19 januarie 2020midsuid.co.za/uploads/images/gallery/afkondigings 19...afkondigings is op die...

8
19 JANUARIE 2020 08:00 en 10:00 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 en 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskoolopening in die kerk Deurkollekte: Sondagskool Baie welkom aan besoekers en nuwe intrekkers. Nuwe intrekkers is welkom om na die tyd voor die kansel bymekaar te kom of na die Inligtingstoonbank in die saal te gaan tussen die twee eredienste. Ons wil julle graag ontmoet. KERKLIKE JAAR Vandag is die tweede Sondag na Epifanie. Epifaniefees val op 6 Januarie. Die tyd daarna word die tyd ná Epifanie genoem. Hierdie seisoen eindig net voor Aswoensdag, wat Lydenstyd inlei. Tydens Epifanie vier ons die werk van Christus terwyl Hy op aarde was, in besonder die genesings- en wonderverhale. Christus self het gesê: “Die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan armes te verkondig. Hy het My gestuur om vrylating vir gevangenes uit te roep en herstel van gesig vir blindes, om onderdruktes in vryheid uit te stuur, om die genadejaar van die Here aan te kondig: (Lukas 4:18-19). Die stêr van Bethlehem is die sterkste visuele simbool van hierdie tyd. Die stêr as simbool van lig in die duisternis is ‘n simbool van hoop. Die dominante kleur is groen, behalwe op Verheerlikingsondag, dan is dit wit. PROGRAM VIR DIE WEEK Vandag 09:00 Sondagskoolopening in die kerk Ma. 20 Jan. 18:00 Erediensbedieningsvergadering Di. 21 Jan. 18:00 Gemeentebedieningsvergadering Wo. 22 Jan. 09:00 Vrouebybelstudie ATTESTATE ONTVANG BELYDENDE LIDMATE Daniël Wilhelmus Hattingh en Anna Magaretha Hattingh (neé Pienaar) en DOOPLIDMATE Hendrik Johannes en Johanna Amelia Hattingh vanaf NG Witrivier

Upload: others

Post on 02-Feb-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 19 JANUARIE 202008:00 en 10:00Prediker: Ds. Hardus van Niekerk

    08:00 en 10:00 Kinderkerk

    09:00 Sondagskoolopening in die kerk

    Deurkollekte: Sondagskool

    Baie welkom aanbesoekers en nuwe

    intrekkers. Nuweintrekkers is welkomom na die tyd voor

    die kansel bymekaarte kom of na die

    Inligtingstoonbankin die saal te gaan

    tussen die twee eredienste. Ons wil

    julle graag ontmoet.

    KERKLIKE JAARVandag is die tweede Sondag na Epifanie. Epifaniefees val op 6 Januarie. Die tyd daarna word die tyd ná Epifanie genoem. Hierdie seisoen eindignet voor Aswoensdag, wat Lydenstyd inlei. TydensEpifanie vier ons die werk van Christus terwyl Hy op aarde was, in besonder die genesings- enwonderverhale. Christus self het gesê: “Die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan armes te verkondig. Hy het My gestuur om vrylating vir gevangenes uit te roep enherstel van gesig vir blindes, om onderdruktes in vryheid uit te stuur, om die genadejaar van die Here aan te kondig: (Lukas 4:18-19). Die stêrvan Bethlehem is die sterkste visuele simboolvan hierdie tyd. Die stêr as simbool van lig in die duisternis is ‘n simbool van hoop. Die dominante kleur is groen, behalwe op Verheerlikingsondag, dan is dit wit.

    PROGRAM VIR DIE WEEKVandag 09:00 Sondagskoolopening in die kerk

    Ma. 20 Jan. 18:00 Erediensbedieningsvergadering

    Di. 21 Jan. 18:00 Gemeentebedieningsvergadering

    Wo. 22 Jan. 09:00 Vrouebybelstudie

    ATTESTATE ONTVANGBELYDENDE LIDMATE Daniël Wilhelmus Hattingh en

    Anna Magaretha Hattingh (neé Pienaar) en

    DOOPLIDMATE Hendrik Johannes en Johanna Amelia Hattingh vanaf

    NG Witrivier

  • DOOPRegistrasie vir die

    doop op 8 Maart, sluit op 31 Januarie.

    Almal is baiewelkom om saammet ons ‘n gratis

    koppie koffie of tee te drink tussen die twee eredienste by die kombuis in die

    saal.

    HANDE VAT GROEI

    EN DIEN UITREIK

    BEDIENING (HVGD)

    071 464 0532Hierdie nommer is beskikbaar vir enige navrae

    rondom die volgende projekte wat deel vorm van die

    Hande Vat Groei en Dien (HVGD) Uitreik Bediening.

