2019 in ’n neutedop - voor-die-berg voortrekkers...bywoon nie, sal die spanoffisier met die ouers...

8
1 Wat gebeur in 2019, wanneer moet my kind deelneem en hoeveel gaan dit kos? Hieronder volg alles wat u moet weet vir 2019 – van ledegelde, spanfonds, kleredrag en die werking van kampe en kentekendae, asook geraamde uitgawes, ten einde julle in staat te stel om vir die jaar se Voortrekker aktiwiteite te beplan en te begroot. Kies watter aktiwiteite en kostes op jou kind van toepassing is – nie almal neem aan alles deel nie! Kyk ook gerus na die bespreking onderaan vir groter duidelikheid. Inligting rondom die onderskeie aktiwiteite sal deur die loop van die jaar deurgegee word sodra dit beskikbaar is Vir enige navrae, kontak ons gerus: Adjunk kommandoleier Verkenners: Reinette de Koker 082 929 9866 E-pos: [email protected] Kommandoleier: Marissa Botha 082 333 4796 E-pos: [email protected] NAVRAE 2019 IN ’N NEUTEDOP

Upload: others

Post on 18-Jan-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

PBPB

1

Wat gebeur in 2019, wanneer moet my kind deelneem en hoeveel gaan dit kos?Hieronder volg alles wat u moet weet vir 2019 – van ledegelde, spanfonds, kleredrag en die werking van kampe en kentekendae, asook geraamde uitgawes, ten einde julle in staat te stel om vir die jaar se Voortrekker aktiwiteite te beplan en te begroot. Kies watter aktiwiteite en kostes op jou kind van toepassing is – nie almal neem aan alles deel nie! Kyk ook gerus na die bespreking onderaan vir groter duidelikheid. Inligting rondom die onderskeie aktiwiteite sal deur die loop van die jaar deurgegee word sodra dit beskikbaar is

Vir enige navrae, kontak ons gerus:Adjunk kommandoleier Verkenners: Reinette de Koker 082 929 9866 E-pos: [email protected]: Marissa Botha 082 333 4796 E-pos: [email protected]

AVRA

E

2019 IN ’N NEUTEDOP

PBPB

2

www.transvaal.voortrekkers.co.zawww.houkoers.co.za

www.voordieberg.co.za

Voortrekker Webtuiste-skakels:

W W W. V O O R D I E B E R G . C O . Z A

AKTIWITEITE IN 2019Spanbyeenkomste

Voortrekkertyd is weekliks en word bepaal volgens elke span se behoefte. Die spanoffisier

met die ouers en kinders kom ooreen op ‘n spesifieke plek, dag en tyd vir spanvergaderings

wat almal pas.

KommandobyeenkomsteElke kwartaal word ten minste twee kommando

aktiwiteite gehou, waartydens al die Verkennerspanne van die kommando betrokke

is.

KampeAlle kampe is opsioneel. Spankampe

word binne spanverband gereël. Daar is ook ‘n Kommandokamp vir almal en baie

Gebiedskampe vir Gr 8-12 om van te kies.

W W W. V O O R D I E B E R G . C O . Z A

PD = Penkop (Laerskool Seun) en Drawwertjie (Laerskool Dogter)

Verkenners = Hoërskool Seuns en Dogters

VERKENNERS

VERKENNERSVERKENNERS

PBPB

3

Naam: Die Voortrekkers: Voor-die-Berg kommando

Bank: ABSA (632005)Tjek Rek no: 509 411 24Verwysing: Kommando lid-kode bv.

