28 oktober 2018midsuid.co.za/uploads/file/afkondigings 28 oktober18.pdf · 2018-10-26 · 28...

8
28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Die Voedselprojek Jesus sê daarop vir hom: “Jy kan maar gaan. Jou geloof het jou gered.” Markus 10:52 KERKLIKE JAAR Vandag is 23ste Sondag in Koninkrykstyd. Vandag is Hervormingsondag, wat die naaste Sondag aan 31 Oktober is. 31 Oktober is Hervormingsdag. Maarten Luther, ‘n Duitse professor in teologie, ‘n komponis, priester en monnik het gestreef na ‘n suiwer geloof. Hy wou die sentrale boodskap van die evangelie, naamlik die vergifnis van sondes deur die bloed en offer van Jesus Christus, weer sentraal stel. Hy het geglo dat redding ‘n geskenk is van God se genade wat ontvang word deur te glo en God se belofte dat ons gered word deur Jesus Christus wat aan die kruis gesterf het vir ons sondes. Op 31 Oktober 1517 spyker hy sy 95 stellings aan die deur van die slotkapel in Wittenberg vas. Dit het gelei tot ‘n breuk met die Kerk van Rome en ‘n skeiding tussen Katolieke en Protestante. Luther het aanvanklik die stellings in Latyn gepubliseer, wat die taal van die geleerdes en die kerk was en nie die volkstaal, Duits nie. Danksy die nuwe boekdruktegniek van Johannes Gutenberg versprei die kennis oor die Bybel vinnig oor Duitsland en ander Europese lande. Die 95 stellings en die geskrifte van Luther bereik ook in ‘n kort tyd baie mense en veroorsaak groot opskudding. Verlede jaar is die 500 jaar na Reformasie herdenk op 31 Oktober 2017. Die simboliese kleur is steeds groen. Daar is nog vier Sondae oor van hierdie seisoen. Op 2 Desember begin Advent.

Upload: others

Post on 25-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 28 Oktober 2018midsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 28 Oktober18.pdf · 2018-10-26 · 28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte:

28 Oktober 2018Prediker: Ds. Rika van Vuren

08:00 & 10:00 Kinderkerk

09:00 Sondagskool

Deurkollekte: Die Voedselprojek

Jesus sê daarop vir hom: “Jy kan maar gaan. Jou geloof het jougered.” Markus 10:52

KERKLIKE JAARVandag is 23ste Sondag in Koninkrykstyd. Vandag is Hervormingsondag,

wat die naaste Sondag aan 31 Oktober is. 31 Oktober is Hervormingsdag.

Maarten Luther, ‘n Duitse professor in teologie, ‘n komponis, priester en

monnik het gestreef na ‘n suiwer geloof. Hy wou die sentrale boodskap

van die evangelie, naamlik die vergifnis van sondes deur die bloed en

offer van Jesus Christus, weer sentraal stel. Hy het geglo dat redding ‘n

geskenk is van God se genade wat ontvang word deur te glo en God se

belofte dat ons gered word deur Jesus Christus wat aan die kruis gesterf

het vir ons sondes. Op 31 Oktober 1517 spyker hy sy 95 stellings aan die

deur van die slotkapel in Wittenberg vas. Dit het gelei tot ‘n breuk met

die Kerk van Rome en ‘n skeiding tussen Katolieke en Protestante. Luther

het aanvanklik die stellings in Latyn gepubliseer, wat die taal van die

geleerdes en die kerk was en nie die volkstaal, Duits nie. Danksy die nuwe

boekdruktegniek van Johannes Gutenberg versprei die kennis oor die

Bybel vinnig oor Duitsland en ander Europese lande. Die 95 stellings en

die geskrifte van Luther bereik

ook in ‘n kort tyd baie mense

en veroorsaak groot opskudding.

Verlede jaar is die 500 jaar na

Reformasie herdenk op

31 Oktober 2017. Die simboliese

kleur is steeds groen. Daar is nog

vier Sondae oor van hierdie

seisoen. Op 2 Desember begin

Advent.

Page 2: 28 Oktober 2018midsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 28 Oktober18.pdf · 2018-10-26 · 28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte:

Baie welkom aan alle nuwe lidmateen intrekkers. Kom asseblief na die

diens voor die kansel bymekaar, sodat ons u kan ontmoet. Hoop julle

voel gou tuis in ons gemeente.