    Maandelikse Kospakkies: Word uitgedeel vir 3

    maande aan gesinne wat groot nood ervaar. Hierdie

    pakkies word gepak en uitgedeel deur gemeentelede

    aan die einde van elke maand. Die volledige

    voedsellys vir die opmaak van hierdie pakkies is

    beskikbaar op ons HVGD sakke. Skakel bogenoemde

    nommer as jy graag so ‘n sak wil bekom. Ons het tans

    blikkieskos, soya maalvleis, langlewe melk,

    ontbytpap, rys, pasta, toebroodjiesmeer,

    soppoeier, koffie, tee, suiker, vleis, groente

    en toiletware nodig asseblief.

    Sopkombuis: Woensdae om 09:00 by die

    kerkkombuis. Ons het asb hulp nodig. Persone wat

    Woensdae by die kerk kan help, wat kan kosmaak by

    jou huis en Woensdae hier kan aflaai. Voorraad wat

    beskikbaar is vir ons maandelikse kospakkies word

    tans gebruik. Enige verdere skenkings soos maalvleis,

    wors, hoender, melk, kaas, eiers, meel, bakpoeier,

    rys, pasta sal waardeer word spesifiek vir die

    Sopkombuis.

    Gevriesde Borde Kos: Ons het gereeld mense wat

    instap en honger is. As jy dalk ‘n ekstra porsie kerk

    toe bring vir sulke gevalle kan dit ons baie help.

    Klerebank: GROOT BEHOEFTE AANMANSKLERE EN

    -SKOENE, GORDYNE EN BEDDEGOED ASSEBLIEF

    BAIE DANKIE AAN ALMAL WAT ONS REEDS

    OP ‘N GEREELDE BASIS ONDERSTEUN

    FNB Tjek Rekening nr 6278513323

    Takkode 250655, Middelburg Mall

    Verwysing: Sponcer number

    GEDENKMUURAs jy meer wil weet oor

    ‘n nissie, kontak asseblief

    vir Johan by

    082 977 1699

    Ons Finansiële

    kantoor is op

    Donderdae gesluit.

    Jammer vir die

    ongerief.

    VROUEBYBELSTUDIEWoensdae in die

    kerksaal om 09:00. Kontak Minnie vir meer

    inligting by 073 790 3043.

  • VERJAARSDAE 19 – 25 Januarie19 JANUARIE Bianca Swart Rohan Wentzel Monique Pieterse

    Maricia Conradie Graham Thesner Marguerette Zietsman Gottie Smit

    Monica de Swardt Anton van Aarde 22 JANUARIE Erik Stoltz

    Isabell Dowling Alida van Aardt Leonie du Plooy Neels van Aswegen

    Jaco du Plooy Petro van der Lith Guilliame du Preez 24 JANUARIE

    Pieter du Plooy Carien van der Merwe Dolla Hogan Mariska Grobler

    Xander du Preez Venessa van Niekerk Jo-Lene Koorts Annelise la Grange

    Francois Faasen Maralize van Rooyen Carli Kruger Sanet Maré

    André Henning Minnie van Rooyen Johannes Ludick Arista Strydom

    Shannen Neethling Merisha Visagie Stefan Mellett Dirk van der Bank

    Jacques Saunders Chloé Wiehahn Magriet Pretorius 25 JANUARIE

    Duané Smit 21 JANUARIE Henru Smit Rina Coetzee

    Quintin Smith Michelle Botha Ruan Swart Karmen de Klerk

    Grietjie Swart Tanya Botha Danie van Niekerk Dirika Fourie

    20 JANUARIE Elzaan Conradie Magda van Noord David Hay

    Mandy Coetzer Nans de Bruyn Noël Wehmeyer Maria Hugo

    Ronel Cremer Ernst Eloff 23 JANUARIE Davie Pypers

    Nicolene de Jager Nastachia Fourie Lika Allers Divan Steenkamp

    Dylan de Jongh Denéche Grace Johannes Botha Jolanda Strydom

    Amanda Jansen Danny Lowe Rolene Combrinck Chantelle van Aarde

    Bernecia Moolman Ashton Muller Charl du Toit Erwee van Brakel

    Christo Moolman DJ Rossouw Gene Fourie Willem Viljoen

    Phillip Olivier Pieter Strydom Lené Geel

    Werner Pirow Ina Viljoen Joey Matias

    Veels geluk aan almal wat die komende week verjaar.

    Tannie Dolla Hogan word op Woensdag, 22 Januarie, 90 jaar oud.

    Oom Davie Pypers word op Saterdag, 25 Januarie, 89 jaar oud.

    Tannie Rina Coetzee word op Saterdag, 25 Januarie, 83 jaar oud.Oom Willem Viljoen word op Saterdag, 25 Januarie, 81 jaar oud.

