1. pluche 1.aandster epog 2. klawervier 5. kaik 3. …...rebus 4. gatjieponner 5. kaik 1.droogdok...

6
1. Pluche 2. Klawervier 3. Rebus 4. Gatjieponner 5. Kaik 1. Aandster 2. borgmoer 3. sjimiaan 4. tuieseep 5. peliele 1. Pluche 2. Klawervier 3. Rebus 4. Gatjieponner 5. Kaik 1. canasta 2. gonja 3. konkelooi 4. Oom Kootjie Emmer 5. regent 1. Pluche 2. Klawervier 3. Rebus 4. Gatjieponner 5. Kaik 1. canyon 2. fotofoob 3. pietjie 4. rymkletser 5. omaramba 1. Pluche 2. Klawervier 3. Rebus 4. Gatjieponner 5. Kaik 1. palet 2. imker 3. Kirke 4. geldkoers 5. dikbeksysie 1. Pluche 2. Klawervier 3. Rebus 4. Gatjieponner 5. Kaik 1. droogdok 2. bobbejaanstuipe 3. haaihoei 4. knormoer 5. nerina 1. epog 2. doffer 3. hoenderkop 4. knapsakboer 5. mortaliteit 1. jammerkombersie 2. kriewelkop 3. buidel 4. argetipe 5. blêrkas 1. anachronisme 2. beri-beri 3. gatjieponner 4. iatrochemie 5. kniehalter 1. medora 2. oſtalmoloog 3. plesiertrein 4. ralle 5. slotletter 1. waldorfslaai 2. xantopsie 3. py 4. mezzosopraan 5. peseta

Upload: others

Post on 18-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 1. Pluche 1.Aandster epog 2. Klawervier 5. Kaik 3. …...Rebus 4. Gatjieponner 5. Kaik 1.droogdok 2.bobbejaanstuipe 3.haaihoei 4.knormoer 5.nerina epog doffer hoenderkop knapsakboer

1. Pluche2. Klawervier3. Rebus4. Gatjieponner5. Kaik

1. Aandster

2. borgmoer

3. sjimiaan

4. tuieseep

5. peliele

1. Pluche2. Klawervier3. Rebus4. Gatjieponner5. Kaik

1. canasta

2. gonja

3. konkelooi

4. Oom Kootjie Emmer

5. regent

1. Pluche2. Klawervier3. Rebus4. Gatjieponner5. Kaik

1. canyon

2. fotofoob

3. pietjie

4. rymkletser

5. omaramba

1. Pluche2. Klawervier3. Rebus4. Gatjieponner5. Kaik

1. palet

2. imker

3. Kirke

4. geldkoers

5. dikbeksysie

1. Pluche2. Klawervier3. Rebus4. Gatjieponner5. Kaik

1. droogdok

2. bobbejaanstuipe

3. haaihoei

4. knormoer

5. nerina

1. epog

2. doffer

3. hoenderkop

4. knapsakboer

5. mortaliteit

1. jammerkombersie

2. kriewelkop

3. buidel

4. argetipe

5. blêrkas

1. anachronisme

2. beri-beri

3. gatjieponner

4. iatrochemie

5. kniehalter

1. medora

2. oftalmoloog

3. plesiertrein

4. ralle

5. slotletter

1. waldorfslaai

2. xantopsie

3. py

4. mezzosopraan

5. peseta

Page 2: 1. Pluche 1.Aandster epog 2. Klawervier 5. Kaik 3. …...Rebus 4. Gatjieponner 5. Kaik 1.droogdok 2.bobbejaanstuipe 3.haaihoei 4.knormoer 5.nerina epog doffer hoenderkop knapsakboer

1. Aandster: Die planeet Venus wat saans in die weste sigbaar is.

2. borgmoer: Veiligheidsmoer of bykomende moer wat styf teen ’n ander vasgedraai word om te verhoed dat dit loskom

3. sjimiaan: Bier gebrou van pynappelskille

4. tuieseep: Groenseep

5. peliele: Klaar, gedaanW1/200

1. canasta: Kaartspel vir twee tot ses mense wat met twee pakke kaarte gespeel word

2. gonja: Blaasopsprinkaan

3. konkelooi: Ooi wat ander se lam weglok

4. Oom Kootjie Emmer: Persoon wat slopemmers van buitetoilette verwyder

5. regent: Persoon wat aangestel word om as plaasvervanger van ’n koning(in) op te tree W2/200

