1208 donderdag pretblaaie - cdn.24.co.za

11
Blokraai -PRET saamgestel uit vandag se koerante Maklik om uit te druk! 12 Augustus 2021

Upload: others

Post on 11-Dec-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!12 Augustus 2021

Blokraai

Pretblad1 uit 4 12 Augustus 2021

Dwars1. Medisynemate (7)5. Primadonnas (5)8. Karakterloos (13)9. — de Janeiro (3)10. Baaikostuums (9)12. Hoflike persoon (6)13. Vetstof uit room (6)15. Gieters se koppe (9)16. Bewaar as hierin (3)18. Hy werk vir die boer (13)20. Hemelbewoner (5)21. Soldatewoning (7)

Af1. Toneelinkleding (5)2. Net voor skemeraand (13)3. Psigopaat (9)4. Huidsiekte wat jeuk (6)5. Musiekstuk vir twee (3)6. Hy verbreek die rustigheid (13)7. Groet op militêre wyse (7)11. Nonne se blyplekke (9)12. Voorskrifte vir kos (7)14. Swaarmoedig (6)17. Komediante by sirkus (5)19. Vertrek in tronk (3)

155

Crossword

Pretblad2 uit 4 12 Augustus 2021

186Across7. Cool food chamber (6)8. Scribble or write untidily (6)9. Incapable of reproducing (9)10. Highly contagious viral infection (3)12. Unacceptable or unwelcome individual; — non grata (7)14. Request a meal at a restaurant (5)16. Cake frosting (5)18. Publicly demonstrate strong objection (7)21. Food product of a chicken (3)22. Hormone normally produced by the adrenal cortex (9)25. Hang or swing loosely (6)26. Precious shiny greyish-white metal (6)

Down1. Bangs (6)2. Cutting side of a blade (4)3. Business gathering (7)4. Sacred song or hymn (5)5. Call or shout out (3)6. One less than a baker’s dozen (6)11. Child who is illmannered (4)13. Grit on the beach (4)15. People born in the United Kingdom (7)17. Quality French brandy (6)19. The time of day when daylight fades (6)20. One stroke over par (5)23. Traded for money (4)24. Annual general meeting (abbr) (3)

Breinknoop

Sudoku

Pretblad3 uit 4 12 Augustus 2021

1. In watter lidland van die Europese Unie is dit verbode om by mense jonger as 18 jaar homoseksualiteit “te vertoon en te bevorder”?2. Watter land was die eerste in Latyns-Amerika en die Karibiese See wat onafhanklik geword het?3. Wie het A Brief History of Time geskryf?4. Wat is die titel van Meghan, die Hertogin van Sussex, se kinderboek?

192Moeilikheidsgraad: KopkrapVoltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3-kassie die syfers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen. G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Lees meer by http://wikipedia.org/wiki/Sudoku.

Oplossings

Pretblad4 uit 4

Breinknoop1. Hongarye2. Haïti3. Stephen Hawking4. The Bench

Sudoku [191 11 Augustus]

12 Augustus 2021

Crossword [185 11 Augustus]Across: 3. log; 7. gazebo; 8. raisin; 9. knee; 10. squeegee; 11. chutney; 13. stain; 15. cysts; 17. bespoke; 20. referral; 21. lush; 23. pectin; 24. search; 25. gas.Down: 1. naan, 2. desert, 3. lobster, 4. grout, 5. silent, 6. limerick, 12. hay fever, 14. legless, 16. treaty, 18. pillar, 19. wring, 22. sick.

Blokraai [154 11 Augustus]Dwars: 7. organe; 8. einder; 9. olie; 10. speeksel; 11. porsies; 13. nagsê; 15. prent; 17. tekkies; 20. besetene; 21. sole; 23. gewete; 24. toeter.Af: 1. bril; 2. kamers; 3. perseel; 4. deken; 5. tnokka; 6. seleksie; 12. omroeper; 14. defekte; 16. noedel, 18. koster; 19. besem; 22. laer.

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!8 Augustus 2021

Blokraai

Naam......................................................................... Tel...................................... Faks of e-pos.............................................................Vul jou naam en adres in, neem ’n foto van jou voltooide raaisel en e-pos dit na [email protected]. Skryf asseblief die nommer van die blokraaisel in die onderwerpveld.

