09:30 oggenddiens 18:00 aanddiensons het r37 851.70 vir bybelverspreiding ingesamel. dit is genoeg...

8
Jaargang 5 #33 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 2 Oktober 2016 09:30 Oggenddiens Ds Alwyn Tredoux 18:00 Aanddiens Tema: Eedswering Ds Fanie Coetzee Tema: Ligdraers in die middel van ‘n krom en korrupte wêreld Ps 148-2: 1, 7, 8, 9 Ps 66-1: 6, 7 Lied 464: 1, 3 Skriflesing: Filippense 2 Teks: Filippense 2: 15, 16 Lied 353: 1, 2, 3 Ps 67-2: 1, 2, 3 Lied 163 Ps 100-1: 1-4 Lees: Matteus 5: 17-48 Sb 9-1: 5, 9, 11 Skriflesing: Matteus 5: 33-37 Sb 9-2: 3, 7, 9 Doop Ps 128-2: 1-3 Lied 292: 1, 2

Upload: others

Post on 21-Sep-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: 09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensOns het R37 851.70 vir Bybelverspreiding ingesamel. Dit is genoeg vir 479 Bybels! Baie dankie aan almal wat bygedra het. Jy mag nog ... van Pretoria,

Jaargang 5 #33 · Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult · 2 Oktober 2016

09:30 OggenddiensDs Alwyn Tredoux

18:00 AanddiensTema: Eedswering

Ds Fanie CoetzeeTema: Ligdraers in die middel

van ‘n krom en korrupte wêreld

Ps 148-2: 1, 7, 8, 9Ps 66-1: 6, 7Lied 464: 1, 3

Skriflesing: Filippense 2Teks: Filippense 2: 15, 16

Lied 353: 1, 2, 3Ps 67-2: 1, 2, 3

Lied 163 Ps 100-1: 1-4

Lees: Matteus 5: 17-48Sb 9-1: 5, 9, 11

Skriflesing: Matteus 5: 33-37Sb 9-2: 3, 7, 9

DoopPs 128-2: 1-3 Lied 292: 1, 2

Page 2: 09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensOns het R37 851.70 vir Bybelverspreiding ingesamel. Dit is genoeg vir 479 Bybels! Baie dankie aan almal wat bygedra het. Jy mag nog ... van Pretoria,

11:30 International ServiceProf Raymond Potgieter

Theme: “My soul yearns/faints, my heart/flesh cry out for the living God” Scripture: Psalm 84 Focus verse: Psalm 84:2

2

Bybelleesprogram

Die volledige program is per e-pos beskikbaar. Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Les 23 (vir 16 Oktober)

Begroting vir Bedieningsaspekte

Die begrotingsproses van die gemeente vir die volgende finansiële jaar wat strek vanaf Maart 2017 is tans aan die gang. Gemotiveerde aansoeke vir fondse wat met bedienings-aspekte verband hou, met die beraamde kos-te van die verskillende items in die aansoek en in volgorde van voorkeur, moet voor of op Maandag 24 Oktober 2016 verkieslik per e-pos aan Jan Geertsema, voorsitter van die Bedieningskommissie, gestuur word (e-pos-adres: [email protected]). Diegene wat verlede jaar ’n fondstoekenning ontvang het, word gevra om ’n jaarverslag van die aktiwiteite en die benutting van die fondse saam met die begrotingsaansoek in te dien. Besonderhede van die formaat vir die verslag is by hom beskikbaar. Die plan is dat die Bedie-ningskommissie hierdie aansoeke sal nagaan en ’n voorlegging daaroor aan die Finansiële Kommissie sal doen.

Die katkisasie neem weer na die skoolvakansie op 16 Oktober ‘n aanvang.

BULT WORD 5 JAAR OUDOp Sondag 30 Oktober gaan ons as ge-meente die eerste vyf jaar van ons be-staan vier. Hou asb die Sondagmiddag oop vir ‘n feesete. Verder gaan ons terug-kyk op die Here se genade en daarvan ‘n dankdag maak.