    God's rykste seën word u toegebid. Geniet die dag dag en mag die nuwe jaar oorvloedig geseënd wees.

    ALLES WAT DRYFOns pretdag op 25 Januarie by Witbankdam is ongelukkig

    gekanselleer en sal nie meer plaasvind nie. Jammer vir die ongerief.

  • AFLAAI VAN SKENKINGS EN

    DONASIESTydens kerkkantoorure08:00-13:00 by die

    Pastorale Sentrum (bruin palisade heining regs van

    die kerkkantoor) of Sondae in die houers by die kerkdeure asseblief.

    PERSONE AAN DIENS VANDAGDeurdiens voor die 08:00 erediens:

    Elfrieda Kruger, Retha Labuschagne enHeleen van Heerden

    Deurdiens voor die 10:00 erediens:

    Rhonda Botes, Amelia Steynberg enHettie Nelson

    Inligtingstoonbank tussen die twee

    eredienste: Theo Homann en Nellie BadenhorstMediarekenaar: Kruger HenningBaie dankie aan elkeen wat op ‘n Sondag help om

    die erediens en alles agter die skerms glad te laat

    verloop. Van die prediker, kreatiewe- en

    musiekbedieninge, die koster, persone bo genoem,

    teeskinkers, Sondagskool- en Kinderkerkpersoneel,

    die adminpersoneel en betrokke kerkraadslede,

    skoonmakers en karwagte. Elke bydrae en

    betrokkenheid is baie kosbaar.

    VERGETE EN VERLORE ITEMSOns het ‘n hele paar brille,

    sleutels, juweelstukke, skoene, Bybels, ens. by die kerkkantoor in veilige

    bewaring. As jy iets verloorhet, mag ons dit dalk hê.

  • PERSOONLIKE INLIGTINGLaat weet asseblief die kerkkantoor as

    jou adres, kontaknommers, huwelikstatus of gesin groter of

    kleiner geword het. Laat weet ons as jy die gemeente verlaat of trou. Ons

    wil ons data op datum hou en het elkeen se samewerking nodig.

    BOODSKAPPE AAN

    KERKKANTOORJy kan ‘n whatsapp boodskap enige

    tyd (selfs na-ure) stuur na ons

    broadcast nommer 060 970 8277.

    Slegs die kerkkantoor sal die

    boodskap sien en die volgende

    oggend terugskakel of die saak

    aanspreek. Dié nommer is slegs vir

    whatsapp boodskappe en oproepe

    sal nie beantwoord word nie. Die

    landlyn by die kerkkantoor sal slegs

    tussen 08:00 en 13:00 beantwoord

    word. Dinsdae slegs tot 11:30.

    GEBEDSVERSOEKEIndien jy ‘n gebedsversoek

    het of iemand op ons lys wilplaas, kontak asseblief 072

    387 5147 of stuur ‘n whatsapp.

    Ons weeklikseafkondigings is op die gemeente se webbladby www.midsuid.co.za

    FLINKE VROUE VAN SUID

    Ons gemeente se dames (die ou Vrouediens) kom

    gewoonlik die eersteDinsdag van die maand

    bymekaar om 17:30. Hou asseblief die almanak dopvir datums. Almal is baie

    welkom. EREDIENSTYE TYDENS SKOOLKWARTALE OM 08:00 &

    10:00 EN TYDENS SKOOLVAKANSIES EN

    LANGNAWEKE OM 09:00

    WERKSOEKBORDAs jy werk soek of werk het vir

    iemand, gebruik gerus ons

    inligtingsbord in die saal gratis.

  • DEURDIENSOns het nog persone nodig

    om volgende jaar te help

    met deurdiens voor elke

    erediens. Dit behels dat so

    een keer per kwartaal ‘n

    beurt kry om ‘n halfuur

    voor kerk by ‘n deur staan

    om almal welkom te heet

    en afkondigings uit te deel.

    Kontak asseblief vir Sanet

    by die Kerkkantoor as jy

    jou weg oopsien.

    MOEDERSKAMER

    EN

    KLEINSAALTJIEOns moederskamer

    is slegs vir mammas

    met babas. Ouers

    met peuters en

    kleuters is baie

    welkom in die

    “kleinsaaltjie”. Dis

    die gedeelte heel

    regs, onder in die

    kerk (as jy na die

    preekstoel kyk). As

    die kinders daar jou

    pla, sit asseblief

    êrens anders in die

    kerk.

    Baie dankie dat jy

    verstaan.

