14 oktober 2018 - ng kerk durbanville-bergsig · die sentrale simbool van koninkrykstyd is dié van...

6
Bergsig Boodskap 14 Oktober 2018 14 Okt: Predikante- waardering Sondag & Koninkrykstydpreke & Matriekdiens 16 Okt: Doopkategese 19 Okt: Uitreikgeleentheid 20 Okt: Betesda- mark 21 Okt: Biddag Gesond- heidsdienste 26 Okt: Rib & Tjips Ge- meentekuier 28 Okt: Nagmaal & Hervormingsfees Versprei die Evangelie d.m.v. Bybelplasings in bv. hotelle, gastehuise, hospitale, ens. Sedert 1908 is 1,8 miljard Bybels oor die wêreld heen geplaas. KONINKRYKSTYD 08:15 Klassieke diens Ouditorium Pieter Henning 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Eric Swanepoel Glow Kidz diens (Saal) Carli Venter 18:00 @6 Diens / MATRIEKS Ds. Eric Swanepoel Deuroffer: Gideons 14 Oktober 2018, Preekreeks: Koninkrykstyd 08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk 10:00 Informele diens Ouditorium Ds. Johan Els Glow Kidz diens (Saal) Carli Venter 18:00 @6 Diens Arno Mattheus Deuroffer: Paarlskool 21 Oktober 2018, Preekreeks: Koninkrykstyd Die sentrale simbool van Koninkrykstyd is dié van die kerk as ‘n bootjie/skip met ’n kruis op. Dit simboliseer die kerk as draers van die kruis in die wêreld te midde van enige omstandighede. Ons Koninkrykstyd preekreeks strek oor drie weke. In die Koninkrykstyd vier ons die vestiging van die heerskappy en handelinge van die Drie-enige God in elke faset van ons lewe en wêreld. Ons taak is om in hierdie tyd die wonderlike gawes wat ons ontvang het, elke dag uit te leef. Om God se Koninkryk te vier beteken dat die kerk n rol speel in die tyd waarin ons nou lewe. Die kerk is die draer van die kruis in die wêreld. In die tyd integreer en versoen ons die Christelike en burgerlike kalenders. Dit is wanneer die klem val daarop om: ons lewe, tyd, talente, vermoëns, besittings, finansies en die verkondiging van die Evangelie verantwoordelik te bestuur. Tradiosioneel is Oktober nie net die tiende maand van die jaar nie, maar ook die maand waarin die kerk spesifiek fokus op finansiële bydraes. Dit sou goed wees as ons net die konneksie kan maak met Breathing Room van vroeër in die jaar (Mei / Junie). Ons het ook daar gepraat oor finansies en om nie tot op jou limiet te leef nie. Andy Stanley het toe gesê oor geld: Our financial enslavement prevents us from effective- ly following Jesus – for it prevents Him from being our master. It bogs us down in anxiety and ten- sion. Furthermore, it caus- es us to neglect our bibli- cal calling to serve others because a persons fi- nancial disorder ends up making their life all about themselves. Ons neem die reeks van Graig Groeschel in ag wat fokus op HOE ons die verandering maak sodat ons finansies nie alles oorheersend is nie, maar daar ruimte is om asem te haal omdat môre saak maak. Jy kan die volledige preekreeks kry by die volgende skakel: https://open.life.church/ resources/2749-making- change? search_id=12435311 As jy nie die reeks kan oopmaak nie, registreer net vinnig op die webwerf, dis gratis. Pieter Henning bring die boodskap by die klassieke diens vandag en Ds. Eric Swanepoel by die Informele diens. Die tema van beide preke is: Minder is beter. Leef binne jou vermoë. Prediker 4: 6 Een handvol rus is beter as altwee vuiste vol moeite en gejaag na wind.Ander tekste: Lukas 12:22-34, Matteus 6:25, Johan 3:30, Fil 4:19, Psalm 37:16-17, Spreuke 15:16. Strekking van die preek: Week one will be a lesson on good financial stewardship. It is better to have little and be in the presence of God than to have much but be filled with strife and trouble. Ever feel like you just dont have enough to get by? Money can cast a huge shadow on our lives - but it doesnt have to.Die opvolgtemas vir week twee en drie is: 21 Oktober: Schalk (Klassiek) en Johan (Informeel) Tema: Gee is Goed 28 Oktober: Johan (Klassiek) en Johan (Informeel) Tema: Môre maak saak

Upload: others

Post on 23-Aug-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 14 Oktober 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Die sentrale simbool van Koninkrykstyd is dié van die kerk as ‘n bootjie/skip met ’n kruis op. Dit simboliseer die kerk as draers

Bergsig Boodskap 14 Oktober 2018

14 Okt: Predikante-waardering

Sondag & Koninkrykstydpreke &

Matriekdiens

16 Okt: Doopkategese

19 Okt: Uitreikgeleentheid

20 Okt: Betesda-mark

21 Okt: Biddag Gesond-

heidsdienste

26 Okt: Rib & Tjips Ge-

meentekuier

28 Okt: Nagmaal &

Hervormingsfees

Versprei die Evangelie d.m.v.

