29 april 2018 - ng kerk durbanville-bergsig · 2018-12-05 · tak epos asseblief vir liezl loubser...

4
Bergsig Boodskap 29 April 2018 30 April: Skole vakansiedag 4 Mei: Retief Burger - Alles 6 Mei: Doop 10 Mei: Hemelvaart & 10 dae van Gebed & 19:00 Erediens 13 Mei: Pinkster 20 Mei: Veldtog: Breathing Room 21 Mei: Kerkraadsvergadering 22 Mei: Doopkategese 25 Mei: Seniors 25 Mei: Uitreikgeleentheid 26 Mei: Straatuitreik 27 Mei: Mamma - dag Glow Kidz 30 Mei: Vinkel en Koljander - mark MES se werk het reeds in 1986 in Johannesburg begin om die dringende nood van hawelose, werklose en behoeftige individue te help verlig. 09:00 Klassieke / Informele Diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz Deuroffer: MES Kaapstad 29 April 2018 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kids diens (Saal) Bea Pretorius 18:00 @6 Diens Arno Mattheus Deuroffer: Hoop en versoenings- trust 6 Mei 2018 Pinkster Ons is die jaar bevoorreg om Stephan Joubert vir Pinkster te hê by ons . Die tema waaroor hy gaan praat sal nog bekend gemaak word. Ons deel solank die program: 13 Mei - Sondag 8:15 Klassieke diens 10:00 Informele diens 19:00 Aanddiens (nie 18:00) 14 Mei - Maandag 9:30 Oggend 19:00 Aanddiens 15 Mei - Dinsdag 9:30 Oggend 19:00 Aanddiens 16 Mei - Woensdag 19:00 Aanddiens Let wel: op 16 Mei is daar nie 9:30 die oggend soos aangedui n sessie met Stephan Joubert nie. Kinderpinkster: 13 - 16 Mei saans om 19:00. Voorskool - gr 3 sal apart in die saal wees en gr. 4-7 apart in agterste klaskamers. Hul temas sal ook ouderdomsgewys gepas wees. IN PAS MET GOD SONDAGOGGEND God skryf my nie af nie, Hy skryf my op. Ek is n geliefde en n gestuurde van Christus! Teks: JOHANNES 20:10-29 SONDAGAAND Leef vandag saam met die Here Teks: Jakobus 4:13-15; 2 Kor 6:1-2; Ef 5:16 MAANDAG Reis ligter saam met die Here. Teks: 2 Kor 5:16; Ps 139; Gal 6:2 DINSDAG God se wil gebeur op my tong, my hande en my voete: 5 familiëreels vir Jesus-navolgers Tekste: 1 Pet 2:15-17; 1 Pet 3:17; 1 Tess 4:3; 1 Tess 5:16; 2 Kor 8:1-5 WOENSDAGAAND Geloof vat grond in Babilon: So dien ek die Here op enige grondgebied Teks: Jeremia 29:1-11 Ons dank God vir die reën!

Upload: others

Post on 04-Mar-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Bergsig Boodskap 29 April 2018

30 April: Skole vakansiedag

4 Mei: Retief Burger - Alles

6 Mei: Doop

10 Mei: Hemelvaart & 10 dae van

Gebed & 19:00 Erediens

13 Mei: Pinkster

20 Mei: Veldtog: Breathing Room

21 Mei: Kerkraadsvergadering

22 Mei: Doopkategese

25 Mei: Seniors

25 Mei: Uitreikgeleentheid

26 Mei: Straatuitreik

27 Mei: Mamma-dag Glow Kidz

30 Mei: Vinkel en Koljander-mark

MES se werk het reeds in 1986

in Johannesburg begin om die

dringende nood van hawelose,

werklose en behoeftige individue

te help verlig.

09:00 Klassieke / Informele Diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz

Deuroffer: MES Kaapstad

29 April 2018

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Johan Els

10:00 Informele diens

Ouditorium

Ds. Johan Els

Glow Kids diens (Saal)

Bea Pretorius

18:00 @6 Diens

Arno Mattheus

Deuroffer: Hoop en versoenings-

trust

6 Mei 2018

Pinkster

Ons is die jaar bevoorreg

om Stephan Joubert vir

Pinkster te hê by ons .

Die tema waaroor hy

gaan praat sal nog

bekend gemaak word.

Ons deel solank die

program:

13 Mei - Sondag

8:15 Klassieke diens

10:00 Informele diens

19:00 Aanddiens

(nie 18:00)

14 Mei - Maandag

9:30 Oggend

19:00 Aanddiens

15 Mei - Dinsdag

9:30 Oggend

19:00 Aanddiens

16 Mei - Woensdag

19:00 Aanddiens

Let wel: op 16 Mei is

daar nie 9:30 die oggend

soos aangedui ’n sessie

met Stephan Joubert nie.

Kinderpinkster:

13 - 16 Mei saans om

19:00.

