2255 1 ddeesss 0 11222hhh00000 - bloem snippets

13
Uitgawe 458 14 Desember 2017 Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms 2 2 2 5 5 5 D D D E E E S S S 1 1 1 2 2 2 h h h 0 0 0 0 0 0 Bespreking Noodsaaklik VOORGEREG Perske, roomkaas en biltongrol, kruieslaaibundel, aarbei, swartbessie couli. BUFFET/CARVERY Gerookte geglasuurde kersieham/smoked gammon. Kouevleis, mengelslaai "platter" Kaasbord & beskuitjies, avo, neute Hoender met pynappel, ertjie gebak Skaapribbetjies / Beesrol gestop Kerriebobotie, piesang, spek gereg. Waldorfslaai Beet en butternut met fetta, korianderblare. Waatlemoen GROENTE IN SEISOEN (soet patats, jong vars boontjies, sampioene met knoffel en kaas) "Savory" koring. Aartappels gebak. NAGEREG Pavlova Roomys, vrugteslaai. Kers vrugtekoek Sjokelademouse, peppermintrasper. Kersjellie met vla. ±15km op N1 suid vanaf Hyperama Checkers Kontak: Jackie Steyn 082 5 777 323 [email protected] Van die span hier by Bloem Snippets wil ons aan al die lesers en adverteerders ‘n Geseënde Kersfees toe wens en ‘n voorspoedige 2018

Upload: others

Post on 30-Dec-2021

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 2255 1 DDEESSS 0 11222hhh00000 - Bloem Snippets

Uitgawe 458 14 Desember 2017

Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms

222555 DDDEEESSS 111222hhh000000

Bespreking Noodsaaklik VOORGEREG

Perske, roomkaas en biltongrol, kruieslaaibundel, aarbei, swartbessie couli.

BUFFET/CARVERY

Gerookte geglasuurde kersieham/smoked gammon. Kouevleis, mengelslaai "platter"

Kaasbord & beskuitjies, avo, neute Hoender met pynappel, ertjie gebak

Skaapribbetjies / Beesrol gestop Kerriebobotie, piesang, spek gereg.

Waldorfslaai Beet en butternut met fetta, korianderblare.

Waatlemoen GROENTE IN SEISOEN (soet patats, jong vars boontjies, sampioene met

knoffel en kaas) "Savory" koring. Aartappels gebak.

NAGEREG

Pavlova Roomys, vrugteslaai.

Kers vrugtekoek Sjokelademouse, peppermintrasper.

Kersjellie met vla.

±15km op N1 suid vanaf Hyperama Checkers

Kontak: Jackie Steyn

082 5 777 323 [email protected]

Van die span hier by Bloem Snippets

wil ons aan al die lesers en

adverteerders

‘n Geseënde Kersfees toe wens

en ‘n voorspoedige 2018

Page 2: 2255 1 DDEESSS 0 11222hhh00000 - Bloem Snippets

Lekker verjaar …,

Lekker verjaar!!!! van u, vriende, kollega’s en

families.

DIE DATABASIS IS NOU

VERNIETIG!!

NA 6 JAAR IS DIT TYD VIR “N NUWE VERJAARSDAGLYSIE

STUUR SOLANK JOU

VERJAARDAGLYSIE VIR 2018 na [email protected]

met Verjaarsdag in Subject gedeelte

MMMoooddddddeeerrrrrriiivvviiieeerrr EEExxxppprrreeessssss

OOOppp sssoooeeekkk nnnaaa ‘‘‘nnn uuunnniiieeekkkeee fffuuunnnkkksssiiieee??? PPPrrrooobbbeeeeeerrr ooonnnsss gggeeerrruuusss

vvviiirrr aaalllllleee fffuuunnnkkksssiiieeesss::: tttrrrooouuueeesss,,, vvveeerrrjjjaaaaaarrrdddaaaeee,,, eeeiiinnndddjjjaaaaaarrr

fffuuunnnkkksssiiieeesss,,, eeennnsss...

