28 januarie 2018 - ng kerk - rustenburg suid | welcome · silwer krone 2018: ons gemeente onthaal...

4
2018 KANKERPASIËNTE: SIEK OF IN DIE HOSPITAAL: Wimpie Espach,kleinseun van Kotie Espach 014 592 5162 Margaret Steyn 083 244 4591 Hettie van der Merwe 084 942 5050 Mara van Straten 014 592 2450 Annatjie Smuts (Elsie dogter) 082 875 2124 Elisabeth Weyer 014 592 8117 Kallie en Wilma Insel 014 592 4167 Bertha Meiring 083 511 5276 Ann Sevenhuysen 082 339 1966 Santie de Wet 083 271 2578 Pat Ellis 083 433 4324 Henna Jordaan 073 280 5837 Barend Lehmann 078 330 51634 SPESIALE VOORBIDDING: Gemeente seun en gemeente kleinkinders wat dwelm afhanklik is. Priscylla Erasmus se dogter, (MS) 014 592 7685 072 825 7764 Hansie en Bessie Ströh 014 533 4349 Neels Botha 083 253 6697 NG Rtb-Suid sê baie dankie: Vir die dames wat elke Sondag blomme in die kerk plaas. Silwer Krone 2018: Ons gemeente onthaal senior lidmate elke 4de Saterdag van die maand in die eetsaal van Huis Sering. Indien jy graag wil hulp aanbied, of eetgoed, is daar ‘n lys by hoofingang wat jy kan invul. Kategese: Indien jy graag by kategese in 2018 betrokke wil raak, kontak Freddie 071 483 8798, Susara 072 803 5427 of kantoor. Opleiding en materiaal word voorsien. Sondag, 28 Januarie: 08:00 – 08:30 Voorbidding – Fokus: Kategete 09:00 Erediens 10:00 Kategese Projekspan 1. Tee na die diens - Dankie D-wyke!! 16:00 Kleipotbediening (Konsistorie) Dinsdag, 30 Januarie: 18:00 Kategese opleiding. Maandag, 29 Januarie: 09:00 Bybelstudie Huis Sering 17:30 Selgroepleiers Woensdag, 31 Januarie: 09:00 Bybelstudie 17:30 Bybelstudie Donderdag, 1 Februarie: 15:30 Vergadering: Diensteverhouding Vrydag, 2 Februarie: 06:00 Mannebiduur 17:00 Kinderkrans Sondag, 4 Februarie: 08:00 – 08:30 Voorbidding – Fokus: Kleipotbedien. 09:00 Erediens 10:00 Kategese Projekspan 2. Tee na die diens – Al die E-wyke.

Upload: vanminh

Post on 30-Apr-2018

234 views

Category:

Documents


4 download

TRANSCRIPT

Page 1: 28 Januarie 2018 - NG Kerk - Rustenburg Suid | Welcome · Silwer Krone 2018: Ons gemeente onthaal senior lidmate elke 4de Saterdag van die maand in die eetsaal van Huis ... 02/01

2018

KANKERPASIËNTE: SIEK OF IN DIE HOSPITAAL: Wimpie Espach,kleinseun van Kotie Espach 014 592 5162 Margaret Steyn 083 244 4591

Hettie van der Merwe 084 942 5050 Mara van Straten 014 592 2450 Annatjie Smuts (Elsie dogter) 082 875 2124 Elisabeth Weyer 014 592 8117 Kallie en Wilma Insel 014 592 4167 Bertha Meiring 083 511 5276 Ann Sevenhuysen 082 339 1966 Santie de Wet 083 271 2578 Pat Ellis 083 433 4324 Henna Jordaan 073 280 5837 Barend Lehmann 078 330 51634

SPESIALE VOORBIDDING: Gemeente seun en gemeente kleinkinders wat dwelm afhanklik is. Priscylla Erasmus se dogter, (MS)

014 592 7685 072 825 7764

Hansie en Bessie Ströh 014 533 4349 Neels Botha 083 253 6697

NG Rtb-Suid sê baie dankie: Vir die dames wat elke Sondag blomme in die kerk plaas.

Silwer Krone 2018: Ons gemeente onthaal senior lidmate elke 4de Saterdag van die maand in die eetsaal van Huis Sering. Indien jy graag wil hulp aanbied, of eetgoed, is daar ‘n lys by hoofingang wat jy kan invul.