Pretblad1 uit 5

486Twee kanse om R500 te wenVersteek in die sirkels, afwaarts gespel, is die woord vir sekere plaasmense wat net op klein skaal in die grond woel. SMS die woord BLOK gevolg deur jou antwoord na 34581. Die lyn sluit op 14 Augustus om 12:00 en elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie en foutiewe SMS’e word verreken. Die wenner word op 29 Augustus aangekondig.

8 Augustus 2021

BlokmakierieIn die geel blokkies is ’n koddige sin versteek wat op die rooster sal verskyn nadat jy die Blokmakierie korrek voltooi het (jy lees die sin van bo af ondertoe).

Pretblad2 uit 5 8 Augustus 2021

Dwars1. Skoert, hond!4. Onkruid wat gekook as groente geëet kan word, onder meer Portulaca oleracea (varkkos)8. Stadium wanneer onderhandelaars niks verder kan vorder om ’n geskil te probeer besleg nie9. Ou ontdekkingsreisiger met die voornaam Bartolomeus11. Geen maar korter13. Liewe moeder15. Kleinood of juweel, uit Frans19. Sagte, gewilde oortrek-metaal wat klink soos ’n blikkie in Londen21. Internasionale Standaardeorganisasie (afk.)22. Getal trappers op ’n tandem23. Lyne wat op bv. papier getrek is, spesifiek met ’n pennetjie grafiet binne-in ’n houtstokkie25. Iets vir die ryperd in ’n atoombom!27. Doktor in die Regte (afk.)28. Vreemd en sonderling29. Aanneming van ’n kind32. “Water”-stof in vrugte33. Basiese eenheid van lewende weefsel34. Werktuig om 23 Dwars se skryfding te herstel as dit 14 Af is37. Griekse oergod van die sinnelike liefde39. Eenkleurig en sonder patrone41. Boom wat moontlik iewers in ’n groot akker kan staan, maar wat beslis uit ’n klein akker kom44. Soort arbeid van iemand wat ’n bestaan voer uit spit, plant en natlei46. Vandalisme is die opsetlike beskadiging of . . . van eiendom

Af1. Afsakking van vaste stof in ’n vloeistof; ook die vormingsproses van afsettingsgesteentes2. Geweldig groot3. Fluksheid en vlyt4. As die aap hieruit gelaat word, word ’n geheim verklap5. Boorling van ’n bergkoninkryk met Maseru as hoofstad6. Vir altyd7. Internasionale Ruimtestasie (afk.)10. Belgiese stad in Vlaandere, aan die oewer van die Schelde12. Wat nie eenders dink oor iets nie of haaks is daaroor14. Nie skerp nie15. Regverdige (behandeling) of redelike (prys)16. Apart plaas en afsonder17. Sy godsdiens is die Judaïsme18. Die ou Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke; die Sowjetunie (afk.)20. Anderlandse boom reg in die middel van die borriepatat!22. . . .-my-nie-agtige mense is sorgeloos en selfs onverantwoordelik23. ’n Sekere Europeër of die punt van ’n magneet24. Vleisrepies van staal vir Atlas? (twee anagramme)26. Schiller se “. . . aan die vreugde” (deur Beethoven getoonset)30. Samestelling (afk.)31. Die reg om binne ’n sekere tyd iets teen ’n genoemde prys te koop35. Komeet se stert laat beweeg met spane?36. Boumengsel van sement, stukkies klip, sand en water38. Studieonderwerpe op skool40. Skyngestalte van die maan42. Geurige plant wat in kos gebruik word43. Voor die versoeking . . . (ingee)45. Waarde

Junior blokraaiKompetisieHet jy die junior blokraai geniet? Stuur vir ons ’n selfoonfoto van jou met jou voltooide blokraai (sowel as jou naam en jou ouderdom) na [email protected] en jy kan ’n kontantprys van R250 wen. Die antwoorde van jou blokraai hoef nie alles sigbaar te wees nie.

