1 nov 2015 - jy is in sy gebed
TRANSCRIPT
![Page 1: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed](https://reader033.vdocuments.mx/reader033/viewer/2022052705/589a09ac1a28ab7a318b567d/html5/thumbnails/1.jpg)
JY IS IN SY GEBEDJoh. 17:3-9, 20
![Page 2: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed](https://reader033.vdocuments.mx/reader033/viewer/2022052705/589a09ac1a28ab7a318b567d/html5/thumbnails/2.jpg)
Wie bid hier?
Jesus het vir ons gebid
Hoekom bid ons vir iemand?
Jesus het ons lief en gee baie vir ons om
![Page 3: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed](https://reader033.vdocuments.mx/reader033/viewer/2022052705/589a09ac1a28ab7a318b567d/html5/thumbnails/3.jpg)
Joh 17:11 En Ek is nie meer in die
wêreld nie, maar hulle is in die wêreld; en Ek kom na U toe. Heilige Vader,
bewaar in u Naam die wat U My gegee het, ...
![Page 4: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed](https://reader033.vdocuments.mx/reader033/viewer/2022052705/589a09ac1a28ab7a318b567d/html5/thumbnails/4.jpg)
Ons leef in ’n gebroke wêreld
Joh 17:11 ...Heilige Vader, bewaar in
u Naam die wat U My gegee het, sodat hulle een
kan wees net soos Ons.
![Page 5: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed](https://reader033.vdocuments.mx/reader033/viewer/2022052705/589a09ac1a28ab7a318b567d/html5/thumbnails/5.jpg)
Joh 17:21 Vir hulle bid ek ook! Vader, gee dat
hulle in lojaliteit teenoor mekaar soos een man sal saamstaan. Vader
U weet hoe heg en inteim ons verhouding met mekaar is. .... Gee
asseblief dat hulle verhouding onder mekaar en veral met ons net
so heg en intiem sal wees....
![Page 6: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed](https://reader033.vdocuments.mx/reader033/viewer/2022052705/589a09ac1a28ab7a318b567d/html5/thumbnails/6.jpg)
Jesus het geweet ons gaan verskil, mekaar misverstaan, teleurstel en selfs seermaak.
Jesus het vir jou gebid
Jesus het vir die kerk gebid
![Page 7: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed](https://reader033.vdocuments.mx/reader033/viewer/2022052705/589a09ac1a28ab7a318b567d/html5/thumbnails/7.jpg)
Joh 17:18 Soos U my gestuur het in
die wêreld, het Ek ook hulle in die wêreld
gestuur.
![Page 8: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed](https://reader033.vdocuments.mx/reader033/viewer/2022052705/589a09ac1a28ab7a318b567d/html5/thumbnails/8.jpg)
Joh 17:21 ...dat almal een mag wees
net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in
Ons een mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U
My gestuur het.
![Page 9: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed](https://reader033.vdocuments.mx/reader033/viewer/2022052705/589a09ac1a28ab7a318b567d/html5/thumbnails/9.jpg)
Keuse oor my optrede
Jesus het vir jou gebid!
![Page 10: 1 Nov 2015 - Jy is in sy gebed](https://reader033.vdocuments.mx/reader033/viewer/2022052705/589a09ac1a28ab7a318b567d/html5/thumbnails/10.jpg)