Bybelplasings in bv. hotelle,

gastehuise, hospitale, ens.

Sedert 1908 is 1,8 miljard

Bybels oor die wêreld heen

geplaas.

KONINKRYKSTYD 08:15 Klassieke diens

Ouditorium Pieter Henning

10:00 Informele diens

Ouditorium

Ds. Eric Swanepoel

Glow Kidz diens (Saal)

Carli Venter

18:00 @6 Diens / MATRIEKS

Ds. Eric Swanepoel

Deuroffer: Gideons

14 Oktober 2018, Preekreeks: Koninkrykstyd

08:15 Klassieke diens Ouditorium Ds. Schalk van Wyk

10:00 Informele diens

Ouditorium

Ds. Johan Els

Glow Kidz diens (Saal)

Carli Venter

18:00 @6 Diens

Arno Mattheus

Deuroffer: Paarlskool

21 Oktober 2018, Preekreeks: Koninkrykstyd

Die sentrale simbool van Koninkrykstyd is dié

van die kerk as ‘n bootjie/skip met ’n kruis

op. Dit simboliseer die kerk as draers van die

kruis in die wêreld te midde van enige

omstandighede.

Ons Koninkrykstyd preekreeks strek oor drie weke. In die Koninkrykstyd vier ons die vestiging van die heerskappy en handelinge van die Drie-enige God in elke faset van ons lewe en wêreld. Ons taak is om in hierdie tyd die wonderlike gawes wat ons ontvang het, elke dag uit te leef. Om God se Koninkryk te vier beteken dat die kerk ’n rol speel in die tyd waarin ons nou lewe. Die kerk is die draer van die kruis in die wêreld. In die tyd integreer en versoen ons die Christelike en burgerlike kalenders. Dit is wanneer die klem val daarop om: ons lewe, tyd, talente, vermoëns, besittings, finansies en die verkondiging van die Evangelie verantwoordelik te bestuur. Tradiosioneel is Oktober nie net die tiende maand van die jaar nie, maar ook die maand waarin die kerk spesifiek fokus op finansiële bydraes. Dit sou goed wees as ons net die konneksie kan maak met Breathing Room van vroeër in die jaar (Mei / Junie). Ons het ook daar gepraat oor finansies

en om nie tot op jou limiet te leef nie. Andy Stanley het toe gesê oor geld: Our financial enslavement prevents us from effective-ly following Jesus – for it prevents Him from being our master. It bogs us down in anxiety and ten-sion. Furthermore, it caus-es us to neglect our bibli-cal calling to serve others – because a person’s fi-nancial disorder ends up making their life all about themselves. Ons neem die reeks van Graig Groeschel in ag wat fokus op HOE ons die verandering maak sodat ons finansies nie alles oorheersend is nie, maar daar ruimte is om asem te haal omdat môre saak maak. Jy kan die volledige preekreeks kry by die volgende skakel: https://open.life.church/resources/2749-making-change?search_id=12435311 As jy nie die reeks kan oopmaak nie, registreer net vinnig op die webwerf, dis gratis. Pieter Henning bring die boodskap by die klassieke diens vandag en Ds. Eric

Swanepoel by die Informele diens. Die tema van beide preke is: Minder is beter. Leef binne jou vermoë. Prediker 4: 6 “Een handvol rus is beter as altwee vuiste vol moeite en gejaag na wind.” Ander tekste: Lukas 12:22-34, Matteus 6:25, Johan 3:30, Fil 4:19, Psalm 37:16-17, Spreuke 15:16. Strekking van die preek: “Week one will be a lesson on good financial stewardship. It is better to have little and be in the presence of God than to have much but be filled with strife and trouble. Ever feel like you just don’t have enough to get by? Money can cast a huge shadow on our lives - but it doesn’t have to.” Die opvolgtemas vir week twee en drie is: 21 Oktober: Schalk (Klassiek) en Johan (Informeel) Tema: Gee is Goed 28 Oktober: Johan (Klassiek) en Johan (Informeel) Tema: Môre maak saak

Page 2: 14 Oktober 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Die sentrale simbool van Koninkrykstyd is dié van die kerk as ‘n bootjie/skip met ’n kruis op. Dit simboliseer die kerk as draers