R-017 of B-022

Voor-die-Berg Rekeningbesonderhede:

Betalings (Kommando lid-kode)Alle betalings vir Voortrekker-aktiwiteite (ledegeld, kommando-aktiwiteite, oord/

gebiedsaktiwiteite en kampe) word in Voor-die-Berg se rekening betaal. Elke lid ontvang

‘n lid-kode (bv. R-017 of B-022) en hierdie kode word gebruik as verwysing vir ALLE

betalings. Elke span sal ook elke kwartaal ‘n staat ontvang. Bewys van betalings moet aan spanoffisier gestuur word. Kontak jou spanoffisier, indien jy nog nie jou lid-kode ontvang het nie. Alle vorms moet asseblief

met ‘n betalingsbewys ingedien word. VERKENNERS

VERKENNERS

Ledegeld en LidmaatskapBegrote Ledegeld vir 2019 vir Gr 8 - 12 beloop R1300.00 vir die jaar. Ledegeld is betaalbaar

aan die Voor-die-Berg Voortrekkers in paaiemente (R130 x 10 maande van Jan – Okt).

Die ledegeld sluit alle kostes in wat benodig word om die kommando suksesvol te bedryf.

Nuwe lede voltooi ‘n lidmaatskapsvorm (L1) en lede met ‘n lidnommer voltooi ‘n

voortsettingsvorm. Hierdie vorms sal beskikbaar wees tydens die Kommando-opening (Januarie

2019) by die spanoffisier. Nuwe lede kry ‘n lidnommer na die lid geregistreer is by die

gebiedskantoor.

SpanfondsOnthou asseblief dat offisiere glad nie betaling

ontvang vir hulle dienste nie! Aangesien offisiere in die verlede baie onkostes t.o.v.

aanbiedingsmateriaal, eetgoed ens. uit hulle sakke betaal het, is daar voorgestel dat ‘n

spanfonds van R100 per spanlid gehef word wat reeds ingesluit is by die ledegeld, wat

gaan vir die dag tot dag uitgawes van die span bv papier, afdrukke, aanbiedingsmateriaal vir graadwielwerk, eetgoed ens. Indien ‘n

span addisionele spanfonds nodig het, sal die spanoffisier dit met die span se ouers bespreek. Betalings van spanfonds moet in Voor-die-Berg se rekening gemaak word en ‘n betalingsbewys

moet aan die spanoffisier gegee word.

W W W. V O O R D I E B E R G . C O . Z A

PBPB

4

KleredragDie aankoop van klere word direk by die

Voortrekkerdepot in Pierneef straat, Villieria aangekoop. Skakel 012 329 0198 of besoek

gerus www.voriemol.co.za vir aanlyn inkopies.

Voortrekker HempieNavy blou gholfhempie met Voortrekker wapen. Dit word gedra met ‘n netjiese

denim en wit tekkies en word dan AKTIEWE DRAG genoem.

ErkenningsbaadjieNavy blou onderbaadjie waarop al

die kentekens aangewerk word. Die onderbaadjie word saam met ‘n wit

skoolhemp en ‘n navy blou das of tantinie gedra. Die seuns dra ‘n grys langbroek met swart skoolskoene en die dogter ‘n

navy blou rompie met blou sykouse of wit skoolsokkies en swart skoolskoene. Dit

word FORMELE DRAG genoem en die dra van die erkenningsbaadjie vir formele drag

in ons kommando is verpligtend.

SpandragOnderling in spanverband gereël om

spanidentiteit te bevorder.

W W W. V O O R D I E B E R G . C O . Z AW W W. V O O R D I E B E R G . C O . Z A

PBPB

5

Spesialisasie KentekensDie verwerwing van kentekens is opsioneel en word op ‘n vrywillige basis gedoen. Moedig die kinders asb egter aan om minstens 2 kentekens vir die jaar te probeer verwerf – daar is ‘n groot verskeidenheid om van te kies en dus êrens iets vir elkeen se belangstelling. Behalwe dat dit interessant is, is hulle tog aan die einde van die dag baie trots as hulle die kentekens ontvang. Die verwerwing van ‘n sekere aantal kentekens is ook ‘n voorvereiste vir die toekenning van die

Presidentsverkenner toekenning in Graad 12.