Voorskool - gr 3 sal apart

in die saal wees en

gr. 4-7 apart in agterste

klaskamers. Hul temas

sal ook ouderdomsgewys

gepas wees.

IN PAS MET GOD SONDAGOGGEND

God skryf my nie af nie, Hy skryf my op. Ek is ’n

geliefde en ’n gestuurde van Christus!

Teks: JOHANNES 20:10-29

SONDAGAAND

Leef vandag saam met die Here

Teks: Jakobus 4:13-15; 2 Kor 6:1-2; Ef 5:16

MAANDAG

Reis ligter saam met die Here.

Teks: 2 Kor 5:16; Ps 139; Gal 6:2

DINSDAG

God se wil gebeur op my tong, my hande en my

voete: 5 familiëreels vir Jesus-navolgers

Tekste: 1 Pet 2:15-17; 1 Pet 3:17; 1 Tess 4:3; 1 Tess

5:16; 2 Kor 8:1-5

WOENSDAGAAND

Geloof vat grond in Babilon: So dien ek die Here op

enige grondgebied

Teks: Jeremia 29:1-11

Ons dank God vir die reën!

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Gemeente, kyk asb na ons nuutste projeklys. Hoor biddend by Vader, kontak ons projekleiers om vir julle meer oor elke projek te kom vertel, en raak betrokke.

Kleingroepe, nooi ons uit!! Ons besoek julle met graagte.

Ons sendelinge wat vêr van die huis af is, het veral ons liefde en gebede nodig. ’n Onverwagte whatsapp of stempos doen ook sommer wondere om hulle dag op te helder!

Uitreik Projekte op ons voorstoep

NR UITREIK-PROJEK PROJEKLEIER SEL. NR. E-POS ADRES

1 Attie van Wyk Laerskool Nelda Rossouw 0832351400 [email protected]

2 Love Unveiled Andre van der Westhuizen

0743304431

[email protected]

3 Betesda Hans Human 082 549 0518 [email protected]

4 Fisantekraal-buitedienste Wes van der Walt 0846571664 [email protected]

5 GGO Magdalena Knoet-

ze 083 557 6075 [email protected]

6 Golden Games Rahlene Uys 072 103 8852 [email protected]

7 House of Grace Leonette Burger 0824405662 [email protected]

8 Magdalena Huis Anneke Scholtz 083 462 1055 [email protected]

9 New Beginnings Jackie Thiart 0741510622 [email protected]

10 S.A.P.D. Anniel de Lange 0839632427 [email protected]

11 Vinkel en Koljander Mark Edna van Tonder 0833024838 [email protected]

12 Spes Bona Buitedienste Nelda Rossouw 0832351400 [email protected]

13 Welgegund-buitedienste Peter Montgomery 0842996697 [email protected]

14

Die Koffieman Oswald Opperman 0791089697 [email protected]

Uitreik projekte oor grense heen

NR UITREIK-PROJEK PROJEKLEIER SEL. NR. E-POS ADRES 1 Frontida Johann van Tonder 0834635050 [email protected]

2 Mosambiek: Evangelisasie

MakweSending: Thiarts Jaco van Vuuren 0219792225 [email protected]

3 Duitsland: Menges gesin Christelle Bouwer 0833090625 [email protected]

4 Thailand:

Klasie en Ida van Heerden Gert Uys 0828074455 [email protected]

5 Istar Gateways Marquerite Mouton 0836314609 [email protected]

6 Lesotho:

Matlafatsa - lze Boersma Jaco van Vuuren 0219792225 [email protected]

7 Lesotho:

Semokong Kinderhuis. Jaco van Vuuren 0219792225 [email protected]

Bergsig Vennote

NR VENNOOT KONTAK SEL. NR. E-POS ADRES

1 Durbanville Kinderhuis Johanna Strauss 021 9756822 [email protected]

2 Fisantekraal Centre for

Development Jane Gelderman 083 805 042 [email protected]

3 Hulp en Hoop Louise Kotze 0711577601 [email protected]

4 Mission Aviation

Fellowship Gert Uys 082 807 4455 [email protected]

5 INcontext Eric Swanepoel 0823195153 [email protected]

6 High Way Ministries Pieter Zandberg 0731654690 [email protected]

7 Pakistan Schalk van Wyk 0814239418 [email protected]

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

IDENTITEIT in Christus-kursus As ek vir jou sou vra, “Wie is jy?” wat sou jy antwoord?

Ons sukkel baie meer met hierdie vraag as wat ons dink. ’n Chris-ten kan en moet verseker weet WIE ons is in Christus.

As jy dit nie weet nie gaan jy altyd NET dit glo wat jou ouers gesê het, wat jy by jou vriende beleef het of hoe jy oor jouself “voel.”

God wil graag hê dat ons iden-titeit in Jesus gevestig sal wees, want dit is die ENIGSTE waarheid oor jou wat ’n EWIGHEID sal vasstaan.