Besoek ons web tuiste vir meer inligting by:

www.rivierboot.co.za en skakel Paul Scheepers vir bespreking - 0724594995

Page 3: 2255 1 DDEESSS 0 11222hhh00000 - Bloem Snippets

TRUKSVY Webtuiste http://truksvy.wix.com/truksvy

Soutpan: Vrystaat Truksvy

076 7688 726

Bespreek asb by Liza of Krona

Epos: [email protected]

Truksvy

17 Desember

Buffet middag ete om 12h30

Afval en Skaappastei ete

Van tuisgebakte brood tot nagereg.

24 Desember

Buffet middag ete om 12h30

Gammon en Wildspastei ete

Van tuisgebakte brood tot nagereg.

25 Desember

Tuisgebakte brood met botter en konfyt

Beesstert

Hoenderpastei

Stampmielies

Groenbone

Aartappels

Pampoenpoffers

Kool en Wortelslaai

Beetslaai

Malvapoeding met vla

Triffle

Koeksisters

Kersfees klapper

31 Desember

Kom geniet ontbyt by ons en middagete, ons is oop.

Ons tye vir Desember Dins- Vrydag 08h30 – 17h00

Saterdag 08h30 -14h00

Sondag 08h00 – 15h00

16 en 26 Desember gesluit

Dankie aan elke persoon wat in 2017 „n

draai by ons gemaak het, julle

ondersteuning word baie wardeer.

076 7688 726

Bloem Snippets gaan ook bietjie

rus!!

Hier is die laaste uitgawe vir

2017.

Eerste uitgawe vir 2018 is 18

Januarie.

Alle adverteerders moet 2018

advertensies stuur vanaf 15

Januarie.

Ons gaan ‘n nuwe

verjaarsdagdatabasis begin. So

stuur u lys van verjaarsdae.

Page 4: 2255 1 DDEESSS 0 11222hhh00000 - Bloem Snippets

Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bloemfontein

KAARTJIE VERKOPE Kiki Corner (051-4465666) Langenhoven Park, Pick 'n Pay-sentrum. Sommige kaartjies sal beskikbaar wees by Toms Musiek Winkel (051-4300665), 59 on Plenty(Levisseur Gallery) , hulle no is 0514441683 of 0826726157 Hulle is op die hv Dan Pienaar rylaan en Levisseur St. ook by die deur beskikbaar indien nie uitverkoop. Jy sal in die meeste gevalle afslag kry as jy jou kaartjies vooraf koop by bogenoemde verkopers. As jy te ver is of nie iewers of betyds kaartjies kry nie, epos jou naam, sel nommer en die vertoning wat jy wil bywoon en hoeveel mense julle gaan wees na [email protected] of bel vir Lollie op 0797967975 vir 'n bespreking. Meer inligting op http://vulture-aasvoelclub.com/events-page/ Alle vertonings begin 8 nm tensy anders vermeld.

14 Desember - Nam Kick Off - Betaal By Die Deur (

Geen prys word aangedui nie)

14 Des - Gerrie En Eddie Se Namibiese toer - R50.00 3 Febr - Elvis Blue - R130 21/22 Febr - Touch Of Class - R120 6 April - Andre The hilarious Hypnotist - R100.00

Page 5: 2255 1 DDEESSS 0 11222hhh00000 - Bloem Snippets

Tradisionele

Kersdagete met

Kouevleise

25 Des R260 pp

Lamsboud Gammon met Mosterdsous Beestong /Hoenderboudjies

Kerriepastaslaai Drieboneslaai

Aartappelslaai met Chorizo Panzanellaslaai

Waatlemoen- &Fetaslaai

Sticky Toffee Pudding met Vla& Roomys

SlipnSlide

Bespreek asseblief u plek. 083 432 9927

Terme en Voorwaardes Geld.

Kidnap 13V

Fri – Thu, 13:45, 17:45, 19:45 Coco PG Fri - Thu; 12:00, 16:00, 20:00 Vuil Wasgoed 16LV Fri – Thu; 12:00, 14:00, 16:00, 18:00, 20:00 Paddington 2 PG Fri – Thu; 11:45, 14:00, 15:45, 18:00 Star Wars The last Jedi TBA Fri – Thu; 11:30, 14:15, 17:00, 19:45 Please Note: Show times may vary due to unforeseen schedule changes, contact the cinema for up to date information.

15-21 Des

Bloem Snippets gaan ook bietjie rus!!