Kentekens in spanverbandDie spanoffisier sal aan die begin van die jaar een of 2 spesialisasies identifiseer wat in

spanverband gedoen sal word. Hy/sy sal jou van die kostes, indien enige, in kennis stel, asook van ‘n lys van items wat benodig sal word, indien van toepassing. Aangesien een van die

vereistes is dat daar ‘n sekere aantal ure aan die werk spandeer moet word, moet jy asseblief seker maak dat jou kind die spanbyeenkomste gereeld bywoon sodat hy/sy nie gepenaliseer

word nie. Evaluasie vind ook plaas alvorens die kenteken toegeken kan word.

GebiedskampeDie kinders kan tydens vakansies op gebiedskampe gaan. Dit is kampe wat deur die

Transvaalse Gebied gereël word en waarheen kinders van regoor Transvaal Gebied kan gaan. Elke kind besluit self of - en watter- kamp hy/sy wil bywoon. Dit is glad nie verpligtend nie en

word oor die algemeen nie in spanverband gereël nie, hoewel lede van ‘n span kan besluit dat hulle saam ‘n sekere kamp wil gaan bywoon. Die spanoffisier is ook nie noodwendig by die kamp betrokke nie en as hy/sy wel gaan, nie noodwendig by jou kind se groep nie. Tydens

hierdie kampe word daar dan ook aan kentekens gewerk. Omdat langer tyd beskikbaar is, word die kentekens meer in diepte en meer prakties aangebied.

Die verblyfsreëlings verskil van kamp tot kamp – by sommige moet die spanne self tente voorsien (verkieslik nie klein 2-man tentjies nie) en by ander word weermagtente voorsien,

waarin die kinders dan opgedeel word.Hierdie kampe is ‘n wonderlike geleentheid vir jou kind om nuwe maats te maak en sy

selfvertroue te ontwikkel. As dit enigsins moontlik is, beveel ons aan dat elke kind probeer om minstens 1 gebiedskamp elke jaar of 2 te doen.

Betalings vir gebiedskampe moet in Voor-die-Berg se rekening inbetaal word en vergesel word van ‘n betalingsbewys en inskrywingsvorm.

Daar word gewoonlik vereis dat ‘n kommando minstens 1 volwassene vir elke 6-8 kinders, wat die kamp bywoon, saam stuur vir toesigdoeleindes. Indien die offisier nie self die kamp kan

bywoon nie, sal die spanoffisier met die ouers reël vir ‘n volwassene om saam te kamp, indien daar nie reeds genoeg is nie. Indien daar nie genoegsame volwasse toesig is nie, kan die

betrokke gebiedskamp die kinders se inskrywings weier.

PBPB

6

UITGAWE WIE IS BETROKKE? GESKATTE BEDRAGALGEMEEN

Ledegelde Alle lede R1300.00 per lid (Gr8 – 12)Afbetaling begin in Januarie 2019Minimum betaling @ 31 Mei 2019 is R650.00 per lid. Totaal is betaalbaar teen 31 Oktober 2019

Portefeuljeboeke Offisiere Reeds ingesluit by ledegeld

Uitstappies Die wat wil deelneem (spanverband) Kostes word beperk tot werklike uitgawes en word deur die spanoffisier bepaal

KLEREDRAGNavy Blou Voortrekker hemp All nuwe lede, asook bestaande lede

wat nog nie ingelyf is nieR122 – R212 (afhangende van grootte)

Erkenningsbaadjie en 5 basiese kentekens

Verpligtend vir alle Verkenners R207 – R221 vir erkenningsbaadjie R51 – das / tantinieR212 – damesromp vir dogtersR50 – 5 basiese kentekens

Spandrag Binne spanverband bepaal R50+ (afhangend van grootte, kwaliteit en motief waarop besluit word binne die span)

OORD / KOMMANDOBYEENKOMSTE VIR VERKENNERS IN 2019Verkenner Afskopkamp(Bajadam Bronkhorstspruit)1 – 3 Februarie 2019