1. canyon: Diep rivierbedding met steil wande

2. fotofoob: Iemand wat ligsku is

3. pietjie: Soort sangvoël met skerp roep

4. rymkletser: Hip-hop of ‘rap’- kunstenaar

5. omaramba: Namibiese droë rivierloop met bosse begroei

W3/200

1. palet: Verfbordjie van ’n skilder

2. imker: ’n Persoon wat met bye boer vir die heuning, ’n byeboer

3. Kirke: Towernimf of ’n verleidelike vrou

4. geldkoers: Stand van rente op geld/wisselkoers

5. dikbeksysie: Saadeter sangvoëltjieW4/200

1. droogdok: Plek in hawe waar skepe onder die waterlyn herstel word

2. bobbejaanstuipe: Aanval van woede

3. haaihoei: Bohaai, oor ’n kleinigheid

4. knormoer: Aansitter van ’n motor

5. nerina: Bolplant met rooi, lelieagtige blommeW5/200

1. epog: Tydperk gekenmerk deur ’n gedenkwaardige gebeurtenis

2. doffer: Mannetjiesduif

3. hoenderkop: Aangeklam, dronk of besope

4. knapsakboer: Persoon wat op klein skaal boer sonder ’n bankrekening

5. mortaliteit: SterftesyferW21/200

1. jammerkombersie: Geliefde saamdra-kombersie van ’n kind

2. kriewelkop: Rustelose persoon

3. buidel: Geldsak of sakvormige huidplooi by buideldiere vir kleintjies

4. argetipe: Oorspronklike patroon of model van ’n werk

5. blêrkas: Musiekkas wat musiek speel wanneer ’n munt in die gleufie geplaas word W22/200

1. anachronisme: Iets in tyd geplaas wat totaal onmoontlik is, bv. selfoon in 1500

2. beri-beri: Siekte veroorsaak deur ’n tekort aan vitamiene

3. gatjieponner: Spotnaam vir lede van die NG Kerk omdat hulle lang manelle (gatjaponne) gedra het

4. iatrochemie: Behandeling van ’n siektetoestand met chemiese middels

5. kniehalter: Belemmer, beperk, terughouW23/200

1. medora: Sluier of kroon wat Maleise bruide dra.

2. oftalmoloog: Oogarts/oogspesialis

3. plesiertrein: Ekskursietrein ingerig vir vakansie of plesier

4. ralle: Reieragtige voëls

5. slotletter: Laaste letter van ’n woordW24/200

1. waldorfslaai: Slaai wat gewoonlik gemaak word van vars appels, seldery, druiwe en okkerneute

2. xantopsie: Kleurvisie gebrek wat meebring dat mens oorheersend geel sien

3. py: Kleed van ’n monnik

4. mezzosopraan: Stem wat tussen alt en sopraan val

5. peseta: Spaanse geldeenheidW25/200

Page 3: 1. Pluche 1.Aandster epog 2. Klawervier 5. Kaik 3. …...Rebus 4. Gatjieponner 5. Kaik 1.droogdok 2.bobbejaanstuipe 3.haaihoei 4.knormoer 5.nerina epog doffer hoenderkop knapsakboer

1. gonswoord

2. knipmesry

3. guttapertsja

4. aanbrei

5. parodie

1. gaapsiekte

2. aandbaadjie

3. dado

4. polonaise

5. tinteltonnetjie

1. wendam

2. oeuvre (uitspr. u-wre)

3. guppie

4. aanddrag

5. galliseer

1. hoipolloi

2. mitella

3. pomologie

4. hortologie

5. bekslaner

1. aandelebeurs

2. igneumon

3. oemfaan

4. pasifisme

5. skabrak

1. Carrara

2. wissewassie

3. skooier

4. kleefbroek

5. resepteur

1. bokryer

2. werda

3. skrobbeer

4. magot

5. resinol

1. Chimera

2. lukraak

3. wenteltefies

4. sluippatrollie

5. reslap

1. Deo volente

2. longvis

3. waaigal

4. smartvraat

5. retor

1. Gamka

2. jabroer

3. smeltglas

4. vraagal

5. riemtelegram

Page 4: 1. Pluche 1.Aandster epog 2. Klawervier 5. Kaik 3. …...Rebus 4. Gatjieponner 5. Kaik 1.droogdok 2.bobbejaanstuipe 3.haaihoei 4.knormoer 5.nerina epog doffer hoenderkop knapsakboer

