25 maart 2018 - ng kerk durbanville-bergsig · 2018-12-05 · kontak ons by 021-957 7161 of...

6
Bergsig Boodskap 25 Maart 2018 28 Maart: Skole sluit 29 Maart: Lydensnagmaal 30 Maart: Goeie Vrydag 1 April: Paasfees, Doop 2 April: Gesinsdag 13 April: Charge 17 April: Doopkategese 20 - 22 April: Vrouekamp 24 April: Nuwe Lidmaatfunksie 28 April: Betesda- mark Verleen ondersteuning aan hulpbehoewende gemeentes wat vanweë verminderde lidmaattalle, natuurrampe, ontvolking en swak sosio- ekonomiese toestande nie meer hulle begrotings kan laat klop nie. Geestelike bedienings word in stand gehou en dit word nie vir kapitale werke/reparasies aan fasiliteite gebruik nie. Welkom by die fees! Tydens die Paasfees het Israel die swaarkry in Egipte gedenk, maar ook die ver- lossing daaruit gevier. Die fees is gevier met etes in huise, met offers in die tempel, met lof- en dank- byeenkomste. Ook Jesus en sy dissipels het dit jaar- liks gevier. Donderdag 29 Maart 19:00 in kerksaal Ons gaan nie baie eet nie, net maar saam proe. Kom proe saam met Jesus die swaar van Egipte in ongesuurde brood, soutwa- ter, bitter kruie, appel en kaneel. Kom proe ook die verlossing in die repie lamsvleis en slukkie wyn. Maar meer nog: kom proe die stukkie brood en slukkie wyn toe Jesus sê Hy is van nou af die Paaslam, en die nagmaalbrood en -wyn is proesels van sy verlossing- swerk. Vrydag 30 Maart 09:00 in ouditorium Ons gaan nie Jerusalem toe om paaslammers by die tempel te slag en te offer nie. Ons gaan in klank en beeld stil word buite Jerusa- lem, op Golgotahoogte, waar Jesus as Paaslam van God geslag en geoffer is vir ons verlossing. Sondag 1 April 09:00 in ouditorium Ons gaan feesvier oor ver- los-sing. Meer as oor tyde- like verlossing uit Egipte. Jesus het opgestaan uit die dood! Ons vier die nuwe, volle, ewige lewe wat vir ons oopgaan deur sy opstanding uit die dood. In Hom word ons bevry tot nuwe lewe, vry van sonde en van dood. Trek iets groen of wit aan en bring n takkie loof met groen saam. Kinders en gesinne kan oor die paasnaweek vlieërs maak wat ons na die diens buite gaan laat vlieg! Kom kry n aanwysing van hoe jy van n kruis n vlieër kan maak wat vlieg! Of Google dit self! PAASFEES SAAM MET JESUS 2018 09:00 Paasfees saam met Jesus Ouditorium Dr. Kobus de Jager Deuroffer: Makhatini Sending 1 April 2018, DOOP, PAASFEES, Dag van Danksegging en Verootmoediging 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz Glow Kids diens (Saal) Paasfeesete (Bea) 18:00 @6 Diens Ds. Mizelle Prinsloo Deuroffer: Gemeentehulpfonds 25 Maart 2018, Sewende Lydensweek, Preekreeks: 7 Kruiswoorde 19:00 Paasete saam met Jesus Saal Dr. Kobus de Jager Spesiale Offer: Radio Kansel 29 Maart 2018, LYDENSNAGMAAL 09:00 Paasoffer van Jesus Ouditorium Dr. Kobus de Jager Spesiale Offer: Radio Kansel 30 Maart 2018, GOEIE VRYDAG

Upload: others

Post on 20-Jan-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 25 Maart 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Kontak ons by 021-957 7161 of info@badisa.org.za of besoek ons webtuiste, indien u ’n Sopkombuis: donasie wil maak