Bladsy 2 Bergs ig Boodskap

Skakel Annamaré by (021) 976 4106 uitbreiding 103, as jy betrokke

wil raak by uitreikprojekte of e-pos na [email protected]

Deel Jesus OMGEE-uitdaging

Deel van ons OMGEE UITREIKuitdaging is dat lidmate, gesinne, klein-groepe of individue tydens die Deel Jesus Preekreeks hulle betrokkenheid by ʼn Bergsig-Projek of gemeen-skapsprojek bevestig en tydens die vierde kwartaal ons OMHELSING-tema uitleef deur spesifiek die projekleiers en projek-spanne te ondersteun en in deernis te omhels, veral met die aanloop na Kers-fees en behoeftes wat pro-jekte mag hê in die tyd.

Inligting oor die verskillen-de projekte en hulle be-hoeftes verskyn in die GGO brosjure, op die plak-kate soos opgeplak in die kerksentrum asook op die webblad.

Kleingroepe gaan ingedeel word by Bergsig se uitreikprojekte as deel van

die kleingroep-uitreik se gebedstrategie.

Stuur asseblief vir ons foto’s en getuienisse van julle betrokkenheid by die projekte na [email protected]

Teen 16 September wil ons graag ʼn lys in die eredienste aan die ge-meente wys van indi-vidue, gesinne en kleingroepe wat die uitdaging aanvaar het en bevestig het dat hulle tydens die vierde kwartaal Jesus se liefdevolle omhelsing aan projekleiers of projek-spanne gaan uitleef.

Thailand: Frontida Bergsig se Betesda Uitreikprojek vir Gestremdes se maande-likse mark vind plaas van 8:30 - 14:00 op Saterdag, 20 Ok-tober by Bergsig se Kerksentrum. Honderde Afrikaanse en Engelse fiksie, nie-fiksie, geestelike, koffietafel, kook, bak, selfhelp en kinderboeke is te koop. Al die boeke, CD’s en DVD’s en ’n klein voorraad langspeelplate word teen die weggeeprys van R10,00 elk verkoop. Koffie, tee, pannekoek, pasteie en soetigheid is ook te koop. Behalwe persone in die gemeenskap wat ons ondersteun, wie se identiteit nie bekend gemaak word nie, ondersteun die pro-jek die inwoners met kwadruplegie in Gazellestraat Uitzicht, Yarden Children’s Enrichment Centre (FB) in Vierlanden waar Adri Cloete vyf kinders met ernstige en diepgaande intel-lektuele en fisiese gestremdhede versorg. Regulasies beperk die aantal kinders aangesien sy dit in haar motorhuis doen. Daar is ’n groot behoefte in die gemeenskap en sy sou meer kinders kon versorg indien sy ’n groter plek kon bekom. Kontak haar by 052 680 0236 indien u belangstel om haar te help. PerdePret (fb) ’n terapeutiese aktiwiteit met perde. Kinders van Durbanville Kinderhuis en volwassenes en kinders uit die gemeenskap met intellektuele, emosionele of fisiese beper-kinge neem gratis deel aan die aktiwiteit. Indien u boeke, DVD’s, CD’s of vinielplate wil skenk kan u dit by die kerksentrum aflaai of ons sal dit by u afhaal. Vir meer inligting oor die projek en die mark skakel Hans Human by 082 549 0518.

BETESDA-MARK

www.bergsigdv.co.za

Page 3: 14 Oktober 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Die sentrale simbool van Koninkrykstyd is dié van die kerk as ‘n bootjie/skip met ’n kruis op. Dit simboliseer die kerk as draers

Bladsy 3 Bergs ig Boodskap

Bel ds. Mizelle by 083 394 1101 om deel van die gebedsketting te word of e-pos na: [email protected]

Baie welkom met bewys van lidmaatskap:

Albertus Petrus van Zyl en Johanna Gertruida Pretorius (nou Van Zyl) vanaf Vanderbijlpark-Suid

Andre Mostert, Catherina Johanna Franzina du Plessis (nou Mostert), C handre Laetitia Mostert en Stefan Schalk Mostert vanaf Goodwoodpark

Marius Grové en Anna Elizabeth Botha (nou Grové) vanaf Lydenburg-Suid

David Moller Steenberg, Ella Gesina Engelbrecht (nou Steenberg) en Eldané Jolene Steenberg vanaf Kimberley-Bakenskop

Danill Pierre Pietersen vanaf La Rochelle

Wollaston Nicolaas Herbst, Ingrid Kruger (nou Herbst) en Justinne Herbst vanaf Sonstraal