Kom drink gerus saamtee of koffietussen die

eredienste by die kombuisin die saal.

PROGRAM VIR DIE WEEKDi. 30 Okt. 18:30 Kerkraads-

vergadering

Vr. 2 Nov. 16:00 Mark

KERSSANGDIENSSondag 18 November

om 18:30. As jy wil koor sing, kontak Sanet by die Kerkkantoor. As joukinders engeltjies of

herders wil wees, kontakLorraine by die Kerkkantoor.

As jy met iets anders kanhelp, of idees het, kontakDs. Rika by 072 783 8108

EREDIENSTYE TYDENS

SKOOLKWARTALE OM

08:00 & 10:00

EN TYDENS

SKOOLVAKANSIES EN

LANGNAWEKE

OM 09:00

Ons herinner voornemende

doopouers dat ons nie in

Januarie doop nie. Beplan

asseblief daarvolgens en

registreer vroegtydig.

OUJAARSDIENS31 Desember om 23:15

LEES- EN

SKRYFKLASSEDinsdae om 14:30

by die kerksaal.

Kontak Marita vir

meer inligting by

082 808 3095

ATTESTAAT ONTVANGBELYDENDE LIDMAAT

Bothma: Elizabeth Catharina (neé Labuschagne)

Verbly

julle!

Page 3: 28 Oktober 2018midsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 28 Oktober18.pdf · 2018-10-26 · 28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte:

VERJAARSDAE 29 Oktober – 4 November

29 OKTOBER Tiaan Snyman Tersia Odendaal Jan Janse van Rensburg

Rehan Bezuidenhout Kobus Swart Annalize Pienaar Helgaard Matthee

Dawid du Buson Ilse van Graan Marnus Raath Susan Strümpher

Nelmari Louw 31 OKTOBER Marius Snyman Werner van der Merwe

Christel Mienie Janke Botes Lucas Swart Adele van der

Westhuizen

Chanel van Vuuren Hanno Groenewald 2 OKTOBER 4 OKTOBER

Deidré Venter Llewellyn Hough Chris Botha Chanelle Botes

30 OKTOBER Dries Mans Johannes de Beer Renette Dique

Juané Bekker Christo Marx Jacques du Plessis Liza du Preez

Glen Corbett Jacques Pienaar Lynnet du Plooy Mia Duvenhage

Chantelle de Beer Gennea Reid Frikkie Stieler Heleen Ehlers

Louis Fourie Alida Schönfeldt Lizé Strydom Kaylin Grobler

Hennie Henrico Dawie Snyman Paul Strydom Natie Jansen van

Rensburg

Herman Jansen Lizette van den Berg 3 OKTOBER Ruan Potgieter

Jeanne-Marie Joubert Johan Viljoen Cobus de Bruyn Paul Pretorius

Hannelie Kahts 1 NOVEMBER Dolf de Necker Monique Roets

Jannie Kruger Alecia Dos Reis Verona du Preez Nickolene Schoeman

Louis le Roux Ruhan Heyneke Thinus Greyling Phillip Scholtz

Marleen Malan Zelna le Roux Jandré Heyns Wian van Heerden

Jo-Anne Snyman Renier Nel Pieter Honeyborne Dominique Witthaus

STUDENTEOns wil graag ‘n databasis saamstel van al die

studente in die gemeente. As jy studeer of joukind studeer, stuur asseblief vir Sanet by die

kerkkantoor jou (die student) se selnommeren e-posadres.

GELOFTEDAG(Versoeningsdag)

16 Desember. Ons het ons eieerediens om 09:00, aangesien dit

op ‘n Sondag val.

KERSDIENS

Dinsdag 25 Desember

Om 09:00

Dink aanjulle!

Page 4: 28 Oktober 2018midsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 28 Oktober18.pdf · 2018-10-26 · 28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte:

Daar sal Sondae na die eerste diens ‘n

gespreksgenoot in die moederskamer beskikbaar wees vir gesprekke asook

iemand by die gebedskamer indien

voorbidding benodig word.