Kategese: Indien jy graag by kategese in 2018 betrokke wil raak, kontak Freddie 071 483 8798, Susara 072 803 5427 of kantoor. Opleiding en materiaal word voorsien.

Sondag, 28 Januarie: 08:00 – 08:30 Voorbidding – Fokus: Kategete 09:00 Erediens 10:00 Kategese Projekspan 1. Tee na die diens - Dankie D-wyke!! 16:00 Kleipotbediening (Konsistorie)

Dinsdag, 30 Januarie: 18:00 Kategese opleiding.

Maandag, 29 Januarie: 09:00 Bybelstudie Huis Sering 17:30 Selgroepleiers

Woensdag, 31 Januarie: 09:00 Bybelstudie 17:30 Bybelstudie Donderdag, 1 Februarie: 15:30 Vergadering: Diensteverhouding Vrydag, 2 Februarie: 06:00 Mannebiduur 17:00 Kinderkrans Sondag, 4 Februarie: 08:00 – 08:30 Voorbidding – Fokus: Kleipotbedien. 09:00 Erediens 10:00 Kategese Projekspan 2. Tee na die diens – Al die E-wyke.

Page 2: 28 Januarie 2018 - NG Kerk - Rustenburg Suid | Welcome · Silwer Krone 2018: Ons gemeente onthaal senior lidmate elke 4de Saterdag van die maand in die eetsaal van Huis ... 02/01

Hulp: Ons benodig dringend mense om die klanksisteem en rekenaar te beman/behartig tydens eredienste. Geen ervaring nodig. Opleiding word gratis voorsien. Kontak Abram by 083 260 5105

Tiende maand dankoffer: Elke gemeentelid is ‘n aandeelhouer in ons kerk. Daarom die versoek: Wil u nie dit asseblief oorweeg, behalwe diegene wat reeds hulle tiende gee, om Oktobermaand, die tiende maand, u tiende vir die Here te gee nie? Indien u u tiendemaand-dankoffer oor ‘n tydperk wil gee, is dit ook in orde. Ons het begrip vir die moeilike omstandighede waarin van ons lidmate verkeer. Praat met die Here oor hierdie saak. Toets Hom of Hy nie volgens Mal 3:10 die vensters van die hemel vir u wil oopmaak nie. Miskien moet ons elkeen weer vir onsself vra: Is my maandelikse dankoffer werklik ‘n weergawe van my dankbaarheid teenoor die Here?

Nuwe intrekkers en besoekers: Baie welkom! Ontmoet Jakkals in die voorportaal en kom ontvang ‘n welkom-geskenkie. Daar is ‘n boek met nuwe intrekkervorms, voltooi asb. Stuur voltooide vorms na kantoor of plaas in kollektesak.

Verjaardae: Baie geluk met jou verjaarsdag, mag dit ʼn wonderlike dag wees en ʼn wonderlike, geseënde jaar, gevul met die oorvloedige genade van ons Hemelse Vader.

Verj Naam Van Landlyn Selfoon e -Pos

01/28 Brenda Halgryn 082 883 5031 [email protected]

01/28 Marco-Jan Pretorius

01/29 Lalie Odendaal 078 864 5153

01/29 Suenell V.d. Walt 082 462 2227

01/30 Tienie Heymel-84 014 594 0597 082 401 1985

01/30 Adriaan Kruger 083 414 4604 [email protected]

01/30 Dedré Nel 084 241 8718

01/30 Pieter Nel

01/30 Elaine Snyman 072 632 8473

01/31 Karen Campher 082 567 9882 [email protected]

01/31 Ilzoné Pieters 084 520 2472

01/31 Marsonet Roos 083 276 7478

02/01 Esti Fourie 082 920 3125

02/01 Duncan Swanepoel 072 409 9693

02/01 Joey Winter 014 592 3382 082 444 2137

02/02 Kallie Insel-84 014 592 4167

02/03 Michel D Alessandro 014 591 4140 071 933 2596

Dankbaarheidshouer: ‘n Paar jaar gelede het ons met die houer as ‘n “Verjaarsdaghouer” begin, toe verander dit na “Dankbaarheidshouer”. Dit gee groter betekenis aan die houer! Dink net aan: hoe geseënd is ons, die reën, gesondheid, nuwe baba, verjaarsdag so kan ons baie opnoem. Jy kan bv ‘n R1,00 vir elke jaar wat jy gespaar is ingooi of vir elke kleinkind. Ons almal het iets waarvoor ons dankbaar is. Die inhoud van die houer word aangewend tot uitbreiding van God se koninkryk.