Die lydende dienskneg Jesaja 51:1-53:12

Jeremia se roeping en boodskap Jeremia 1:1-3:5

Vandag bring Deon en Chantelle Bosch (082 838 5498) vir Jacques om gedoop te word. Baie geluk aan julle en die familie.Ons is dankbaar dat dit weer goed gaan met Piet van der Walt (082 891 3532) wat die af-gelope week in die hospitaal ‘n draai gemaak het. Ons leef saam met tannie Hendrien (083 233 6552) en oom Bert Venter met die afsterwe van haar seun Ben. Mag die Here julle verder vertroos.Ons dink aan Mias Smit (084 510 9193) wat in die tyd behandeling ontvang en bid vir die herstel van sy kragtePaulus Krüger (079 692 2575) se ouma, Arina Stoker, is onlangs oorlede. Ons dink aan die familie in hierdie tyd.Oom Christo (Proffie) van Vuuren se begraf-nis sal moreoggend om 10:00 by die graf en 11:00 by GK Oos se kerkgebou wees.

Elna Venter bied kunsaktiwiteite aan, elke middag tydens Aardklop om 15:00 by Snowflake. R200 per persoon (sluit kunsboek en materiaal in). Na-vrae: 072 482 3690 of [email protected]

Page 3: 09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensOns het R37 851.70 vir Bybelverspreiding ingesamel. Dit is genoeg vir 479 Bybels! Baie dankie aan almal wat bygedra het. Jy mag nog ... van Pretoria,

3

Verjaar jy volgende week? Stuur asb jou foto na [email protected] of Whatsapp na 076 391 7578 sodat ons dit op die dataprojeksiebord kan wys.

Borg-’n-Bybel

Ouderlinge en Diaken aan diensOuderlinge:

Eddie Vorster & Bertie WerkmanDiaken: Nico Welman

Baie dankie!

Geen teeskinkbeurte geskeduleer vir die vakansietyd. Enigiemand welkom!

16 OktoberWyk 28: Retha van Wyk 083 967 1511

Wyk 30: Esmé van der Merwe 082 321 9119

TeeskinkbeurteLiefdegawes2 Oktober

Oggend: Christelike Onderwys

Aand: Meelewingsfonds

9 OktoberOggend: Emeritaatsfonds

Aand: Meelewingsfonds

16 OktoberOggend: Sustentasie

Aand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

by die deure

ALMANAK 2017Wil jy graag ’n Almanak 2017 bestel? Hierdie boek het al die inligting oor die GKSA in, asook dagstukkies en baie meer. Dit kos R75.Skryf jou naam op die lyste in die portaal om jou bestelling te plaas.

• Die Here voorsien! • Kom ons loof en dank ons Hemelse Vader dat ons kan aankondig dat die Noordbrug-Eiendom verkoop en nou geregistreer is in die naam van Shofar Bedieninge met nog enkele administratiewe uitgawes om af te handel. Die Here plaas duidelik ‘n nuwe roeping op elke lidmaat in ons gemeente: nuwe middele in ons hande in die vorm van ‘n addisionele inkomstestroom tot die uitdra van die Evan-gelie op nog meer terreine. Die kerkraad het reeds sekere riglyne gestel om ons net verder aan te spoor in wyer bedieninge: uitbreiding van ons huidige bedieninge op en oor die Bult en ook nuwe bedieninge wat die Here op ons pad sal plaas in die uitdra van die Evangelie. Die mikpunt is om reeds in die begrotingsproses vir 2017/2018 na deeglike besinning hiervoor voorsiening te maak. Ons besef terdeë dat net soos in die gelykenis van die talente, die eis van ons Hemelse Vader ‘n duidelike vrug op hierdie gawe van Hom eis. Daarvoor en daarom moet ons as gemeente die Here loof en dank hiervoor en biddend Sy leiding soek oor ons roeping vir waarvoor en hoe ons dit moet gebruik sodat ons die vrug hiervan veel-voudig aan Hom kan teruggee.