Hier is die laaste uitgawe vir 2017.

Eerste uitgawe vir 2018 is 18 Januarie.

Alle adverteerders moet 2018

advertensies stuur vanaf 15 Januarie.

Ons gaan ‘n nuwe verjaarsdagdatabasis

begin. So stuur u lys van verjaarsdae

vanaf 15 Januarie vir plasing.

Page 6: 2255 1 DDEESSS 0 11222hhh00000 - Bloem Snippets

±15km op N1 suid vanaf Hyperama Checkers

Kontak: Jackie Steyn

082 5 777 323 [email protected]

25 DES

12h00

Bespreking Noodsaaklik VOORGEREG

Perske, roomkaas en biltongrol, kruieslaaibundel, aarbei, swartbessie couli.

BUFFET/CARVERY

Gerookte geglasuurde kersieham/smoked gammon. Kouevleis, mengelslaai "platter"

Kaasbord & beskuitjies, avo, neute Hoender met pynappel, ertjie gebak

Skaapribbetjies / Beesrol gestop Kerriebobotie, piesang, spek gereg.

Waldorfslaai Beet en butternut met fetta, korianderblare.

Waatlemoen GROENTE IN SEISOEN (soet patats, jong vars boontjies, sampioene met knoffel

en kaas) "Savory" koring. Aartappels gebak.

NAGEREG

Pavlova Roomys, vrugteslaai.

Kers vrugtekoek Sjokelademouse, peppermintrasper.

Kersjellie met vla.

Page 7: 2255 1 DDEESSS 0 11222hhh00000 - Bloem Snippets

Heerlike Pizzas en kontantkroeg beskikbaar by vertonings vanaf 18h00.

KAARTJIES IS BESKIKBAAR BY KIKI CORNER IN LANGENHOVENPARK OF KAN BESPREEK WORD BY [email protected] navrae 079 387 3614

Vertonings begin om 19h30 Onthou ook van die paintball by MEERKATKOLONIE vir die

kinders. Skakel Pieter vir navrae by 079 664 6814

We are daily exposed to different kinds of stress: Mechanical - such as injury, strain or bad posture. Chemical - such as air pollutants, additives and colorants in food. Mental / Emotional - such as circumstances outside of your control having an emotional effect on you. Releasing body stress will allow your body to cope better with your daily life and restore your natural state of self healing. Body stress release is a gentle non-therapeutic technique and does not treat any condition.

Werner Frylinck MBSRA (SA)

Bloemfontein

062 910 2531 [email protected]

www.bodystressrelease.com

NG KERK WATERBRON

Vergezocht pad, BAIN’S VLEI

K E R S D I E N S

M A A N D A G

25 D E S 08:00

Bring jou familie & vriende saam

KONTAK: Santa Pretorius 051-445 23 45

Maand - Vryd 08:00 - 13:00

www.waterbron.co.za www.facebook.com/waterbron

Ou Presidensie Historiese Vereniging

Welkom by die Ou Presidensie

Historiese Vereniging se Algemene

Jaarvergadering

dv Donderdag 18 Januarie 2018 om

18:00

te Barry Richterweg 35 Genl de Wet

Skakel : 051 422 5283 / 072 418 8665

Page 8: 2255 1 DDEESSS 0 11222hhh00000 - Bloem Snippets

BAINSVLEI LIBRARY HOLIDAY PROGRAMME!!!

@ Boerneef Street, Langenhoven Park

MONDAY: 4 DECEMBER 2017

PUPPET CRAFT ACTIVITY

We create different finger

puppets and much more!!!!

Cost: Free of charge

Age: 3 — 14 years

10:00 — 11:30

TUESDAY: 5 DECEMBER 2017

PUPPETRIX

Interactive Puppet Theatre

Cost: R15 pp (Adults also pay)

Age: 0 – 12 years

10:00 — 11:00

WEDNESDAY: 6 DECEMBER 2017

DINOSAURS

Ancilia from the National Museum is coming to tell us more

about dinosaurs, after words we create our own dinosaurs!

Cost: Free of charge

Age: 3 — 14 years

10:00 — 11:30

THURSDAY: 14 DECEMBER 2017

SALT DOUGH ORNAMENTS

Come and have fun creating different

shapes out of salt dough!!!!