Bergsig Boodskap 25 Maart 2018

28 Maart: Skole sluit

29 Maart: Lydensnagmaal

30 Maart: Goeie Vrydag

1 April: Paasfees, Doop

2 April: Gesinsdag

13 April: Charge

17 April: Doopkategese

20-22 April: Vrouekamp

24 April: Nuwe Lidmaatfunksie

28 April: Betesda-mark

Verleen ondersteuning aan

hulpbehoewende gemeentes wat

vanweë verminderde lidmaattalle,

natuurrampe, ontvolking en swak

sosio-ekonomiese toestande nie

meer hulle begrotings kan laat klop

nie. Geestelike bedienings word in

stand gehou en dit word nie vir

kapitale werke/reparasies aan

fasiliteite gebruik nie.

Welkom by die fees!

Tydens die Paasfees het

Israel die swaarkry in Egipte

gedenk, maar ook die ver-

lossing daaruit gevier. Die

fees is gevier met etes in

huise, met offers in die

tempel, met lof- en dank-

byeenkomste. Ook Jesus

en sy dissipels het dit jaar-

liks gevier.

Donderdag 29 Maart 19:00

in kerksaal

Ons gaan nie baie eet nie,

net maar saam proe. Kom

proe saam met Jesus die

swaar van Egipte in

ongesuurde brood, soutwa-

ter, bitter kruie, appel en

kaneel. Kom proe ook die

verlossing in die repie

lamsvleis en slukkie wyn.

Maar meer nog: kom proe

die stukkie brood en slukkie

wyn toe Jesus sê Hy is van

nou af die Paaslam, en die

nagmaalbrood en -wyn is

proesels van sy verlossing-

swerk.

Vrydag 30 Maart 09:00 in

ouditorium

Ons gaan nie Jerusalem toe

om paaslammers by die

tempel te slag en te offer

nie. Ons gaan in klank en

beeld stil word buite Jerusa-

lem, op Golgotahoogte,

waar Jesus as Paaslam van

God geslag en geoffer is vir

ons verlossing.

Sondag 1 April 09:00 in

ouditorium

Ons gaan feesvier oor ver-los-sing. Meer as oor tyde-

like verlossing uit Egipte. Jesus het opgestaan uit die dood! Ons vier die nuwe,

volle, ewige lewe wat vir ons oopgaan deur sy opstanding uit die dood. In

Hom word ons bevry tot nuwe lewe, vry van sonde en van dood. Trek iets

groen of wit aan en bring ’n takkie loof met groen saam. Kinders en gesinne kan oor

die paasnaweek vlieërs maak wat ons na die diens buite gaan laat vlieg! Kom

kry ‘n aanwysing van hoe jy van ’n kruis ’n vlieër kan maak wat vlieg! Of Google

dit self!

PAASFEES SAAM MET JESUS 2018

09:00

Paasfees saam met Jesus Ouditorium Dr. Kobus de Jager

Deuroffer: Makhatini Sending

1 April 2018, DOOP, PAASFEES, Dag van Danksegging en Verootmoediging

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Philip Scholtz

10:00 Informele diens

Ouditorium

Ds. Philip Scholtz

Glow Kids diens (Saal)

Paasfeesete (Bea)

18:00 @6 Diens

Ds. Mizelle Prinsloo

Deuroffer: Gemeentehulpfonds

25 Maart 2018, Sewende Lydensweek, Preekreeks: 7 Kruiswoorde

19:00 Paasete saam met Jesus Saal Dr. Kobus de Jager

Spesiale Offer: Radio Kansel

29 Maart 2018, LYDENSNAGMAAL

09:00 Paasoffer van Jesus Ouditorium Dr. Kobus de Jager

Spesiale Offer: Radio Kansel

30 Maart 2018, GOEIE VRYDAG

Page 2: 25 Maart 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Kontak ons by 021-957 7161 of info@badisa.org.za of besoek ons webtuiste, indien u ’n Sopkombuis: donasie wil maak

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy

betrokke wil raak by uitreikprojekte of e-pos na

[email protected]

House of Grace

Die kinders van House of Grace het ’n groot begeerte om saans die @6 Diens by te woon, maar ons benodig hulp met die vervoer van die kinders. Skakel asb vir Leonette Burger by 082 4405 662 in-dien u hiermee behulpsaam kan wees.