Kom woon gerus die vyf weke lange kursus

“Die Omgeruilde Lewe” op Vrydag-oggende:

4, 11, 18, 25 Mei en 1 Junie 2018 vanaf 09:00 – 11:00.

Of Woensdagaande: 2, 9, 23, 30 Mei en 6 Junie vanaf 18:30 - 20:30

Koste R100 (notas)

R250 (Volledige Handboek).

Bel Ds. Johan Els vir meer inligting.

PASTORALE NARRATIEWE TERAPIEKURSUS

Durbanville-Bergsig se pastorale sentrum bied vanaf 22 Mei, ʼn verkorte kursus in pastorale narratiewe terapie

aan. Die langer 2-jaar Tukkies-geaffilieerde diplomakur-sus gaan steeds voort.

Die verkorte weergawe strek oor 9 weke en kos R500.00 per inskrywing.

Lesmateriaal is hierby ingesluit.

Wat bied die kursus?

1. Algemene beginsels vir beradingsgesprekke.

2. Sleutelaspekte van narratiewe terapie word ontleed en prakties ingeoefen.

3. Persoonlike, geestelike en emosionele groei.

4. Hegte verhoudinge binne groepsverband.

Inskrywings kan by Liezl Loubser gedoen word of kontak die kerkkantoor by 021 976 4106.

Seënwense, Philip Scholtz (aanbieder)

As lidmaat het jy nou die keuse om via WhatsApp

ingelig te raak oor kerkgebeure. Jy besluit vrywillig

om deel te word van die kerk se algemene

WhatsApp ‘broadcast’ groep. Persone sal wel kan

antwoord / opmerkings stuur, maar die res van die

groep word so opgestel dat jy niemand anders se

opmerkings sal sien nie. Die kommunikasiekanaal

sal in besig-heidsure tussen 8 - 3 bedryf word, dus

geen lastige boodskappe na-ure nie.

WhatsApp na: 071 529 9491 as jy wil deel word van die groep.

Ons soek verblyf vir ʼn gesin van vier. Pa, ma en twee kinders, hulle is drie en vier jaar oud. Hulle moet einde Mei 2018 uit hulle huidige behuising.

As enige iemand kan help of weet van ʼn moontlike kon-tak epos asseblief vir Liezl Loubser by die kerkkantoor by [email protected]

Verblyf gesoek

Seniorsorg: Green Pastures Ouetehuis is op soek na iemand (of ‘n klein groepie dames) wat weekliks vir een uur aktiwiteite aan bejaardes kan aanbied.

Hulle kan hul eie programme beplan. Die inwoners ly aan ‘n geringe mate van dimensia. So, die idée is om met die programme hulle te laat dink en onthou bv. hulle weet Paasfees is ‘n groot familiedag, maar het vergeet dat Jesus toe gekruisig en opgestaan het, toe maak ons houtkruisies. Ons moet hul konneksies met die Here en hul familie probeer verstewig.

As hulle enige vrae het of belangstel, kan hulle my ska-kel, dan sal ek hulle bekendstel aan die matrone daar.

Baie dankie en groete

Lorraine Langeveldt

083 567 0207

VROUEKAMP STORIES … sien foto’s op die agterblad

Chanel: rus … lag … lekker gesels … nog lekkerder geëet en

omring met liefdevolle sussie in Christus.

Sunette: Wow - God as “Moeder” en Vader, Verlosser, Heilige

Wysheid, Geneser ens. Die lys is oneindig. God Abba, Seun

en Gees is wat elke individu nodig het op daai oomblik. Ek

noem dit “Faces of God”. So mooi en sag, liefde, aanvaarding

alomteenwoordig. Wat ‘n ‘eye opener’!

Leatititia: My emmertjie is weer gevul. Net weer besef my

God is my Hemelse vAder en ‘n God vol van eindelose liefde

en tweede kanse. Wat ‘n blessing.

Yolande: Ontspanne. Ek het agtergekom dat ek onbewustelik

mense in boksie sit omdat ek so grootgeword het.

Stephanie: Wat ‘n voorreg om sonder skanse of vrees saam

met ander vrouens te ontdek, ontpop en onstpan!! Ek bevel

hierdie terapie ten minste jaarliks aan!

NG Kerk Durbanville-Bergsig

021 976 4106 • [email protected] • www.bergsigdv.co.za

Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550

Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551 Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00

Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.

24 uur nood vir geestelike & emosionele ondersteuning 071 196 4191 / [email protected] S33 48.966 O18 39.728

Bankbesonderhede: NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810

VROUEKAMP 2018 ‘n Seën van Bo!

Ilze Lammers: Vreemdelinge & kennisse se harte is gedeel en

leer ken, in die veilige ruimte van ons Drie-Enige God!

Vriende & susters het ons uit mekaar gegaan en saam ‘n drie

dubbele tou gevorm. (Prediker 4:9-12) My eerste kamp, beslis

nie my laaste!