Cost: Free of charge Age: 0– 14 years

10:00 — 11:00

PHONE (051) 446 3180 TO RESERVE

YOUR SPACE IN THE HOLIDAY PROGRAMME !!!!

Christmas Lunch Date: 25 December 2018 Time: 12:00 - 15:00 Where: Pavilion Hall

Bloem Show Grounds Bloemfontein

Starters Chicken Wings

Mains Braised Oxtail, Chicken Pie Baked Potatoes, Savory Rice Carrots , Green Beans Greek Salad

Desserts Malva Pudding Deep-Fried Ice Cream Custard

Bookings essential before 15 December 2017 Contact 079 133 2937 to secure booking No tickets will be sold at the venue. Cash bar available R200 per person

Page 9: 2255 1 DDEESSS 0 11222hhh00000 - Bloem Snippets

Sand du Plessis theatre

ROYAL MOSCOW BALLET(2018) 17 Maart @ 19:00 R250-R350

JESUS – DIE PASSIESPEL(2018) 23 Maart @ 19:30 R80/95 24 Maart @ 10:30 & 19:30

Page 10: 2255 1 DDEESSS 0 11222hhh00000 - Bloem Snippets

DANKBAAR GELOFTEFEES

16 Desember 2017 by die Nasionale Vrouemonument

President Paul Kruger het gesê: “Haal uit die verlede dit wat goed is en bou die toekoms daarop. ”

Mag ons op die Afrikaner geskiedenis bou en die Gelofte steeds nakom en aan ons kinders en hul kinders oordra.

Prediker 5: 3: “As jy „n gelofte aan God gedoen het, stel nie uit om dit te betaal nie, want daar is geen welgevalle in dwase nie.

Betaal wat jy belowe. ”

Vanjaar se program op Geloftedag, Saterdag 16 Desember 2017, bestaan weereens uit drie aanbiedings:

1. Bron van Herinnering / Dam van trane (agter Bybelhuis)

7:30 Vlaghysing – Die Voortrekkers

(Sing: Vrystaatse Volkslied)

Biduur – ds. Lewis Strauss

Kranslegging – Die Voortrekkers

2. Vrouemonument

9:00 Samesang

9:15 Geloftediens – ds. Johan Schutte

Herbevestiging van die Gelofte

Feesrede – Dr. Jackie Grobler (die onderwerp is: Geloftedag en Sarel Cilliers)

(die kinders apart – jeugvertelling deur Mnr. Adriaan Roos)

Kranslegging by konsentrasiekamp steentjies en die gedenknaald

Loslaat van duiwe

± 11:00 Afsluiting met die 4de vers van Die Stem

3. Voorafbidure (Vóór 16 Desember)

Onthou asseblief ook ons voorafbidure by die Nasionale Vrouemonument. Dit vind elke aand om 18:30 plaas vanaf 9 tot 15

Desember 2017, by die monument.

en vanuit volksgeledere:

In 1838 was die toestand in Natal haglik. Verskeie moorde op die Trekkers, die dood van die belangrikste leiers en algehele

neerslagtigheid onder die Voortrekkers bring mee dat daar weinig hoop op oorlewing was.

Maar nou is dit 2017, 179 jaar later. Alhoewel die omstandighede anders is, kan ons nogeens met groot vrymoedigheid ons toevlug

tot God Drie-enig neem.

Daarom hierdie oproep: kom ons verootmoedig ons weereens op 16 Desember 2017 voor God Drie-enig van wie ons algeheel

afhanklik is.

Verdere inligting:

Albei formele kranse word namens ons volk gelê.

Ander instansies / verenigings / kerkrade word genooi om ook ʼn kransie te lê.

Gesinne en individue word aangemoedig om ʼn eie kransie of blomme te kom lê.

Vir jonger kinders is daar jeugvertelling deur Mnr. Adriaan Roos.

Trek gerus tradisionele volksdrag aan.

Belangrik: bring asb. u eie stoel – geen voorsiening word gemaak nie! ʼn Sambreel kan help vir die warm son.

Pak gerus ʼn piekniekmandjie vir saamkuier ná die verrigtinge onder die bome.