Betesda-projek

Hans Human het baie legkaarte beskikbaar (meestal vir volwassenes) wat u gratis by hom kan kry.

Bel Hans asb by 082 549 0518

05:45 Vrydagoggende

Luister ook na getuienisse by www.tgifcape.co.za

BEHOEFTE:

’n Seun by House of Grace het werksouderdom bereik … hierdie kind werk nou op die hoenderplaas waar hul woon … hy wil egter meer maak van sy lewe, maar die middele ontbreek.

Wil jy nie hieroor bid en hom ’n kans gee in jou fabriek, of by jou onderneming nie?

’n Suksesstorie …. wanneer bedieninge handevat ...

Een van ons seuns in House of Grace het ’n werkie bekom…

Hy skryf vir my na die Plaasfees:

“Dankie tannie vir die dag, ek het dit baie geniet om deel te neem by die plaasfees … ek het nie gedink ek gaan my werk so geniet nie, maar ek het verlief

geraak met my werk”

Kosbaar - wanneer bedieninge handevat maak dit ’n verskil aan ander se lewe.

Ons hoef nie “godsdiens” in mense se kele af te druk nie … ons kan maar net probeer om te leef

soos Jesus en so ’n verskil maak.

Seun 3 jaar oud moes inderhaas saam met sy sussie en jonger boetie by sy mamma en pappa weggevat word. Jean is vir die eerste keer in ’n kleuterskool gesit. Hy geniet dit vreeslik baie en leer so baie. Ons het ongeluk-kig agtergekom dat hy dalk ’n spraakagterstand het en wil hom graag hiermee help. Hy moet vir ’n volledige evaluasie by ’n spraakterapeut gaan en dit beloop R1 020 (alles ingesluit). Ons wil ook baie graag vir hom by die Soetlief program laat inskakel, om hom met al sy emosies rondom die gebeure in sy lewe en die toekoms te help. Dit beloop R150 adminfooi en R250 per maand vir 10 maande.

Ons is asb. op soek na barmhartige samaritane wat vir ons finansieel kan help om hierdie seuntjie weer op die regte pad te bring.

TOTALE finansies waarmee ons hulp nodig het: R3 670.

Kontak gerus vir Chantell Venter by BADISA Trio Kraaifontein vir enige navrae of as enige iemand bereid is om hiermee te help.

Tel: 021 987 2940

E-pos: [email protected]

MAAK HIERDIE PAASFEES ’N FEES VAN LIEFDE

Met Pase vier ons Jesus se verbysterende liefde – wat bereid was om alles te gee wat Hy kon vir ’n ver-inneweerde mensdom.

Badisa beliggaam baie van die NG en VG Kerk se barmhartigheid. Ons leef heeljaar dié Jesus-liefde uit teenoor meer as ’n miljoen mense wat nie op hulle eie die mas kan opkom nie: verwaarloosde bejaardes, onbeskermde kinders, middel-afhanklike uitgeworpenes.

Sal jy asseblief in hierdie Paastyd help om ons hande sterk te maak deur te gee – soveel as wat jy kan?

Want groter liefde as dít, is daar nie.

Kontak ons by 021-957 7161 of [email protected] of besoek ons webtuiste, www.badisa.org.za indien u ’n donasie wil maak. Sopkombuis:

Onthou om u boekie met koepons by die kerkkantoor te koop. Gee asb vir ’n bedelaar ’n kaartjie van die sopkombuis. Dit is oop elke dag van Maandag - Vrydag.

MOET ASB. NIE KONTANT GEE NIE.