1. gonswoord: Modewoord wat tydig en ontydig gebruik word, veral in tegniese taal

2. knipmesry: ’n Perd laat kopspeel, spoggerig ry

3. guttapertsja: Rubberagtige stof chemies verwant aan rubber maar met meer hars

4. aanbrei: Om verder te brei

5. parodie: Grappige verwerking van ’n ernstige stuk, bv. ’n musiekstuk of gedig W48/200

1. gaapsiekte: Siekte by jong hoenders a.g.v. wurms /hulle bekke hang oop

2. aandbaadjie: Baadjie wat by aanddrag gedra word

3. dado: Onderste deel van ’n muur, gewoonlik versier

4. polonaise: Stadige Poolse loopdans

5. tinteltonnetjie: Besonder gevoelige beentjie in elmboog W49/200

1. wendam: Dam in ’n laagte, sloot of spruit om reënwater vir besproeiing op te vang.

2. oeuvre Die versameling werke van ’n kunstenaar

3. guppie: Klein, tropiese vissie

4. aanddrag: Deftige klere wat in die aand gedra word. Aandklere

5. galliseer: Frans word of om te verfransW50/200

1. hoipolloi: Arm, onopgevoede mense, gepeupel

2. mitella: Drie/vierhoekige verband wat as ’n armslin-ger gebruik word

3. pomologie: Studie van bome en hulle eetbare vrugte

4. hortologie: Studie van die kweek van plante/ tuin-boukunde

5. bekslaner: Konsertinahek, smoelneukerW51/200

1. aandelebeurs: Aandeelmark

2. igneumon: ’n Klein mangoesagtige vleisetende diertjie wat die eiers van krokodille opgraaf en opvreet

3. oemfaan: Jong Zoeloeseun

4. pasifisme: Oortuiging dat oorlog altyd verkeerd is

5. skabrak: Versierde saalkleedjieW52/200

1. Carrara: Stad in Italië

2. wissewassie: Beuselagtigheid, nietigheid of kleinigheid

3. skooier: Iemand wat vir kwaadgeld rondloop

4. kleefbroek: Styfpassende broek van rekmateriaal

5. resepteur: Iemand wat medisyne aanmaakW62/200

1. bokryer: Lid van die Vrymesselaars, ’n geheime internasionale organisasie

2. werda: Militêre uitroep in Duits “Wie’s daar?”

3. skrobbeer: Skerp berispe, bestraf of teregwys

4. magot: Stertlose aap wat in Noord-Afrika en Gibraltar voorkom

5. resinol: Harsalkohol, velproduk- medisinaalW63/200

1. Chimera: Monsteragtige vuurspuwende hibride, van voor leeu, met ’n bok se kop wat uit die rug groei en ’n stert wat in ’n slang se kop eindig

2. lukraak: Sonder ’n uitgewerkte plan

3. wenteltefies: Snye brood wat in melk en opgeklitste eier geweek is voordat dit aan albei kante gebraai word

4. sluippatrollie: Mense wat vyand in geheim bespied

5. reslap: Oorblywende stukkie materiaalW64/200

1. Deo volente: As God wil

2. longvis: Palingagtige vis wat in modder hiberneer wanneer die water opdroog

3. waaigal: Swelsel net bo perd se hak

4. smartvraat: Iemand wat floreer op simpatie - negatief gebruik

5. retor: Spreker of redenaarW65/200

1. Gamka: Rivier in die Karoo

2. jabroer: Sê ja, maar doen nie

3. smeltglas: Emalje

4. vraagal: Nuuskierige persoon

5. riemtelegram: Ongegronde gerugW66/200

Page 5: 1. Pluche 1.Aandster epog 2. Klawervier 5. Kaik 3. …...Rebus 4. Gatjieponner 5. Kaik 1.droogdok 2.bobbejaanstuipe 3.haaihoei 4.knormoer 5.nerina epog doffer hoenderkop knapsakboer