PASTORALE

SENTRUMAs jy meer wil uitvind oor

die werksaamhede van die

Pastorale Bediening

Sentrum en dienste wat

aangebied word, kontak vir

Maud by die sentrum of vir

Zelna by

072 699 0853.

AS JY BETROKKE WIL RAAK IN DIE GEMEENTEGemeentebediening Johan Bredenkamp 082 304 6867

Eiendomsbediening Wicus van der Linde 082 853 5555

Erediensbediening Theo Homann 071 292 5533

Flinke Vroue (Vrouediens) Melanie van Rooyen 082 896 3102

Jeugbediening Lorraine van Deventer Kerkkantoor

Omgeegroepe Jan Streicher 084 653 1103

Herfsgenote (Senior burgers) en Minnie Hugo 073 790 3043

Vrouebybelstudie

Pastoraal Zelna le Roux 072 699 0853

Voedingskema Elna van Graan 083 235 7548

Klerebank Nicolette Lombaard 082 569 0032

Mark Sanet Maré Kerkkantoor

Die Voedselprojek

gaan stap vanaf 9 - 11

November te

Wathaba

voetslaanroetes naby

Machadodorp.

As jy saam met ons

wil stap, kontak

Mike by 076 483 7212,

Nicolette by

082 569 0032 of

Nico by 082 377 7322

PENSIOENARIS VERTONING

Saailand se Magic Woorde op

15 November om 14:00 Gratis

RSVP: Etta 082 896 7760

Page 5: 28 Oktober 2018midsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 28 Oktober18.pdf · 2018-10-26 · 28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte:

GEBEDSLYSJan Pelser, Rindie van Zyl, Hannelie Kapp, oom Piet van

Noord, Annatjie Luus, oom Hennie en tannie Joey

Geldenhuys, Maria le Roux, Hannes Brits, Zelda du Preez,

Ansie Wessels, oom Bakkies Nel, Chris Taljard, Eljana

Peach, Melanie Haarhoff, Merryl Steenkamp, Chris du

Preez, tannie Ria Botha, Annemarie en Mariana Pretorius,

tannie Corrie Velthuizen, Anneke Joubert, Corrie Storm,

Dirkie du Plessis, tannie Martie Pretorius, oom Pierre

Scott, tannie Stefien Dörfling en oom Frank Glaeser. Oom

Hennie Steenkamp is oorlede. Ons dink aan Merryl en die

familie. Laat weet asseblief die kerkkantoor as jy weet van

iemand wat ons op die lys kan sit of afhaal.

AFLAAI VAN

SKENKINGS EN

DONASIESTydens

kerkkantoorure by

die Pastorale

Sentrum (bruin

palisade heining

regs van die

kerkkantoor of

Sondae in die

houers by die

kerkdeure asseblief.

VOEDSELPROJEKONS HET TANS ’N BAIE GROOT BEHOEFTE AAN DIE VOLGENDE ITEMS

ASSEBLIEF.

2 Minute noodles, swart sakke, showergel, toiletpapier, waspoeier, dames roll-on,

mans roll-on, shampoo 2-1, sanitêre produkte, tandeborsels en tandepaste.

BEJAARDEFUNKSIE10 November om 11:00 vir

middagete. GRATIS. Al ons senior burgers van 65

jaar en ouer is baie welkom.

LAAT WEET ASSEBLIEF DIE KERKKANTOOR AS JY

BELANGSTEL, SODAT ONS KAN WEET VIR HOEVEEL persone

OM REG TE MAAK.Op 11 November is die

Sondagskool enKinderkerk

afsluiting. Vanaf18 November het ons soggens slegseen erediens om

09:00.

GEMEENTEKAMP

22-24 Februarie 2019

De Voetpadkloof

Besprekings is oop by

die Kerkkantoor.

Kontak Sanet vir

inligting.

Page 6: 28 Oktober 2018midsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 28 Oktober18.pdf · 2018-10-26 · 28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte:

mark@midsuid

Ons volgende mark is

op Vrydag 2 November

vanaf 16:00.

Kersmark op 30

November.