Een van ons baie getroue vrywilligers by die sopkom-buis sê in die week vir my…

”As Jesus hier in Durbanville rondbeweeg het, waar sou hy uitgehang het? By Bergsig in ons mooi kerk-gebou? Of sou hy daar by ons sopkombuis uitgehang het, waar dit soms bietjie “loud” is en nie altyd so lek-ker ruik nie…?” Wat dink jy?

Isabel* is a high school learner currently in place of safety with one of our families. Because she was home-schooled for 10

years, she is struggling to adjust to a high school environment.

Her Safety parents have enrolled her for an online course, but they need some help sourcing a computer. Could you perhaps

help with a quote or second hand computer?

She needs a laptop with mouse or a desktop PC with the fol-lowing specs: a Core i5 processor & 8 gig ram

Contact Suné on [email protected] or 021 987 2940

Page 3: 25 Maart 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Kontak ons by 021-957 7161 of info@badisa.org.za of besoek ons webtuiste, indien u ’n Sopkombuis: donasie wil maak

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Bergsig het Zapper en Snapscan as betaalmetode

geïmplementeer om bankkollektes en dankoffers te

betaal.

Bel Ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

Hannes en Hazel Myburgh Graanen Akker Close 6, 021 975 7605 Seun oorlede Troos en bemoediging

Surette Zandberg Heronstraat 43, 082 645 8364 Ma oorlede Troos en bemoediging

Leon, Caren en Francois

Theron

Wanderersslot 9, 021 975 1650 Seun en broer oorlede Troos en bemoediging

Rex en Mary-Ann Aylward Oriolesstraat 18, 021 975 5084 Seun oorlede Troos en bemoediging

Kobie Voigt Fairtrees 78 Man oorlede Troos en bemoediging

Stienie Lategan Fairtrees 8 Operasie Herstel en bemoediging

Doeks van Niekerk Fairtrees 67 Operasie Herstel en bemoediging

Familie van Elba vd Merwe Fairtrees 23 Elba oorlede Troos en bemoediging

Dirk Carstens Pelicanstraat 15, 021 976 6444 Kanker Herstel en bemoediging

Johan Haasbroek Vierlandenstraat 24, 021 976 0425 Beroerte Herstel en bemoediging

Alida Nel La Gratitude 25 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Hercules Stander Blanc de Noirstr. 26, 021 975 4193 Beenmurgkanker Herstel en bemoediging

Doreen de Villiers W/S 229, Legato, 021 976 0914 Bloeding op brein Herstel en bemoediging

Danie Muller Zandkloofweg 10, 076 177 7626 Kanker Herstel en bemoediging

Elri du Preez Penniesingel 1, 084 592 9595 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Elena Kriel Skilpadvleiweg 5, 021 976 8868 Kanker Herstel en bemoediging

Hanno Fourie Joostenbergweg 1, 082 822 1531 Mediese behandeling Genesing en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

Dames TGIF 27 Maart 2018 om 5:45 die oggend by Die

Koffieman @ Church Edna van Tonder is ons spreker, sy

praat oor die ooreenkomste

tussen die mens, klei en God as die Pottebakker.

Tyd: 5:45 – 6:45 vir 7uur. Bring geld saam as jy wil bly vir onbyt en nog koffie na TGIF

Seniors

Durbanville / Durbanville Bergsig Senior Klub

Sondag 25 Maart 2018

Uitstappie na Kunste Kaap

“West Side Story”

LET WEL: Bus vertrek om 12:00 vanaf BERG-

SIG GEMEENTE

R100 per lid vir die uitstappie na “Butterfly World”

op 26 April 2018. Betaalbaar op die bus. Sit jou

geld in ’n koevert met jou naam daarop asb.

Enige navrae in bogenoemde verband kontak

Sarel by Tel 021- 975 4780.