Bedieningskommissie & Finansiële Kommissie

Ons Borg-’n-Bybelprojek was ‘n groot suk-ses. Ons het R37 851.70 vir Bybelverspreiding ingesamel. Dit is genoeg vir 479 Bybels! Baie dankie aan almal wat bygedra het. Jy mag nog steeds elektroniese bydraes maak deur ‘n in-betaling in die kerk se rekening te maak.

Welkom hier!Christoff & Sue-Marie van Vuuren

082 879 1150082 694 9839

Page 4: 09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensOns het R37 851.70 vir Bybelverspreiding ingesamel. Dit is genoeg vir 479 Bybels! Baie dankie aan almal wat bygedra het. Jy mag nog ... van Pretoria,

4

88

Verjaarsdae in die vakansie

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Ons gemeente se bankbesonderhede Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

82

20

87

21

4

88

86

10

3

Vandag, 2 OktoberJohandi Ebersohn 082 411 3700Ina Everson 082 786 0814Ina Kruger 082 335 8738

Maandag, 3 OktoberJohan de Klerk 082 884 7061Tienie van der Merwe 018 293 1903

Dinsdag, 4 OktoberHester Kruger 082 556 2361Alma Robinson 083 235 7546Suzaan Schouwstra 076 050 9304

Donderdag, 6 OktoberLorrein van Dijk 082 573 7208

Vrydag, 7 OktoberKobie Blom 072 202 7533Magdaleen du Plooy 082 865 2168Dave Kim 082 496 4644Chandré van Emmenis 079 449 0058

Sondag, 9 OktoberLuan Botha 072 401 9509Marianne Matthee 082 459 1313Motlatsing Moreki 073 284 3422Tina Smit 083 415 8090Japie Spoelstra 083 626 8135Johan van der Walt 082 903 2388Stephan Venter 060 963 5446

Maandag, 10 OktoberSakkie Robinson 082 320 1341Piet van Maarleveld 084 776 6113

Dinsdag, 11 OktoberRia van der Walt 082 464 8649

Woensdag, 12 OktoberMarisa Botha 072 925 3170Adriaan de Lange 083 450 5822Tokkie Muller 072 943 2878Piet van Wyk 072 476 5566

Donderdag, 13 OktoberCorne Bezuidenhout 082 729 8118Fanie Coetzee 082 520 5168Rudi de Lange 084 986 0973Hanlie Schutte 074 160 1159Rina van Wyk 082 415 9805

Vrydag, 14 OktoberRia Steenkamp 076 541 4686Eunice Strydom 072 342 3372Anita Swart 083 302 1514Anelle van der Merwe 018 297 3313

Saterdag, 15 OktoberMelinda du Toit 082 518 1147Jana Steyn 018 294 3934

Donderdag 22 Sept 2016Is jy sewentig of selfs ‘n raps ouerWord jy genooi vroeër of gouer,Na ‘n heerlike ontbyt in die saal.Met eksotiese disse word jy onthaal.Jy kan amper nie van alles genietWat die flukse dameskomitee aanbied!Wees egter verseker jy sal vêr moet ryOm so ‘n smaaklike ontbyt te kry.Daarby is ons op foto’s trakteerVan alles en wat van nou tot weleer.Die sewentig-plussers betuig hulle dankVir wat daar geniet is met smaak en klank!

Page 5: 09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensOns het R37 851.70 vir Bybelverspreiding ingesamel. Dit is genoeg vir 479 Bybels! Baie dankie aan almal wat bygedra het. Jy mag nog ... van Pretoria,

5

Kuierkombuis Nuus! “Om te gee is beter!”

Ek wil graag ’n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Naam: .................................................................................

Telefoonnommer: ..................................................