Lee-Ann Olckers vanaf Brackenfell-Proteahoogte

Jacoba Dorethia Regina Van den Bergh (nou Naude) vana Ned Herv Kerk Krugersdorp

Esther Anna Botha (nou Senekal) vanaf Gerf Kerk Kimberley

Jacques Terblanche vanaf Universitasrif

Werner Becker en Maria Elizabeth Naudé (nou Becker) vanaf Rant-en-Dal

Henry Charles Odendaal, Christa Hay (nou Odendaal), Louis en Dirk Cornelius Odendaal (dooplidmate) vanaf Durbanville

Suzel Steyn vanaf Montagu

Gert Johannes van Zyl vanaf Kuilsrivier-De Eike

Marina Ingrid van Loggerenberg (nou Groenewald), Ané en Ineke Groenewald vanaf Parow

Johannes Jacobus Swanepoel vanaf Lux Deo

Neil Parr, Charlotte Botes (nou Parr) en Chanel Parr (dooplidmaat) vanaf La Rochelle

Johanna Fredericka Burger (nou Theron) vanaf Albertinia

Deon Storm en Monica van der Berg (nou Storm) vanaf Hermanus

Zani Boer (nou Venter) en Sion Peter Venter vanaf Vredenburg en Luhan Hendrik Venter (dooplidmaat) vanaf Geref Kerk Wierdapark

Morné Johan Vorster, Marja Jooste (nou Vorster), Ella en James Alwyn Vorster (dooplidmate) vanaf Durbanville

Jacobus Albert Willem Van den Berg en Magdalena Catharina Janse van Rensburg (nou Van den Berg) vanaf Marquard

André Melt Greyvenstein vanaf Windhoek-Oos, Lyrése Bredenhann (nou Greyvenstein) vanaf Langebaan en Yanré Greyvenstein (dooplidmaat)

vanaf Kenridge

Ryno Engelbrecht, Antoinette Theron (nou Engelbrecht) vanaf Goodwood en Anri Engelbrecht vanaf Vasco

Gerhard Scholtz vanaf Kuilsrivier-De Eike

Stefhen Jumior Herbst, Rene Tolmay (nou Herbst) en Jessica en Samuel Tristan Herbst (dooplidmate) vanaf Modderrivier- Ritchie

Hannah Lorraine Stevens (dooplidmaat) vanaf Montagu

Magriet Roeland Fairtrees 12, 072 715 1881 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Joan Fourie Manor on Lordswalk 22, 021 976 2052 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Vickie Esterhuyse Manor on Lordswalk 1 Mediese toetse Herstel en bemoediging

Jannie Nieuwoudt

(skoonseun van Pikkie

Louw)

Pikkie selfoon 082 681 9557 Jannie ernstige vrag-

motor ongeluk Herstel en bemoediging

Christo Bezuidenhout Meerenbosch Huis 61 Mediese behandeling Herstel en bemoediging

Johan Marais Fairtrees 44, Hospitalisasie Herstel en bemoediging

Vir bydraes of versoeke, skakel Elize 021 976 4106

EKSAMEN - ’n Gebed vir elke kind

Vader, vandag sit ons die kinders wat eksamen skryf voor

U voete neer. Dankie, dat hul die vermoë het en ook die

voorreg om ’n eksamen te mag skryf. Dankie, dat U hul

seën met gawes en talente elkeen op sy eie manier.

Help die kinders om hul tyd goed te bestuur en help hul

om uit te hou tot op die end.

Help ons ouers om te onthou dat die kinders baie meer

werd is as die punte op hul rapporte.

Help ons, om ons liefde en ondersteuning te wys te midde

van vrese, stres, moegheid en moedeloosheid. Gee ons

insig om die regte woorde te gebruik wanneer ons be-

moedig en ondersteun.

Dankie, dat U by elkeen is in die tyd.

Page 4: 14 Oktober 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Die sentrale simbool van Koninkrykstyd is dié van die kerk as ‘n bootjie/skip met ’n kruis op. Dit simboliseer die kerk as draers

KOEPONS:

Koop gerus van die koepons om vir straatpersone te gee. Een koepon kos R5 en ’n boekie kos R50. U kan dit in u motor hou, en uitdeel soos persone u nader vir geld. Alle wins wat gemaak word met die boekies, word weer teruggeploeg in die dienslewering aan ons eie mense op straat. Koop gerus u boekie by Bergsig kerk-kantoor, Au-rora Spar of by die Green Grocer.

HET JY ’n PREEK GEMIS?