Page 4: 25 Maart 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Kontak ons by 021-957 7161 of info@badisa.org.za of besoek ons webtuiste, indien u ’n Sopkombuis: donasie wil maak

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

Invites you to a Presentation

by

Brad Huddleston

American speaker and author

of

The Dark Side of Technology

and

Digital Cocaine

A Journey Toward iBalance

Topics Include: • Digital Dementia • Brain Rewiring • Multi-tasking

• Intimacy with God vs. Technology • Pornography • Video Gaming

• Attention Deficits • Parenting Digital Kids

• Solutions Venue: Durbanville Primary School Hall

(Wyers Ave)

Date: Tuesday, 27 March 2018

Time: 18:30 for 19:00

Entry fee: R50 per adult (children free)

Tickets available at the door only

For enquiries:

Magda Bell: 079 878 6952

[email protected]

www.facebook.com/LiveLoveDurbieland

PAASTYD:

Daar is 23 woorde in die rooster weggesteek. Hulle

kan horisontaal, vertikaal of diagonaal gelees word en

oorvleuel soms.

V E R N E D E R A S E M D

R I O K O N I N G B C A O

Y L A P S T E R F L T R R

D I S D S U S E J O D T I

A G O P O T L Y G E O E N

G G L S I L A L C D N L G

W A D I P L O N T T K N K

H A A U Y G A R D R E F R

U M T R N N T T O I R A O

I C E K W R O U U S N R O

L P A A S F E E S S A G N

Woordsoek Heidri Mittendorf

Page 5: 25 Maart 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Kontak ons by 021-957 7161 of info@badisa.org.za of besoek ons webtuiste, indien u ’n Sopkombuis: donasie wil maak

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

In die Bybel is 500 verse

oor gebed, 500 oor geloof

en 2,350 oor geld en be-

sittings. Het jy dit geweet?

16 van die 38 gelykenisse

handel ook daaroor.

Wanneer ons oor geld en

besittings praat is ons ver-

houding met die Here ons

uitgangspunt: Ons lewe

met Hom, uit Hom en vir

Hom. Ons ontvang uit die

versorgende hand van

God en bestuur alle geld

en besittings as sy rent-

meesters / koninkrykbe-

stuurders. Dis ook deel

van ons gemeente se dis-

sipelskap-visie.

Die gemeente leef finan-

sieel sonder subsidies van

die staat en funksioneer

grootliks met bydraes van

lidmate.

God roep ook die kerkraad

op om goeie rent-

meesters / koninkryk-

bestuurders te wees van

die geld waarmee die ge-

meente ons vertrou.

Die Kerkraad wil die ge-

meente beter ingelig hou

oor gemeentefinansies en

gaan vorentoe gereeld

hierdie saak deur verskeie

mediums toelig.

Lees dus gereeld ’n kort

beskrywing in die BB en

ander kommunikasie-

mediums onder die

opskrif: “Hoe praat ons

geld in Bergsig”.

Hou hierdie spasie dop!

Rentmeesterskap / ko-ninkrykbestuur gaan oor meer as geld en besittings.

Dankie vir jou bydrae in tyd, energie, gebed, ta-lent, verantwoordelike ver-kondiging van die Woord en met geld in sy Ko-ninkryk, ook deur Bergsig.

Hoe praat ons oor geld in die kerk?

LEEF LIGTER EN RYKER

Hoe om nie te “quit” as jy deur ‘n “dip” gaan nie.

Rudolph van Schoor by Charge op 13 April om 19:00 by die kerk.

Page 6: 25 Maart 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · 2018-12-05 · Kontak ons by 021-957 7161 of info@badisa.org.za of besoek ons webtuiste, indien u ’n Sopkombuis: donasie wil maak

NG Kerk Durbanville-Bergsig

021 976 4106 • [email protected] • www.bergsigdv.co.za

Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550

Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551 Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.

24 uur nood vir geestelike & emosionele ondersteuning 071 196 4191 / [email protected] S33 48.966 O18 39.728

Bankbesonderhede: NGK Durbanville-Bergsig, ABSA, 1410590154,Tak: 334810