Page 3: 28 Januarie 2018 - NG Kerk - Rustenburg Suid | Welcome · Silwer Krone 2018: Ons gemeente onthaal senior lidmate elke 4de Saterdag van die maand in die eetsaal van Huis ... 02/01

Huis Veritas Genesingshuis vir verslaafdes: Ons benodig asb. staal en houtwerk gereedskap (sweis-, sny-, skuur-, skaaftoerusting, ens.) om die jongmense wat in die genesingsprogram van agt maande is, te stimuleer en vir hulle vaardighede aan te leer. Kontak asb. ons kerkkantoor, ons sal dit by u kom afhaal. Preke van eredienste: Preke kan vanaf die webwerf verkry word, indien nie toegang tot die webwerf nie, kan by die kantoor bestel word.

Die Heidelbergse Kategismus Vraag 20: Word al die mense dan weer deur Christus salig soos hulle deur Adam verlore gegaan het? Antwoord: Nee; (a); maar slegs die wat deur ’n ware geloof in Hom ingelyf word en al sy weldade aanneem (b). (a) Matt 7:14; 22:14. (b) Mark 16:16; Joh 1:12; 3:16, 18, 36; Jes 53:11; Ps 2:12; Rom 11:20; 3:22; Heb 4:3; 5:9; 10:39; 11:6.

Basileia: Maraisstraat 66, Rustenburg. Hier kry hawelose mense elke dag sop en brood. Hulp word benodig om Vrydae, 07:00 – 09:00, te help uitdeel. Indien jy kan help, kontak Christa 0749595311 of Jakkals 0824559779.

Webblad: Gaan na ons webblad en registreer om Geloofsgimnasium en Kruisgenoot per e-pos te ontvang.

Straatbediening: Dinsdae, 19:00 – 20:30. Indien jy wil saamgaan, kontak Stefan 0836255192 of Jakkals 0824559779. 'n Persoonlike ontmoeting met Jesus getuienis: Die noodsaaklikste om vandag te kan bestaan as kind van die Here, is dat elkeen van ons 'n persoonlike ontmoeting met die Here moet hê. Dit is iets baie persoonlik wat tussen jou en die Here gebeur en geen woorde op aarde kan dit beskryf nie. Sonder hierdie ontmoeting sal en gaan ons nie besef wat gebed werklik is en waaroor dit gaan nie. Ons kan Sondag na Sondag, biduur na biduur en in die dienste wees en tog steeds voel Jesus is ver van my af. Ten spyte daarvan, laat die Here ons nog toe in Sy Heiligdomme, omdat Hy ons so lief het. Nà my persoonlike ontmoeting met Jesus, het alles verander. My begeerte om Hom te dien groei steeds. Alle eer aan en lof aan Hom wat ons siele gered en ons staande gehou het. Ek dank Hom vir my persoonlike ontmoeting met Hom. Anoniem. Kontak Gertie vir u getuienis. 0794929000

Slaapserpe vir Huis Sering/hospitaal bejaardes. Almal wat kan brei... begin asb nòu ligte serpe brei of koop. Ronde serpe ook welkom. Kan ek staatmaak op ons kerk se dames om teen Feb. 2018 vir elke persoon in Huis Sering 'n 'slaapserpie' te brei? Vir verdere inligting: Gertie0794929000

Leraar: Ds. Riaan Steyn, Krugerstraat 199, Rustenburg. Tel: 014 592 0116 Selfoon: 082 851 7310 E- pos: [email protected] Kantoor: Ure: Maand – Vryd. : 10:00 – 14:00. Tel: 014 592 2419 Faks: 014 592 4531. Selfoon: 071 436 0102 E-pos: [email protected]. Webblad: www.ngrustenburgsuid.co.za Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek. 1220580128

Page 4: 28 Januarie 2018 - NG Kerk - Rustenburg Suid | Welcome · Silwer Krone 2018: Ons gemeente onthaal senior lidmate elke 4de Saterdag van die maand in die eetsaal van Huis ... 02/01