1. banbliksem

2. grafoloog

3. poikilotermies

4. kakografie

5. kerjakker

1. kakofonie

2. bargoens

3. draaibraai

4. poliglot

5. eiderdons

1. barisfeer

2. driade

3. banderilla

4. Fokker

5. poligraaf

1. barlinka

2. fokseil

3. pollard

4. kalligrafie

5. origami

1. baro

2. gneis

3. poltergees

4. kanoentjie

5. ornitoloog

1. klavikel

2. blikskottel

3. nakind

4. pulsometer

5. neonaat

1. blindelings

2. muistepel

3. kermisbed

4. nesologie

5. puris

1. blouwangsonvis

2. plektrum

3. kierang

4. ougat

5. purperwinde

1. placebo

2. boen

3. yf

4. kekkelvars

5. radja

1. kelkiewyn

2. styfgaas

3. rammetjie uitnek

4. boesemsonde

5. ysterslakke

Page 6: 1. Pluche 1.Aandster epog 2. Klawervier 5. Kaik 3. …...Rebus 4. Gatjieponner 5. Kaik 1.droogdok 2.bobbejaanstuipe 3.haaihoei 4.knormoer 5.nerina epog doffer hoenderkop knapsakboer

1. banbliksem: Kerklike banvloek, die banbliksem oor mens uitspreek

2. grafoloog: Handskrifkundige wat die kuns bemeester het om uit iemand se handskrif sy karakter, aanleg en geaardheid te lees

3. poikilotermies: Koudbloedig

4. kakografie: Slegte handskrif of iets wat met baie taal- en spelfoute geskryf is

5. kerjakker: Spelerig te kere gaan W161/200

1. kakofonie: Onwelluidende of wanklanke, veral in musiek

2. bargoens: Boewetaal, geheime taal van veral diewe en rondlopers

3. draaibraai: Rotisserie of vleis aan ’n spit ronddraai

4. poliglot: Iemand wat baie tale ken

5. eiderdons: Dons van die eidergans, word gebruik om kussings en komberse op te stop

W162/200

1. barisfeer: Die digte, vaste, inwendige deel van die aarde ook bekend as die aardkern

2. driade: Boom- of bosnimf

3. banderilla: Spies met lint versier wat by stiergevegte gebruik word

4. Fokker: Vliegtuig ontwerp of gebou deur Fokker

5. poligraaf: LeuenverklikkerW163/200

1. barlinka: Swart tafeldruif

2. fokseil: Voorste driehoekige seil van klein seilskepe

3. pollard: Koringsemelmeel

4. kalligrafie: Kuns om mooi te skryf

5. origami: PapiervoukunsW164/200

1. baro: ’n Veldplant met ’n baie voedsame knol

2. gneis: Gesteente

3. poltergees: Spook wat aanklop

4. kanoentjie: Diamant wat moeilik slyp

5. ornitoloog: VoëlkennerW165/200

1. klavikel: Sleutelbeen

2. blikskottel: Vabond of niksnuts of uitroep van ergernis

3. nakind: Kind wat na pa se dood gebore word

4. pulsometer: Pomp wat met stoomdruk water opsuig en uitpers

5. neonaat: Pasgeborene W191/200

1. blindelings: Sonder om te dink of sonder teëspraak volg

2. muistepel: Langwerpige velgroeisel

3. kermisbed: Bed op die vloer gemaak vir baie persone, gewoonlik kinders om op te slaap

4. nesologie: Die bestudering van eilande

5. puris: Persoon wat gesteld is op suiwerheid – veral in taal

W192/200

1. blouwangsonvis: Ingevoerde varswatervissie, as voedsel vir swartbaars, ongewens in enige water

2. plektrum: Plaatjie waarmee sommige snaarinstrumente bespeel word

3. kierang: Kullery

4. ougat: Oulik, slim of besonders

5. purperwinde: Rankplant met purper (blourooi) blomme

W193/200

1. placebo: Fopmedisyne

2. boen: Om blink te vryf of te poets

3. yf: Boomsoort, immergroen

4. kekkelvars: Pas gelê – van vars eiers gesê

5. radja: Indiese vorsW194/200

1. kelkiewyn: Namakwalandse patrys met lang, gepunte stert

2. styfgaas: Stywe gaasweefsel vir gebruik in kleding

3. rammetjie uitnek: Om vol bravade en baie selfversekerd te wees

4. boesemsonde: Ingewortelde sonde

5. ysterslakke: Glasagtige klippe wat oorbly as ystererts gesmelt word

W195/200