Kontakpersoon: Willie Engelbrecht 082 728 1489

Page 11: 2255 1 DDEESSS 0 11222hhh00000 - Bloem Snippets

Ou Presidensie Historiese

Vereniging

Bootrit op die Modderrivier

Dv Saterdag 27 Januarie 2018 om 16:00

R160 per persoon. Kinders onder 12 jaar R70.

Slegs Kontantkroeg beskikbaar

Bespreek 051 422 5283 of 072 418 8665

Page 12: 2255 1 DDEESSS 0 11222hhh00000 - Bloem Snippets

NEDERDUITS GEREFORMEERDE GEMEENTE KALAHARI

In biddende afhanklikheid van ons Here, stel die kerkraad van die gemeente ‘n vakature vir ‘n

voltydse leraarspos bekend. Persone wat hulle geroepe voel, word genooi om ons te kontak. 1. Gemeenteprofiel

Ons gemeente bestaan uit 247 belydende- en 92 dooplidmate.

Geleë 60 km noordwes van Kuruman in die Noord-Kaap.

Die area sluit twee myndorpe in, naamlik Hotazel en Black Rock, asook die omliggende boerderygemeenskap.

Hotazel en Black Rock is dorpe wat oor twee laerskole en twee hoërskole beskik.

Die gemeente het eenparig besluit om nie artikel 1 van die kerkorde te wysig nie.

2. Leraarsprofiel

Skrifgetroue prediking wat alledaagse praktiese implikasies uitdra en geestelike groei in die gemeente kan bevorder.

Interpersoonlike vaardighede met inagneming van uiteenlopende ouderdomsprofiele in die gemeente.

Dinamies om by die toenemende veranderende behoeftes en uitdagings van die gemeente in te skakel.

Verbeeldingryk en innoverent.

3. Ampspligte

Ingevolge artikel 9 van die kerkorde.

Betrokkenheid by kerkverwante gemeenskapstrukture sal ook deel van die leraar se aktiwiteite uitmaak.

4. Vergoeding

Salaris volgens sinodale skaal en voordele.

Die gemeente beskik oor ‘n ruim pastorie.

5. Diensaanvaarding

1 Maart 2018 of so gou moontlik daarna.

6. Sluitingsdatum

15 Desember 2017

7. Proviso

Die kerkraad behou die reg voor om, sonder opgaaf van redes, nie ‘n beroep uit die aansoekers uit te bring nie.

8. Aansoeke

Alle aansoeke moet vergesel word van ‘n volledige CV, 2 onlangse getuigskrifte sowel as die name van minstens 4 referente.

Kandidate moet beskikbaar wees vir ‘n onderhoud en moontlike preekgeleentheid indien daartoe versoek word.

Per e-pos: [email protected]

Per faks: 086 756 3285

Per pos: Posbus 63, Hotazel, 8490

9. Navrae Kerkantoor: Yvonnette Wessels by 053 741 1382 of 083 629 5996

Kerkraad: Branco Pieterse 082 856 931 of André de Klerk 083 976 3815

Page 13: 2255 1 DDEESSS 0 11222hhh00000 - Bloem Snippets

8 Mile Charity Club 2018 Ek het u hulp nodig om die mikpunt van R10 000.00 te kan bereik

ten bate van CHOC (kinders met kanker), om sodoende‘n verskil in ‘n kind se lewe te maak.

Die 8 Mile Club is ‘n eksklusiewe groep van 120 swemmers wat deelneem aan al 8 items by die aQuellé Midmar Mile. Die fondse

wat ingesamel word, word aan organisasies geskenk wat geen regeringshulp ontvang nie.

Vanjaar sal dit die vyfde jaar wees wat Esmari Theart

deelneem en die uitdaging gaan aanpak ten bate van CHOC

(kinders met kanker). Die 8 Mile Charity Challenge vind saam met die aQuellé Midmar Mile op 10 en 11 Februarie 2018 plaas.

Hierdie is die grootste Ope Water swembyeenkoms in die

wêreld.

Persone of besighede wat Esmari wil borg kan dit doen deur hier te kliek <BORG LINK>

Indien graag wil bydra maar nie die borg roete volg nie, kontak Esmari per epos by [email protected]