2015 beplanningskalender vir skole - westerncape.gov.za · indiening van 6 maandelikse...

4
Die WKOD sal opsionele kursusse aanbied om aan spesifieke behoeftes te voldoen, byvoorbeeld, IKT-bevoegdheid, spesialebehoefteonderwys en arbeidsverhoudinge. Distrikskantore sal die opleiding adverteer, om plaas te vind na 15:00 op skooldae. Die Kaapse Onderwys-en- leierskapinstituut (KOLI), sal ’n aantal opleidingsprogramme, seminare en konferensies in 2015 aanbied. Besonderhede van hierdie 2-week kurrikulum (inhoud en metodologie) kursusse vir die Grondslagfase, Intermediêre Fase en Senior Fase- onderwysers en 2-week kursusse oor rolle en verantwoordelikhede van departementshoofde, adjunk- hoofde en skool- hoofde, sal in September 2014 aan alle skole gestuur word. Hierdie program sal ook op die WKOD se webwerf beskikbaar wees by http://wced.school.za LITNUM Opleiding vir Fase 4-skole. Week 1: 29 Junie – 3 Julie 2015 en Week 3: 13 – 17 Julie 2015 Prinsipalevergaderings in kringe: Daar sal een kringvergadering vir prinsipale per kwartaal wees, beginnende om 13:00. Dit kan gevolg word deur ’n vergadering van die distrikprinsipaleforum. Die datums vir die Provinsiale Prinsipaalsforumvergaderings is soos volg: • 27 Februarie 2015 • 22 Mei 2015 • 21 Augustus 2015 • 20 November 2015 Veilige Skole- vakansieprogramme Programme word vir leerders aangebied deur Veilige Skole se subdirektoraat tydens al die skoolvakansies. Veilige Skole-vakansieprogramme: 29 Junie 2015 – 10 Julie 2015 5 – 9 Oktober 2015 Seminare / Werkswinkels: • Saterdag 14 Maart 2015 – Provinsiale Veilige Skole se Kluster Koördineringsvergadering • Saterdag 22 Augustus 2015 – Skoolseminaar Skole moet onderrigtyd beskerm en leer soos volg ondersteun: 3.1 Alle leerders moet op skool wees en leer vir die volle 197 dae (201 dae vir onderwysers), in ooreenstemming met die Nasionale Leerderbywoningsbeleid. 3.2 Onderrig begin op die eerste dag van elke kwartaal. 3.3 Op die laaste dag van die skoolkwartaal moet leerders vir ten minste drie ure by die skool wees. Daar word van onderwysers verwag om vir ’n minimum van 5 ure by die skool te wees. 3.4 Minimum onderrigure per graad moet gehandhaaf word (dit sluit nie saalbyeenkomste en Nasionale Skool Voedingsprogram-maaltye in nie). 3.5 Opvoedkundige uitstappies moet verband hou met die kurrikulum en waarde daartoe byvoeg. Aansoeke om uitstappies moet voorgelê word aan die distriksdirekteur ten minste 4 weke voor die beplande datum. 2015 Skoolkwartale Kwart- aal Begin Eindig Aantal weke Aantal skooldae Eerste 19 January (onderwysers) 21 January (leerders) 1 April 11 53 (onderwysers) 51 (leerders) Tweede 13 April 26 Junie 11 51 Derde 20 July 2 Oktober 11 52 Vierde 12 October 9 December (leerders) 11 December (onderwysers) 9 45 (onderwysers) 43 (leerders) 2015 Beplanningskalender vir Skole Hierdie rooster van datums vir opleidingsprogramme, vergaderings, toetse en eksamens, sowel as belangrike administratiewe keerdatums word verskaf om skole se beplanning vir 2015 te help. Opleidings- werkswinkels of vergaderings Beskerming van onderrigtyd Grand Central Towers, Laer-Parlementstraat, Kaapstad Privaatsak X9114, Kaapstad 8000 http://wced.school.za WKOD Kliëntediens Inbelsentrum: 0861 92 33 22

Upload: lyanh

Post on 17-Apr-2018

248 views

Category:

Documents


8 download

TRANSCRIPT

Page 1: 2015 Beplanningskalender vir Skole - westerncape.gov.za · Indiening van 6 maandelikse Oorsig-sertifikaat van staatsdienspersoneel aan distrikskantoor 30 Oktober 2015 Aftekening van

Die WKOD sal opsionele kursusse aanbied om aan spesifieke behoeftes te voldoen, byvoorbeeld, IKT-bevoegdheid, spesialebehoefteonderwys en arbeidsverhoudinge. Distrikskantore sal die opleiding adverteer, om plaas te vind na 15:00 op skooldae.