Pretblad3 uit 5 8 Augustus 2021

Vasvra

Woordslim met die WAT

MoeilikSudoku

Maklik

Pretblad4 uit 5 8 Augustus 2021

1. Hoe oud was die jongste mens tot dusver wat by Olimpiese Somerspele ’n sportmedalje gewen het? (a) 10 jaar; (b) 13 jaar; (c) 15 jaar; (d) 17 jaar.2. Hoe oud was die oudste persoon wat by Olimpiese Somerspele ’n medalje kon wen? (a) 52 jaar; (b) 62 jaar; (c) 72 jaar; (d) 82 jaar.3. Watter meer in Brittanje bevat meer vars water as al die mere in Engeland en Wallis saam? (a) Lough Neagh; (b) Loch Lomond; (c) Loch Lochie; (d) Loch Ness.4. Watter menslike orgaan is die enigste wat ná ’n besering kan regenereer en tot sy volle grootte teruggroei? (a) Hart; (b) Nier; (c) Brein; (d) Lewer.5. Watter musiekgroep is in 1969 deur Dan Mitchell, Lanier Gregg en Billy Gibbons gestig? (a) AC/DC; (b) ZZ Top; (c) Metallica; (d) Slipknot.6. Watter deel van die hart veroorsaak die “lub-dub”-klanke wat ’n mens hoor wanneer jy na iemand se hartklop luister? (a) Hartkleppe; (b) Ventrikels; (c) Aorta; (d) Atriums.7. Watter term word gebruik vir die snelheid waarmee ’n vliegtuig deur die klankgrens gaan? (a) F-stop 1; (b) Bernoulli 1; (c) Zero 1; (d) Mach 1.8. In watter land word die meeste knope vervaardig? (a) China; (b) Japan; (c) Rusland; (d) Indië.9. Wat is die titel van die skildery van die Italiaanse handelaar Francesco del Giocondo se vrou? (a) Dora; (b) Madame X; (c) Mona Lisa; (d) Geboorte van Venus.10. Watter dier se ingewande is vroeër baie gebruik om snare te maak vir musiekinstrumente asook vir tennis- en pluimbalrakette? (a) Hond; (b) Skaap; (c) Konyn; (d) Kat.

Wat beteken die woord

sirtaki? (a) sagte weefsel (b) soort dans (c) visgereg

Oplossings

Sudoku

Woordslim

Vasvra

MoeilikMaklik

Junior blokraai

Pretblad5 uit 5 8 Augustus 2021

Blokmakierie Versteekte sin: Jy mis die punt as jou potlood se skerpmaker nie werk nie.Dwars: 1. Siejy, 4. Misbredie, 8. Dooiepunt, 9. Dias, 11. G’n, 13. Mams, 15. Bijou, 19. Tin, 21. ISO, 22. Twee, 23. Potloodstrepe, 25. Toom, 27. LLD, 28. Raar, 29. Adopsie, 32. Sap, 33. Sel, 34. Skerpmaker, 37. Eros, 39. E�e, 41. Eik, 44. Tuinierswerk, 46. Vernietiging. Af: 1. Sedimentasie, 2. Enorm, 3. Ywer, 4. Mou, 5. Sotho, 6. Ewig, 7. IRS, 10. Antwerpen, 12. Oneens, 14. Stomp, 15. Billike, 16. Isoleer, 17. Jood, 18. USSR, 20. Iep, 22. Traak, 23. Pool, 24. Tasal, 26. Ode, 30. Ss., 31. Opsie, 35. Roei, 36. Beton, 38. Vakke, 40. Fase, 42. Krui,43. Swig, 45. Nut.