Alle Verkenners R120 Naweektarief plus kos ekstra

Gebiedsjeugraadkamp(Hartebeesfontein)1-3 Maart 2019

Almal wat wil Koste sal deurgegee word

Fondsinsamelingsprojek 18 Maart

Alle Verkenners Fondsinsameling vir Verkennerkamp

Kommando: Deurnag marathon Alle Verkenners Kommando fondsinsameling 1

VerkennerbalJohnson Country Estate4 Mei 2019

Alle Verkenners +/- R250 per persoon

Kommando Inlywing24 Mei 2019

Alle nuwe lede, asook bestaande lede wat nog nie ingelyf is nie

Gewoonlik gratis

VerkennerkampDrakensberge8-11 Augustus 2019

Alle Verkenners wat wil R1760 – gaan poog om die kamp te befonds uit fondsinsamelings

LW: Aangesien hierdie aktiwiteite nog in die beplanningstadium is, is daar nog nie finale kostes vir 2019 bekend nie en is hierdie dus net geskatte bedrae, gegrond op vorige jare se kostes. Ons neem dus geen verantwoordelikheid vir verskille in

geskatte en werklike bedrae nie.

PBPB

7

KommandokampKwaggasrus11-13 Oktober 2019

Alle Verkenners Koste ingesluit in jaargelde

VlotvaartBajadam18-19 Oktober 2019

Alle Verkenners wat wil R30 in 2018, ‘n bydra vir kos kan gevra word

SPESIALISASIESIn spanverband Alle spanlede wat belangstel Ingesluit by spanfonds of soos deur

spanoffisier meegedeel

GGA Kentekendae / naweke(Lys van GGA kentekendae beskikbaar)

Almal wat wil - eie inisiatief of saam met span

+/- R90 (1 dag) tot +/- R320 (naweek)

KAMPEKommandokamp Almal in die kommando Ingesluit by die ledegeld betaalbaar

behalwe vir Graad 0 lede. Koste is nie terugbetaalbaar indien jy nie gaan kamp nie.

Spankamp Spanlede Wissel vanaf +/- R200

GEBIEDSKAMPEApril – Rhus Keeti Veldwerk (net buite Nylstroom)

Gr 8-12 wat wil R1100 - R1600 in 2018, eie vervoer of busvervoer @ R250 ekstra. Eie tente, 8 dae kamp

April – Thaba Veldwerk (80km buite Pta)

Gr 8-12 wat wil R825 – R980 in 2018, eie vervoer. Tente word voorsien, 7 dae kamp

April – Lunsklip Veldwerk (Percy Fyfe Natuurreservaat, net buite Potgietersrus)

Gr 8-12 wat wil R475 - R775 in 2018, eie vervoer of busvervoer @ R275 ekstra. Tente word voorsien, 8 dae kamp

Junie – Seejol Seekamp (Hartenbos, Weskaap) Tente word voorsien, 9 dae kamp

Gr 8-12 wat wil R2 150 in 2018 (busvervoer ingesluit)

Julie – PV Toetskamp (terrein sal bevestig word)

Slegs Gr 12 (nie verpligtend, slegs indien jy die PV Toekenning wil verwerf)

Koste en reëlings word gegee per uitnodiging

Okt – Wilgedraai Waterwerk (Vaaldam)

Gr 8-12 wat wil R1080 – R1530 in 2018, eie vervoer (busvervoer @ +/- R380 ekstra) & eie tente, 8 dae kamp

Okt – Nakuphi Waterwerk (Da Gama dam)

Gr 8-12 wat wil R600 – R1650 in 2018, eie vervoer (busvervoer @ R500 ekstra) & eie tent, 8 dae kamp

VERKENNER KOSTES

PBPB

8

W W W. V O O R D I E B E R G . C O . Z A

Kommandoleier Marissa Botha082 333 [email protected]

Voor-die-Berg Voortrekkers Kontak besonderhede:

AKL Admin Sunette Botha083 376 [email protected]

AKL Finansies Herman ruldoph076 527 [email protected]

AKL Verkenners (Gr 8-12) Reinette de Koker082 929 [email protected]

KONTAKONS