2017 spyskaart en program - andrew murray prize · burger en cilliers skryf dat die doop, as dit...

2
Hierdie boek word beskou as verrassend nuut en vars in ons nadenke oor die doop. Volgens die beoordelaars slaag die skrywers daarin om die polemiese aard van die vorige Afrikaanse boeke oor die doop te deurbreek. Burger en Cilliers skryf dat die doop, as dit reg verstaan word, juis ’n verenigende krag tussen denominasies en verskillende geloofsgroepe kan wees. Beoordelaars: André du Toit, James Kirkpatrick en Ernest van Eck ANDREW MURRAY-PRYS 2017 Coenie Burger en Andries Cilliers Ontvang wat vir julle gegee is Hoe die doop ons kan leer om met Christus te leef (Bybelkor) ANDREW MURRAY- Prysfondsgeleentheid Prize giving function 5•5•2017 Yolande Korkie vertel in hierdie aangrypende boek van haar en haar man se traumatiese ervaring toe hulle in 2013 in Jemen ontvoer en as gyselaars aangehou is. Yolande vertel van ontnugtering, selfondersoek, vrees en angs en van geloof in God. Die boek weerspieël ook die respek en begrip wat daar tussen Christene en Moslems kan wees. Beoordelaars: Edwin Arrison, Johannes Froneman en Chris Jones ANDREW MURRAY - DESMOND TUTU-PRYS 2017 Yolande Korkie 558 Days / 558 Dae (CUM) The book invites readers into a lesser known world of a very ancient narrative. Jacobs situates this apocryphal story as part of the Old Testamentical scriptures, and highlights the inspiring life of Yehudit. The book opens the life of faith of this woman and gives a rich historical background through a very well written narrative. The characters are well developed and readers would often be drawn into the author’s lively description of the broader narrative of the life of Yehudit. Judges: Retief Müller and Anlené Taljaard DESMOND TUTU-GERRIT BRAND PRIZE 2017 Lauren Jacobs Yehudit / Judit (Lux Verbi) P R Y S / P R I Z E D E S M O N D T U T U - G E R R I T B R A N D

Upload: others

Post on 26-Mar-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 2017 spyskaart en program - Andrew Murray Prize · Burger en Cilliers skryf dat die doop, as dit reg verstaan word, juis ’n verenigende krag tussen denominasies en verskillende

Hierdie boek word beskou as verrassend nuut en vars in ons nadenke oor die doop. Volgens die beoordelaars slaag die skrywers daarin om die polemiese aard van die vorige Afrikaanse boeke oor die doop te deurbreek. Burger en Cilliers skryf dat die doop, as dit reg verstaan word, juis ’n verenigende krag tussen denominasies en verskillende geloofsgroepe kan wees. Beoordelaars: André du Toit, James Kirkpatrick en Ernest van Eck

ANDREW MURRAY-PRYS 2017Coenie Burger en Andries Cilliers

Ontvang wat vir julle gegee isHoe die doop ons kan leer om met Christus te leef

(Bybelkor)

ANDREW MURRAY-Prysfondsgeleentheid • Prize giving function

5•5•2017

Yolande Korkie vertel in hierdie aangrypende boek van haar en haar man se traumatiese ervaring toe hulle in 2013 in Jemen ontvoer en as gyselaars aangehou is. Yolande vertel van ontnugtering, selfondersoek, vrees en angs en van geloof in God. Die boek weerspieël ook die respek en begrip wat daar tussen Christene en Moslems kan wees.

Beoordelaars: Edwin Arrison, Johannes Froneman en Chris Jones

ANDREW MURRAY - DESMOND TUTU-PRYS 2017Yolande Korkie

558 Days / 558 Dae(CUM)

The book invites readers into a lesser known world of a very ancient narrative. Jacobs situates this apocryphal story as part of the Old Testamentical scriptures, and highlights the inspiring life of Yehudit. The book opens the life of faith of this woman and gives a rich historical background through a very well written narrative. The characters are well developed and readers would often be drawn into the author’s lively description of the broader narrative of the life of Yehudit. Judges: Retief Müller and Anlené Taljaard

DESMOND TUTU-GERRIT BRAND PRIZE 2017Lauren Jacobs

Yehudit / Judit (Lux Verbi)

• P R Y S / P R I Z E •

DE

SM

O

N D T U T U - G E R R I T B RA

ND

Page 2: 2017 spyskaart en program - Andrew Murray Prize · Burger en Cilliers skryf dat die doop, as dit reg verstaan word, juis ’n verenigende krag tussen denominasies en verskillende

Annalise Wiid is wyd bekend vir haar bydrae tot ons Christelike musiekskat. Sy het reeds etlike CD’s en ook ’n DVD laat verskyn en sing ’n geloofswêreld vir

haar luisteraars oop. Daarby is sy ’n gereelde rubriekskrywer in LIG en Kerkbode en tree dikwels op as motiveringspreker. Sy het reeds drie boeke gepubliseer.

Annalise Wiid

ANDREW MURRAY-FAK-TOEKENNING VIR DIE BEVORDERING VAN CHRISTELIKE MUSIEK

Pieter Fourie het Bybel-Media in ’n nuwe era ingelui en ’n unieke bydrae tot die Christelike en kerklike media in Suid-Afrika gelewer. In die tien jaar dat hy uitvoerende hoof van Bybel-Media

was, het hy ekumeniese brûe gebou, voortrefl ike boeke uitgegee ’n bres geslaan vir die opleiding van geestelike leiers en selfs ver in die buiteland Christelike lektuur beskikbaar gestel.

Pieter Fourie

SPESIALE ANDREW MURRAY-DESMOND TUTU-TOEKENNING

Johan Smit was een van die vrugbaarste skrywers van geestelike lektuur in Afrikaans. Meer as 100 boeke het uit sy pen/ rekenaar gevloei: boeke vir jongmense, mans in die fl eur van hul lewe,

weduwees, oupas en oumas ... In sy later jare het hy diep nagedink oor die gebed en van sy belangrikste boeke het oor dié onderwerp verskyn. Sy dood laat ’n groot leemte.

Johan Smit(1943-2016)

SPESIALE ANDREW MURRAY-TOEKENNINGS: POSTUUM

Die onbegryplike dood van Winnie Rust het skokgolwe laat trek deur die skrywers gemeenskap in ons land en veral deur die dorp waarvoor sy so lief was en waaroor sy dikwels geskryf het:

Wellington. Van haar het drie romans verskyn: Martha, Trek en, na haar dood Katrien. Andrew Murray, predikant van Wellington, speel in haar boeke ’n belangrike rol. Winnie Rust het daartoe bygedra dat Murray se “het lieve Wellington” – soos Breyten Breytenbach se “wit Wellington” – in

die Afrikaanse literatuur ’n eie plek gekry het.

Winnie Rust(1939-2016)

• Die Andrew Murray Prysoorhandigingsfunksie vorm vanjaar deel van die herdenking van Andrew Murray se dood 100 jaar gelede en sy bydrae tot ons geestelike erfenis.

• The preacher at the Wellington DR Church’s sermon on Sunday, 7 May, will be this year’s co-winner of the Andrew Murray Prize, dr Coenie Burger.

• After the sermon, and also in the church, the annual Andrew Murray Desmond Tutu Conversation will take place between dr Burger and dr Andries Cilliers, on the subject “Andrew Murray Vandag - Andrew Murray Today.” It will be hosted by the Centre of Christian Spirituality. Welcome!

• Die administrasie van die Andrew Murray-Prysfonds word behartig deur Bybel-Media en Christelike Lektuurfonds.

1957 2017