Die Kaapse Onderwys-en-leierskapinstituut (KOLI), sal ’n aantal opleidingsprogramme, seminare en konferensies in 2015 aanbied. Besonderhede van hierdie 2-week kurrikulum (inhoud en metodologie) kursusse vir die Grondslagfase, Intermediêre Fase en Senior Fase-onderwysers en 2-week kursusse oor rolle en verantwoordelikhede van departementshoofde, adjunk- hoofde en skool- hoofde, sal in September 2014 aan alle skole gestuur word. Hierdie program sal ook op die WKOD se webwerf beskikbaar wees by http://wced.school.za

LITNUM Opleiding vir Fase 4-skole.Week 1: 29 Junie – 3 Julie 2015 en Week 3: 13 – 17 Julie 2015

Prinsipalevergaderings in kringe: Daar sal een kringvergadering vir prinsipale per kwartaal wees, beginnende om 13:00. Dit kan gevolg word deur ’n vergadering van die distrikprinsipaleforum.

Die datums vir die Provinsiale Prinsipaalsforumvergaderings is soos volg:• 27 Februarie 2015• 22 Mei 2015• 21 Augustus 2015 • 20 November 2015

Veilige Skole-vakansieprogrammeProgramme word vir leerders aangebied deur Veilige Skole se subdirektoraat tydens al die skoolvakansies.

Veilige Skole-vakansieprogramme:

• 29 Junie 2015 – 10 Julie 2015• 5 – 9 Oktober 2015

Seminare / Werkswinkels:

• Saterdag 14 Maart 2015 – Provinsiale Veilige Skole se Kluster Koördineringsvergadering

• Saterdag 22 Augustus 2015 – Skoolseminaar

Skole moet onderrigtyd beskerm en leer soos volg ondersteun:3.1 Alle leerders moet op skool

wees en leer vir die volle 197 dae (201 dae vir onderwysers), in ooreenstemming met die Nasionale Leerderbywoningsbeleid.

3.2 Onderrig begin op die eerste dag van elke kwartaal.

3.3 Op die laaste dag van die skoolkwartaal moet leerders vir ten minste drie ure by die skool wees. Daar word van onderwysers verwag om vir ’n minimum van 5 ure by die skool te wees.

3.4 Minimum onderrigure per graad moet gehandhaaf word (dit sluit nie saalbyeenkomste en Nasionale Skool Voedingsprogram-maaltye in nie).

3.5 Opvoedkundige uitstappies moet verband hou met die kurrikulum en waarde daartoe byvoeg. Aansoeke om uitstappies moet voorgelê word aan die distriksdirekteur ten minste 4 weke voor die beplande datum.

2015 SkoolkwartaleKwart-aal

Begin Eindig Aantal weke

Aantal skooldae

Eerste 19 January (onderwysers) 21 January (leerders)

1 April 11 53 (onderwysers)51 (leerders)

Tweede 13 April 26 Junie 11 51Derde 20 July 2 Oktober 11 52Vierde 12 October 9 December

(leerders) 11 December (onderwysers)

9 45 (onderwysers)43 (leerders)

2015 Beplanningskalender vir SkoleHierdie rooster van datums vir opleidingsprogramme, vergaderings, toetse en eksamens, sowel as belangrike administratiewe keerdatums word verskaf om skole se beplanning vir 2015 te help.

Opleidings-werkswinkels of vergaderings

Beskerming van onderrigtyd

Grand Central Towers, Laer-Parlementstraat, KaapstadPrivaatsak X9114, Kaapstad 8000

http://wced.school.zaWKOD Kliëntediens Inbelsentrum: 0861 92 33 22

Page 2: 2015 Beplanningskalender vir Skole - westerncape.gov.za · Indiening van 6 maandelikse Oorsig-sertifikaat van staatsdienspersoneel aan distrikskantoor 30 Oktober 2015 Aftekening van

Jaarlikse Nasionale Assesserings (JNA’s)Die JNA’s vir graad 1 tot 6 en graad 9 sal in September 2015 plaasvind (die finale datum sal bevestig word), en skole sal die toetse intern nasien. In 2015, sal meer inligting deur die Departement van Basiese Onderwys (DBO) verskaf word. Verslae oor die JNA’s sal, teen einde Oktober 2015, aan ouers gestuur word.

WKOD-sistemiese toetse (Graad 3, 6 en 9)Die WKOD sal sistemiese toetse vir graad 3, 6 en 9 aanbied. Die toetse sal plaasvind in die oggend en middag van een skooldag tydens die periode 14 – 27 Oktober 2015.

Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen (NSS-eksamen)• Vrystelling van die 2014 NSS-

eksamenuitslae: 6 Januarie 2015 (sal bevestig word)

• NSS-toekennings: 15 Januarie 2015 (sal bevestig word)

• Aanvullende NSS-eksamens: 16 Februarie tot 24 Maart 2015 (sal bevestig word)

• NSS-praktiese eksamens: 19 en 20 Oktober 2015 (sal bevestig word)

• 2015 NSS-eksamens: 26 Oktober 2015 tot 27 November 2015 (sal bevestig word)

• Nasien van die 2015 NSS-eksamens: 5 Desember 2015 (sal bevestig word)

Senior Sertifikaat-eksamen (Verslag 550)• 4 Mei 2015 tot 22 Junie 2015

(sal bevestig word)

Moderering• Graad 12 mondelinge moderering

begin middel Augustus 2015• Graad 12 praktiese moderering

begin middel Augustus 2015• Provinsiale SGA-moderering:

September 2015

Roosters met presiese datums sal vroegtydig aan skole gestuur word.

Graad 4 tot 11Interne eksamens moet na 1 Junie 2015 en 12 November 2015 begin.

Alle leerders is wetlik verplig om skool by te woon deur enige toets- of eksamen-program heen, met die uitsondering van graad 12-leerders, wat geregtig is op 5 studiedae voor die aanvang van die finale eksamen.

Graad 12 September toetseksamensDie eksamens moet nie voor 7 September 2015 begin nie. Die rooster moet, waar moontlik, twee eksamensessie per dag skeduleer. Alle ander grade sal besig wees met interne assesserings.

Aanlyn indiening van KwartaalprestasieSkole sal versoek word om ’n opsomming van die Kwartaalprestasie vir leerders op die SOBIS in te dien, teen die volgende datums:

KWARTAALDATUM1 Vrydag, 17 April 2015

2 Vrydag, 24 Julie 2015

3 Vrydag, 16 Oktober 2015

4 Vrydag, 11 Desember 2015 (Slegs graad 1 – 11)

Toetse en eksamens Die 2015 SBL-verkiesing

Verteenwoordig-ende Raad van Leerders (VRL)-kalender

Die nasionale SBL-verkiesing is geskeduleer vir Maart 2015. Verkiesingsbeampte opleiding sal in Januarie en Februarie 2015 plaasvind vir nuwe prinsipale.

Die induksie van die nuwe VLR’e is geskeduleer vir Februarie-Maart 2015. Alle openbare skole met graad 8 en hoër moet Onderwyserskakelbeamptes (OSB’s) in September 2015 verkies. Die verkiesing van die VLR’e sal in die laaste kwartaal van 2015 plaasvind

Norme en Standaarde (N&S)-toekenning vir Openbare Gewone Skole

Finale N&S-toekenning vir die 2015/16 finansiële jaar sal op die SOBIS gepubliseer word. 31 Maart 2015

Eerste oordragbetaling vir die 2015/16 finansiële jaar 30 April 2015

Tweede oordragbetaling vir die 2015/16 finansiële jaar 30 November 2015

Wes-Kaap Onderwysdepartement • http://wced.school.za • WKOD Kliëntediens Inbelsentrum: 0861 92 33 22

Page 3: 2015 Beplanningskalender vir Skole - westerncape.gov.za · Indiening van 6 maandelikse Oorsig-sertifikaat van staatsdienspersoneel aan distrikskantoor 30 Oktober 2015 Aftekening van

Skoolverbeteringsplanne (SVP’s) – Jaarlikse verslae en GGBS-datums

Aktiwiteit SperdatumSkool sluit SPV’s in 30 Januarie 2015 Aftekening van SVP: IBB-bestuurders en prinsipale 13 Februarie 2015 Kwartaallikse Skoolverbeteringsmonitering (SVM)-verslag moet op die SOBIS voltooi word, en afgeteken word deur die skoolhoof sowel as die IBB-bestuurder, op ’n harde kopie. Die harde kopie moet vir ouditdoeleindes bewaar word.

27 Maart 201519 Junie 201523 September 201513 November 2015

Grondlynpunte (nuwe onderwysers) 13 Maart 2015Voorlegging van PPBOS-punte van staatsdienspersoneel aan distrikskantoor 17 April 2015 Voorlegging van prestasie ooreenkomssertifikate van staatsdienspersoneel aan distrikskantore

29 Mei 2015

Volledige summatiewe evaluering, lys van POS-lede, opvoederverbeteringsplanne 23 Oktober 2015Indiening van 6 maandelikse Oorsig-sertifikaat van staatsdienspersoneel aan distrikskantoor

30 Oktober 2015

Aftekening van 2016 SVP se Akiesplan by skole 2 Oktober 2015Skole dien interne modereringsverslae in oor die evaluasieproses by distrikskantore.

