11 sept- amazing grace

17

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 13-Apr-2017

81 views

Category:

Spiritual


1 download

TRANSCRIPT

Page 1: 11 sept- amazing grace
Page 2: 11 sept- amazing grace

Iets wat ons kry in elke godsdiens en baiekeer deel van ons geloof…“Onderhandeling met God” (Bargaining)

Page 3: 11 sept- amazing grace

2 aannames as jy bargain:Jy dink God weet wie jy isJy dink jy het iets wat God wil hê

Page 4: 11 sept- amazing grace

God wil nie iets van ons hê nie,

maar iets vir ons…en vir die hele wêreld!

Page 5: 11 sept- amazing grace

GENADEkern van ons geloof

“unmerited favor”“Mercy” – not getting what you

deserve “Grace” – getting what you

don’t deserveAfhanklik van die Een wat dit gee

Page 6: 11 sept- amazing grace

Efesiers 2:1 - 2 Julle was dood as gevolg van julle

oortredings en sondes wat voorheen julle lewenswyse gekenmerk het. Julle

het gelewe soos hierdie sondige wêreld en julle laat lei deur die vors

van die onsigbare magte, die gees wat daar nou aan die werk is in die mense

wat aan God ongehoorsaam is.

Page 7: 11 sept- amazing grace

Efesiers 2:3 So het ons trouens vroeër ook almal gelewe. Ons is deur ons sondige begeertes oorheers en het gedoen net waartoe ons luste ons gelei het en wat in ons gedagtes opgekom het. Vanweë ons sondige natuur sou ons net soos die ander mense deur God gestraf moes word.

Page 8: 11 sept- amazing grace

Efesiers 2:4 - 5 Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Uit genade is julle gered!

Page 9: 11 sept- amazing grace

Efesiers 2:6 - 7Ja, in Christus Jesus het Hy ons saam met Hom opgewek uit die dood en ons saam met Hom 'n plek in die hemel gegee, sodat God ook in die tye wat kom, sou laat sien hoe geweldig groot sy genade is deur die goedheid wat Hy in Christus Jesus aan ons bewys het.

Page 10: 11 sept- amazing grace

Efesiers 2:8Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God.

Page 11: 11 sept- amazing grace

Efesiers 2:9 - 10Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie. Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het.

Page 12: 11 sept- amazing grace

Paulus se insig oor wat genade beteken ...

…julle het ‘n probleem gehad... maar God…

“because of His great love with which He loved US”“Die liefde waarmee hy MY liefgehad het!” NLV“uit genade is julle gered” Genade sê jy het nie nodig om te bargain nie.

Page 13: 11 sept- amazing grace

Paulus se insig oor wat genade beteken ...

In Christus het hy ons saam met Hom opgewek - die ware beginpunt van geloofUit genade …deur die geloof Dit is ‘n gawe van God…nie deur die werke nie sodat niemand kan roem nie

Page 14: 11 sept- amazing grace

Watter standaard gebruik jy om te weet waar jy met God staan?

10 gebooie...Jesus se leringe...die Bybel...jou eie lysie, …Jou gedrag of God se genade?

Page 15: 11 sept- amazing grace

Watter standaard gebruik jy om te weet waar jy met God staan?

Meeste van ons meng nog genade en beste probeer… dis ‘n geskenk nie ‘n “trade-off” nieWat jy doen of dit wat God gedoen

het?

Page 16: 11 sept- amazing grace

Dit wat ons doen is ‘n reaksie uit dankbaarheid op dit wat Jesus

gedoen hetIn Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem hetGenade stel ons instaat om Sy Koninkryk te leef!

Page 17: 11 sept- amazing grace

Dank God vir Sy Amazing Grace !