Ons poog om alle preke op die web

beskikbaar te stel vir lidmate om te

luister. Met groot uitsondering ondervind

ons soms tegniese probleme en is dit

nie moontlik nie. Gaan luister gerus by

www.bergsigdv.co.za by die skakel

MEDIA/preke.

05:45 Vrydagoggende

Luister ook na getuienisse by www.tgifcape.co.za

Bladsy 4 Bergs ig Boodskap

ISRAEL-TOER 2019 Ons is baie opgewonde om jou te nooi na Bergsig se

Israeltoer van 16 – 25 Maart 2019 gelei deur Ds Johan Els en Pastoor Rykie Steyn van Menorah Toere.

Ons gaan dit aanpak as ’n Geestelike Pelgrimstog en jy kry ‘n geleentheid om die plekke te sien waarvan ons

elke dag in die Bybel lees.

Die koste is R 33 100 (bereken op $1 = R15) en ’n deposito van R 3 000 is betaalbaar om jou

plek te verseker. Opskud, uit die 30 plekke is daar nog net 10 oor. Kontak gerus vir Ds Johan Els by 084 672

0626 of Esther Goosen by 076 183 4568 of [email protected] vir toerinligting.

9 Maart 2019

Hou die datum oop!

Dit is wanneer ons

gemeente weer as ’n

span saamwerk by

die Durbanville

Plaasfees.

AANDAG ALLE

BESIGHEDE:

Indien jy graag in die Ekspo-laan wil uitstal

kontak vir Jana Louw by 082 222 7347 om

jou plek VROEGTYDIG te bespreek of

[email protected]

Gideonsontbyt:

Oud minister Adriaan Vlok(Gasspreker)

Datum: Donderdag, 18 Oktober 2018

Plek: Ruslamere, Langebergweg 14,

Durbanville

Tyd 6:30 vir 7:00

Koste: Gratis

RSVP: Voor 14 Okt by Barry

Navrae: Barry Olivier, 073 427 9451 /

[email protected]

Navrae: Leon Grobler 0846101739

DURBANVILLE Baie ruim netjiese tuinwoonstel met kombuis,

sitkamer, groot slaapkamer met baie ingeboude kaste ensuite

badkamer. DSTV. Veilige parker-ing. Beskikbaar vanaf 1 November of daarna.

Sentraal geleë (1 kilometer vanaf Durbanville Mediclinic.) Beskikbaar vir ’n volwasse enkel persoon met sober gewoontes. Geen rook

asb. R4 300 per maand. Vir meer inligting skakel Mev Van Niekerk by 083 648 5858.

Page 5: 14 Oktober 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Die sentrale simbool van Koninkrykstyd is dié van die kerk as ‘n bootjie/skip met ’n kruis op. Dit simboliseer die kerk as draers

Bladsy 5 Bergs ig Boodskap

Koninkrykstyd-insameling tot Feb. 2018

Die gee van DANKOFFERS is 'n …

BELYDENISDAAD Wie sy dankoffers gee, erken die heerskappy

van God oor sy ganse lewe.

AANBIDDINGSHANDELING Ons gee ons dankoffers as ’n daad van dankbaar-

heid.

2 Kor 8:5 "… eers het hulle hulleself aan dié Here gegee …"

Ps 54:8 "Dan sal ek offers aan U bring, selfs meer as wat U vra. Ek sal U Naam loof, Here, want U is goed."

Ons doelwit is R750,000. Hiermee word die kerk bedryf en is die kerk die boot met kruis op wat uitgaan na die wêreld deur ons be-dieninge soos jeug, kleingroepe, evangelisasie, gasvry-heid, kommunikasie ens.

Bid tot die Here oor helderheid vir jou bydrae.

Help ons om die mikpunt te bereik.

R140 434

Page 6: 14 Oktober 2018 - NG Kerk Durbanville-Bergsig · Die sentrale simbool van Koninkrykstyd is dié van die kerk as ‘n bootjie/skip met ’n kruis op. Dit simboliseer die kerk as draers

NG Kerk Durbanville-Bergsig

021 976 4106 • [email protected] • www.bergsigdv.co.za

Facebook: Durbanville-Bergsig kerk - Sy ligdraers

Straatadres: H/v. Boland- en Proteaweg, Durbanville 7550

Posadres: Posbus 479, Durbanville, 7551

Kantoor-ure: Ma tot Vry 08:00 - 14:00 Leraars en kantoorpersoneel kan daagliks by die kerkkantoor gebel word.

Durbanville / Bergsig Seniorgroep

Club Mykonos kuier

So was dit op 27 September

’n Kuierholte vir die voet.

’n Plek waar ons lag en gesels.

’n Plek waar ons vergeet van alleen wees.