27 November 2015

Belangrike administratiewe datums vir 2015

Aktiwiteit Sperdatum Voorlegging van aanlyn aansoeke om groei- en kurrikulumposte Januarie/Februarie 2015 Aansoek om hermerk en hernasien van NSS-eksamen 26 Januarie 2015Sluitingsdatum vir registrasie van die NSS-aanvullende eksamens 26 Januarie 2015Die Kitsopname vir gewone skole 27 Januarie 2015Graad 12 vakveranderingsversoeke 30 Januarie 2015Voorlegging, aan Direktoraat: Strategiese Mensbestuur, aansoeke om besoldige werk buite die staatsdiens te verrig, gedurende 2015-16 (werknemers sal voor die einde van Maart 2015 response ontvang).

30 Januarie 2015

SOBIS word beskikbaar gestel vir die vaslegging van inligting oor kompensasie vir vrystelling van skoolgeld

2 Maart 2015

Jaarlikse Skoolopname by gewone skoleKitsopname vir spesiale skole

3 Maart 2015

Sluitingsdatum vir registrasie van die 2015 NSS-eksamens 16 Maart 2015Kwartaallikse Bywoningsaanslagvasleggingskerm 1 April 2015

26 Junie 20152 Oktober 201511 Desember 2015

Maandelikse Leerderafwesigheidsaanslagvasleggingskerm Einde van die maand of skoolkwartaal

Indiening van aansoeke vir verlenging en / of beperking van die kurrikulum aan distrikskantoor

30 April 2015

Indiening van aanlyn data van nuut verkose SBL-lede en VLR’e 30 April 2015Aftekening: Vergoeding vir Vrystelling van Skoolgeld op die SOBIS 26 Junie 2015Aanlyn versoeke vir graad 10- en 11-vakveranderinge 31 Julie 2015Aftekening op die SOBIS van graad 3, 6 & 9 leerderregistrasie vir die WKOD-sistemiese toetse

3 Augustus 2015

Spesiale Skole se Jaarlikse Opname (aanlyn) 1 September 2015Vaslegging van graad 12 SBL-punte op die SOBIS September 2015Aanlyn SOBIS-vordering en bevorderinggereedheid 13 November 2015 Vaslegging van bevorderings en vorderings aanlyn op die SOBIS Tot 11 Desember 2015

Wes-Kaap Onderwysdepartement • http://wced.school.za • WKOD Kliëntediens Inbelsentrum: 0861 92 33 22

Page 4: 2015 Beplanningskalender vir Skole - westerncape.gov.za · Indiening van 6 maandelikse Oorsig-sertifikaat van staatsdienspersoneel aan distrikskantoor 30 Oktober 2015 Aftekening van

Die verkryging van leer- en onderrigondersteuningsmateriaal (LOOM), veral handboeke, skryfbehoeftes vir leerders en bibilioteek hulpbronmateriaal (druk, oudiovisueel en e-hulpbronne), moet spesiale aandag ontvang sodat geen leerders benadeel word nie. Om dit reg te kry, moet daar van die volgende sperdatums kennis geneem word:

• Lê WKOD 032-vorms voor aan Hoofkantoor (slegs nie-artikel 21 skole): 27 Februarie 2015

In 2015, sal nie-artikel 21 skole vroegtydig in kennis gestel word van wanneer aanlyn bestellings, vir 2016 se skryfbehoeftes vir leerders en onderwysers sowel as skoonmaakmiddels, geplaas moet word.

Alle skole sal vroegtydig in kennis gestel word van wanneer hulle bestellings vir die aankoop van handboeke vir 2016 geplaas moet word. • Lê skoolbegroting vir 2016 by

distrikskantoor voor: 2 Desember 2015

Personeelvoor-siening en personeeldiensstate

Publikasiedatum

Vakaturelys 1 13 Februarie 2015Vakaturelys 2 24 Maart 2015Vakaturelys 3 27 Junie 2015

Personeeldiensstate sal beskikbaar gestel word aan skole teen 21 Augustus 2015.

Distrikskantore sal alle skole vroegtydig voorsien van ’n besoekrooster.

Kontakbesonderhede van distrikskantore:

Onderwys-distriks-kantoor

Telefoon-nommer

Metro-Sentraal

021 514 6700

Metro-Oos 021 900 7005

Metro-Noord 021 938 3000

Metro-Suid 021 370 2000

Eden & Sentraal- Karoo

044 803 8300

Kaapse Wynland

023 348 4600

Weskus 021 860 1200

Overberg 028 214 7300

Meubels en Toerusting

Aktiwiteit Sperdatum

Skole lê rekwisisies voor (WKOD 026A & 026B) vir skoolmeubels & toerusting by distrikskantoor

6 Februarie 2015

Distrikskantore lê geprioritiseerde lyste vir meubels en toerusting voor aan Hoofdirektoraat: Distrikte

27 Februarie 2015

LOOM

Besoeke deur distrikskantoor-personeel (hoe dikwels en aard van besoek)

Wes-Kaap Onderwysdepartement • http://wced.school.za • WKOD Kliëntediens Inbelsentrum: 0861 92 33 22