1. (a) 10 jaar. Die Griekse gimnas Dimitrios Loundras, die jongste Olimpiese medaljewenner tot dusver, was 10 jaar en 218 dae oud toe hy in 1896 in Athene by die eerste moderne Olimpiese Spele die bronsmedalje in gimnastiek gewen het. Die jongste Olimpiese gouemedaljewenner was Marjorie Gestring van die VSA. Sy was 13 jaar 268 dae toe sy in 1936 in Berlyn die goue medalje in die 3 meter-duik verower het. By die Olimpiese Spele vanjaar in Tokio is Hend Zaza (12), die Siriese tafeltennisspeler, die jongste deelnemer. Die skaatsplankryer en wenner van ’n goue medalje in Tokio, Momiji Nishiya van Japan, is 13 jaar oud, net soos die skaatsplankryers Sky Brown van Brittanje en Rayssa Leal van Brasilië.2. (c) 72 jaar. Oscar Gomer Swahn (1847–1927) was ’n Sweedse skut wat aan die Olimpiese Spele van 1908, 1912 en 1920 deelgeneem het. Hy het ses medaljes gewen: drie goud, een silwer en twee brons. In 1912 het hy op 64 jaar en 258 dae die oudste wenner van ’n goue medalje geword en in 1920 op 72 jaar die oudste algehele medaljewenner. Mary Hanna (66) van Oostenryk was vanjaar die oudste deelnemer aan die Olimpiese Spele, waar sy aan die dressuur-kompetisie deelgeneem het.3. (d) Loch Ness in Skotland is die Britse meer met die grootste volume vars water (7,452 m3). Dit is 21,78 km lank en het ’n oppervlakte van 56 km2.4. (d) Die lewer kan herstel deur ’n proses wat “kompenserende hiperplasie” genoem word. Lewerselle is normaalweg in ’n rustoe-stand; maar wanneer die lewer beskadig word, begin ’n inisiasiefase waarin gene in die lewerselle se kerne die selle aktiveer om hulle voor te berei vir die vermeerderingsfase, wanneer die lewerselle begin verdeel. Wanneer die lewer weer sy volle grootte bereik het, begin die termineringsfase en hou die selle op verdeel. In dié fases verrig lewerselle nog al hul normale funksies.5. (b) Dusty Hill van ZZ Top is op 27 Julie vanjaar oorlede. Die oorblywende lede is Billy Gibbons, die enigste oorspronklike lid, en Frank Beard. ZZ Top was bekend vir Gibbons en Hill se reusebaarde, wat hulle al in 1969 gehad het. Beard is die enigste baardlose lid van dié groep.6. (a) Hartkleppe. Die kenmerkende “lub-dub”-geluide van die hart is nie die klank van die kloppende hart of die hartspier wat saamtrek nie. Dit is die hartkleppe wat toegaan om te keer dat die bloed terugvloei wanneer die hartspiere saamtrek. Die twee hoorbare klanke wat die hartklop genoem word, is ’n lae, e�ens verlengde “lub” wanneer die mitraal- en die trikuspidale klep sluit. Die skerper, hoër klank is die sluiting van die aorta- en die longklep. Die hartspiere se sametrekkings wat die bloed pomp, maak omtrent geen geluid nie.7. (d) Mach 1 is die term vir die punt waarop straalvliegtuie die snelheid van klank bereik wat ’n soniese knal veroorsaak. Dit is nie ’n absolute snelheid nie, maar die verhouding tussen die vliegtuig se snelheid en die klanksnelheid in die medium waarin die voorwerp beweeg. Toestande soos temperatuur, hoogte en atmosferiese druk speel ook ’n rol. By seevlak is Mach 1 ongeveer 1 225 km/h, maar op 6 096 meter, die hoogte waar straalvliegtuie meestal vlieg, is dit 1 062 km/h.8. (a) Qiaotou in die provinsie Zhejiang in China is die “knoophoofstad van die wêreld”. Sedert 2015 word 60% van die wêreld se knope vir klere daar vervaardig en ongeveer 80% van die ritssluiters. Naastenby 15 miljard knope en 200 miljoen meter ritssluiters kom jaarliks uit Qiaotou.9. (c) Die Mona Lisa, Leonardo da Vinci se beroemdste skildery, word ook La Gioconda genoem, want dit is vermoedelik ’n portret van die handelaar Francesco del Giocondo se vrou. Dit is eers Madonna Lisa genoem, wat tot Mona Lisa verkort is. Die skildery is 77 cm by 53 cm groot.10. (b) Skaap. “Katderm” is die algemene term vir die sterk draad of snaar – meestal van skaapderms se elastiese bindweefsellaag (onderslymvlies) vervaardig – waarmee musiekinstrumente se snare vroeër gemaak is. Deesdae word sintetiese stowwe soos nylon daarvoor gebruik. Die woord “katderm” het glo sy oorsprong by die kit, ’n antieke Italiaanse viool met skaapdermsnare. Ook tennis- en pluimbalrakette se snare is vroeër daarvan gemaak, maar nou word meestal nylonsnare gebruik.

Blokraai [482 11 Julie]

(b) soort dansDie woord sirtaki verwys na ’n populêre Griekse dans in ’n lyn- of sirkelfor-masie, met die hande op die skouers van die dansers langsaan, terwyl gladde, stadige bewegings uitgevoer word wat geleidelik vinniger word en energieke spronge insluit. (WAT)