sal verseker positiewe gevolge hê.

5.Houding teenoor kliënteDie regte benadering tot ‘n kliënt is van die uiterste belang. Personeel moet ‘n diens verskaf maar ook diensbaar wees deur ‘n kliënt se behoeftes en wense te kan voorspel en bepaal. ‘n Wakende, maar onopsigtelike (sonder om te staar) oog moet oor kliënte gehou word om te kan sien hoe ‘n maaltyd vorder.

6.Geheue‘n Goeie geheue is ‘n bate in die gasvryheidsbedryf. Dit mag personeel op verskeie maniere met hulle werk help as hulle die voor – en afkeure van gereelde kliënte kan onthou.

7. EerlikheidEerlikheid en respek in die driehoek van personeel, kliënte, personeel en bestuursverhoudings lei tot ‘n atmosfeer wat effektiwiteit en goeie spangees by die werk tussen alle werknemers bevorder.

8.LojaliteitDie personeel se verpligtinge en lojaliteit lê eerste by die instansie waar hulle in diens is en daarna aan die bestuur.

9.VerkoopsvaardighedeAlle personeel straal die beeld van die besigheid uit. Hulle is verkoopspersone en moet daarom ‘n behoorlike kennis van al die tipes dienste en produkte asook die regte aanbieding daarvan hê om tot die professionele verkope van die goedere te kan bydra.

10.Optrede Die optrede van personeel moet te alle tye onberispelik wees, veral voor kliënte. Die reëls van die besigheid moet deur almal gevolg word en respek moet aan alle senior personeellede betoon word.

[16]

Page 17: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

11.Mate van dringendheid Om ‘n instansie in staat te stel om die maksimum hoeveelheid besigheid in ‘n diensperiode te verrig, met die hoogste netto – wins moontlik, moet personeel ‘n mate van dringendheid in hulle daaglikse take ontwikkel.

12.KlagtesPersoneel moet ‘n aangename geaardheid, taktvolheid, bedagsaamheid, ‘n gelykmatige temperament en ‘n goeie humorsin hê. Hulle mag nooit hulle ongelukkigheid, selfs gedurende ‘n moeilike situasie wys nie. Personeel mag nooit met ‘n kliënt stry nie en as hulle nie ‘n situasie kan hanteer of oplos nie, moet dit onmiddellik na ‘n senior personeellid verwys word wat die kliënt kan gerusstel en die probleem regstel.

3.2 DIE VIER AREAS VAN WERK

Die industrie kan in vier hoof kategorieë verdeel word. Elke afdeling handel oor ‘n ander aspek binne die gasvryheidsindustrie.

a) Voedselbereiding Voedselbereiding kan gedefinieer word as die aksie waartydens voedsel, met die doel om dit te eet voorberei word. Om voedsel te berei word ‘n verskeidenheid apparate en toerusting gebruik om die geur, tekstuur en kleur van voedsel te verbeter wat dit meer aanneemlik vir die kliënt maak. Dit behels gewoonlik die keuse van ‘n hoeveelheid en verskeidenheid van bestanddele wat gekombineer en volgens ‘n resep voorberei word om die verwagte eindresultaat te verkry.

Beroepe in voedselbereidinga) Assistent kok of chefb) Opwas of kombuis skoonmakerc) Vloer skoonmakerd) Skiller

[17]

Page 18: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

e) Hantering van afval of herwinning f) Hulp met die ontvangs van voorraad, by die toonbank of as ‘n

pakker

b) Voedsel – en drankdiensVoedsel – en drankdiens kan gedefinieer word as die proses waar voedsel en drank voorberei, aangebied en aan betalende kliënte bedien word. Bereiding van die voedsel sal in die kombuis gedoen word wat ook as die ???back-of-the-house operations???? bekend staan omdat gaste nooit eintlik die bereiding van hulle voedsel sien nie.Aanbieding en bediening van voedsel word normaalweg deur ‘n bedieningskelner gedoen en hierdie deel van die operasionele fuksie word die voorkantoor genoem.Die kliënt besoek ‘n netjiese vertrek wat as die eetkamer bekend staan waar die gekose voedsel en drank aan hom/haar bedien sal word.

Beroepe in die voedsel – en drankbedryfa) Kroegmanb) Kelner c) Polering of was van glaswared) Skoonmaak van vloeree) Dek of skoonmaak van tafelsf) Opvul van ‘n diensstasieg) Assistering met voorraadopname h) Deurwag

c) Voorkantoor

[18]

Page 19: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

Die voorkantoor is die term wat in die gasvryheidsbedryf gebruik word om na die voortoonbank of die ontvangs in ‘n hotel, gastehuis of lodge te verwys. Dié department is die hart van alle operasionele aksies in die hotel waar alle verkope, besprekings en bemarking plaasvind. Die huishoudingspersoneel sowel as die concierge (hoof portier) rapporteer ook aan die voorkantoor vir inligting oor hulle take en dienste. Alle gaste meld by die voorkantoor (ontvangs) aan as hulle by die hotel, gastehuis of lodgekom waar hulle dan hulle kamersleutel of kaartsleutel ontvang.

Beroepe in die voorkantoora) Deurwagb) Portierc) Assistent ontvangspersoneeld) Bestuurder of klerke) Ontvangspersoneel

d) Huishouding Huishouding is die term wat gebruik word om na die groep mense wat die kamers in ‘n hotel skoonmaak te verwys. Die huishoudingsafdeling is ook verantwoordelik vir die skoonmaak van alle publieke ruskamers/badkamers asook die wasgoed indien ‘n wasgoeddiens aan gaste verskaf word.

Alle linne en dekoritems in die hotel word gewas, gestryk en vanaf die huishoudingsafdeling versprei. Indien die uniforms van die werkers na elke werkskof ingehandig word, is die huishoudingsafdeling ook vir die was en stryk daarvan verantwoordelik.

Beroepe in Huishouding

[19]

Page 20: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Jaar 3 - Year 3/Year...  · Web viewVee die werksoppervlak af voordat daar met kos op dit gewerk word. Maak alle toerusting skoon,

JAAR 3, TERMYN 1 GAUTENG LOODSPROGRAM

a) Skoonmakersb) Wasgoed – was en strykc) Linnekamer assistent d) Kontrolleur e) Kamerdiens assistent

[20]