NAALDWERKKLASSE

VIR HUISHULPESaterdae om 14:00 in die

kerksaal. Kontak Marianna

by 071 463 0842

vir navrae. KLEREBANKOns het dringend

somersklere nodig

asseblief. Mans-,

dames- en

kinderklere en

skoene baie

welkom, asook

bykomstighede,

soos handsakke,

belde,

kostuumjuwele,

ens. As jy betrokke

wil raak, kontak

asseblief vir

Nicolette by

082 569 0032.

FLINKE VROUE (vrouediens)

Om meer te weet, skakel asseblief vir

Melanie by 082 896 3102

SINGLE AND PARENTINGIs jy ‘n enkelouer? Indien jy hulp

benodig met enkelouerskap, sluit

aan by ons Enkelouerskap-groep vir

hulp, bemoediging, hoop en leiding

met jou reis as enkelouer. Ons begin

met ‘n nuwe reeks op Maandae om

18:00, Skakel asseblief vir Maud by

die Pastorale Sentrum om te boek.

Jy is baie welkom.

POEDINGVERKOPEVandag tussen die twee

eredienste by die kombuis

in die saal.

KERKRAADSVERGADERING

vir al ons Kerkraadslede

30 Oktober om 18:30

Die Vrouebybel-

studieafsluiting is

op 14 November

en nie op 21 November

soos op die almanak

aangedui nie.

VROUEBYBELSTUDIE Woensdae om 09:00 in die

konsistorie. Kontak Minnie by 073 790 3043 om meer te weet.

Page 7: 28 Oktober 2018midsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 28 Oktober18.pdf · 2018-10-26 · 28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte:

TOILETTE IS IN DIE

SAAL AGTER DIE

KERK.

PERSOONLIKE INLIGTINGLaat weet asseblief die kerkkantoor as jou adres,

kontaknommers, huwelikstatus of gesin groter of

kleiner geword het. Laat weet ons as jy die

gemeente verlaat. Ons wil ons data op datum hou

en het elkeen se samewerking nodig groot asseblief.

GEDENKMUURAs jy meer wil weet oor ‘n

nissie, kontak asseblief vir

Johan by 082 977 1699.

DOOPRegistrasie vir

die doop op

2 Desember

sluit op

31 Oktober.

WERKSOEKBORD

As jy werk soek of werk het vir

iemand, gebruik gerus ons

inligtingsbord in die saal gratis.

PYPE EN KLAWERSVleuelklavieruitvoering van populêre

musiek in die Witkerk.9 November om 18:30 vir 19:00

met ‘n Kaas-en-wynonthaal daarnaKostes: R120 volwassenes

R60 LaerskoolkindersKaartjies by die Witkerk en by ons

kerkkantoor beskikbaar.Kontak Raché Smit by 082 826 0174

JEUG

Vir enige inligting rondom

jeugaangeleenthede (kampe,

Sondagskool, Kinderkerk en

MXIT, kontak Lorraine by die

kerkkantoor.

Page 8: 28 Oktober 2018midsuid.co.za/uploads/File/Afkondigings 28 Oktober18.pdf · 2018-10-26 · 28 Oktober 2018 Prediker: Ds. Rika van Vuren 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte:

As jy hier wil

adverteer,

kontak die

kerkkantoor.

R30 per

Sondag.

Onthou julle kan die Zapper app op

julle selfone aflaai. Dit maak betalings

vir jou baie makliker en veiliger.

Hierdie is die kode vir NG SUID. Jy

kan dit gebruik vir dankoffers en

enige betaling by die kerk.

VERGETE EN VERLORE ITEMSKontak gerus die kerkkantoor. Ons het ‘n hele paar

items in bewaring.

A-Z NUTSMAN:

Woning/Kantore/Bouprojekte

Lukas 083 236 6417

Alle herstel- en restourasiewerk aan

geboue / heinings, sowel as installering

van nuwe toerusting. Loodgieter

(plumbing), teëls, verf, plafonne &

polystyrene decorative Cornish.

Daklekke, staal en sweiswerk, kaste,

deure, vloere. Elektriese herstel en

installering, ens. Voltydse toesig (klein

projekte doen ek self). U kan my met u

huis se sleutels vertrou. Baie billike

tariewe. Gratis kwotasies.

Hierdie QR kode kan

jy op jou foon aflaai.

Dit het die kerk se

kontakbesonderhede

vir maklike verwysing.

Ko

mkuier

sa

am