    NAALDWERKKLASSE VIR

    HUISWERKERSDie naaldwerkklasse elke tweede

    Saterdag in die kwartaal om 13:30 –16:30 in die kerksaal. Die volgende

    klas is op 25 Januarie. As jy dalk skêre, handwerknaalde, spelde, materiaal of

    enige naaldwerktoerusting of items het wat jy wil skenk, sal ons dames dit baie handig kan gebruik. Baie dankie vir die skenkings wat ons ontvang. Sonder dit, sal die naaldwerksters nie so flink kan vorder nie. Kontak Marianna vir meer

    inligting by 071 463 0842.

    JEUGFAMILIE(Dis ons tema vir die jaar)- Ons kort ‘n Sondagskoolaanbieder vir graad 2.

    As jy geroepe voel om so te dien, skakel asb vir

    Lorraine by die kerkkantoor.

    - Vandag: Sondagskoolopening 09:00 in die

    kerk. Alle kinders van graad 1 tot graad 10 kom

    in die kerk bymekaar.

    - Registrasiefooi (R140) kan betaal word by

    registraisetafels by konsistorie of kind se

    kategeet of EFT.

    - Volgende Sondag 26 Januarie, het ons

    Sondagskoolklasindeling 09:00 - Graad 0 tot graad

    6 in die kerk.

    Graad 7 tot graad 9 - Kyk op die bord voor die

    grasperkie by die Sondagskoolklasse vir jou naam

    en klasnommer.

    Graad 10's - in kerk, ds Hardus gaan met julle

    praat.

    Belydenisklas 2020 (graad 11's) begin om 18:00.

    - Dinsdag 28 Januarie - Belydenisonderhoude vir

    2019 klas. Maak self 'n afspraak by tannie Lorraine.

    - Woensdag 29 Januarie - MXIT vir hoërskoolkids

    begin om 18:00

    - Donderdag 30 Januarie - Belydenisonderhoude

    vir 2019 klas.

  • Die Kreatiwiteitsbedieninghet nog persone nodig wat kan help om die Liturgiese

    ruimte (voor die kansel) mooi te maak vir

    eredienste. Jy kry omtrenteen keer per kwartaal ‘n

    beurt. Kontak asseblief virSanet by die kerkkantoor

    as jy meer wil weet en lus is om jou kreatiwiteit in te

    span.

    PASTORALE SENTRUMAs jy meer wil uitvind oor die

    werksaamhede van die PastoraleBedieningsentrum en dienste en kursussewat aangebied word, kontak vir Maud by die sentrum 013 243 3765 van 08:00 tot

    13:00 of vir Zelna by 072 699 0853.

    GEMEENTEKAMP28 FEBRUARIE TOT 1 MAART 2020 BY

    DEVOETPADKLOOFDie Besprekings en betalings sluit

    stiptelik op 28 Januarie. As jy die kampwil meemaak en ‘n staanplek, chalet of

    safaritent wil bespreek, kontak dringenddie kerkkantoor asseblief.

    CROSSing BOUNDARIES FIETSRENSaterdag 15 Februarie

    Ons benodig borge vir uitgawes soos medaljes en tydhouers, asook pryse

    en “goody bags” vir fietsryers. Ons het baie hande nodig vooraf en op die

    dag om alles glad te laat verloop asseblief, soos by:- Borge soek, roete

    merk, terrein voorberei, inskrywings, waterpunte, fotograwe, eindpunt en

    opruim. As jy kan help, kontak asseblief vir Peet by 082 887 1763 of Lizette

    by 084 602 8385 vir meer inligting.

    A tot Z Huis /

    Kantoorverbeterings &

    Nutsman dienste

    Lukas 083 236 6417Alle herstel, restourasie en

    verbeteringswerk, sowel as

    installering van nuwe toerusting in

    badkamers & kombuise van alle

    geboue. (Teël & loodgieterswerk

    ingesluit.) Verf van huise/kantore &

    dakke. Herstel van daklekke,

    installering/herstel van plafonne,

    polystyrene cornish, kaste, deure,

    skirting, ens. Oprigting, verf en herstel

    van omheinings. Sweiswerk. Basiese

    herstel & installering van elektriese

    bedrading, ligte, muurproppe,

    stroombrekers, ens. Voltydse toesig.

    (Een projek op ‘n slag). U kan my

    met u huis se sleutels vertrou. Baie

    billike tariewe. Gratis kwotasies.

    1

  • As jy hier wil adverteer, kontak die

    kerkkantoor asseblief. R30 per Sondag.

    Pastorale Sentrumse noodnommer

    na-ure 072 387 5147

    Onthou julle kan die Zapper app op julle selfone aflaai. Ditmaak betalings vir jou baie

    makliker en veiliger. Hierdie is die kode vir NG SUID. Jy kandit gebruik vir dankoffers enenige betaling by die kerk.

    (Basaar)

    Hierdie QR kodekan jy op jou foon

    aflaai. Dit het die kerk se

    kontakbesonderhedevir maklikeverwysing.

    2