E-posadres: ................................................................. Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Wil jy graag hier ’n lidmaat word? Vul dié vormpie in of gaan hier natoe en volg die stappe. . .

hier natoeen volg die

vormpiegaan

Die diensbeurtlyste is vandag in die portaal beskikbaar. Daar is nog 119 diensbeurte wat gevul moet word!! Baie dankie aan almal wat reeds aangedui het dat jul kan kom help! Die gemeente se diensbaarheid tydens die fees is noodsaaklik om Die Kuierkombuis suksesvol te bedryf. Ons benodig hulp by die ontbyte, gekookte etes, watergat, koekbediening, skottelgoedwas ens. Indien jul deur die loop van Aardklop wil skiet vir ‘n diensbeurt, skakel die betrokke komiteelid in beheer van die afdeling waar jy graag wil help of vir Hanlie Steyn. Om te sien watter diens-beurtgleuwe nog beskikbaar is gaan na http://ow.ly/6FBn304el15

Die Kuierkombuis word Maandag 3 Oktober vanaf 08:00 opgeslaan. Kom help ons asb! Daar is harde werk soos banners hang maar ook ligte werk soos tafeldoeke oorgooi en messe en vurke oprol. Enige iemand wat wil kan help!

‘n Gedeelte van die fondse wat vanjaar gegenereer word sal gaan vir die versorgers wat help met die versorging van die twee Klopper-seuntjies na die afsterwe van hul mamma Zeruja. Die gesin is deur diep waters en daarom voel ons dat dit ‘n tasbare manier is om die Here se liefde aan hul te betoon. Die oorblywende fondse sal aan verskeie gemeenskapsorganisasies IN, OP en OOR Die Bult geskenk word. Die fi nale verdeling sal eers na afl oop van die projek geskied as ons weet hoeveel fondse beskikbaar is. Indien u enige aanbevelings wil maak kan u gerus met die Kuierkombuiskomitee kontak maak.

Hartklop gaan vanjaar weer volstoom voort met ‘n tent op die Aardklopgronde waar koffi e en water 24uur van die dag uitgedeel gaan word. Op so ‘n tasbare wyse kan ons die Here se liefde aan vreemdelinge te betoon!

Kuierkombuis Voorsitter: Malan le Roux (Sel: 071-609-5167 [email protected] )Ontbyte - Pieter Venter (Sel: 076 013 7769 [email protected])Koek & Koffi e - Annemarie Schoeman (Sel: 083-454-5412 [email protected])Vloerbestuurders - Johan de Klerk (Sel: 082-884-7061 [email protected])Kroeg - Koos Schoeman (Sel: 082-433-8222 [email protected])Etes - Judie Coetzee (Sel: 082 619 4620 [email protected])G5 Studente / Hartklop - Benette Rautenbach (Sel: 079 516 6369)Parkering – Fanie Coetzee (Sel:082-520-5168 [email protected] )Bemarking en diensbeurtlyste– Hanlie Steyn (Sel: 083-654-8652 [email protected])Hartklop. - Willem Steyn (Sel: 082 854 3587 [email protected])

Page 6: 09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensOns het R37 851.70 vir Bybelverspreiding ingesamel. Dit is genoeg vir 479 Bybels! Baie dankie aan almal wat bygedra het. Jy mag nog ... van Pretoria,

6

Help asseblief Mukhanyo-studente

Mukhanyo Theological College, ‘n gere-formeerde opleidingsinstelling noordoos van Pretoria, lei tans ongeveer 800 stu-dente (voltyds en deeltyds) landswyd op as predikante, kerkleiers en Christelike onderwy-sers. Ons het reeds ver gevorder met die uit-breiding- en opknapping van ons fasiliteite.Die groei van die afgelope jare wys dat indien fondse gevind kan word om studente finan-sieël te help, hierdie getal baie kan vermeer-der. Daarom samel Mukhanyo tans fondse in om as beurse tot studente se beskikking te stel en die opknappingswerk te voltooi. Kan u help? Studiegeld wissel tussen R12 000 en R30 000 per jaar vir voltydse Teologie asook vir onderwysstudente, maar enige hulp sal welkom wees.As ‘n geregistreerde private hoër onderwysin-stansie, nie-winsbejag (NPC) en ’n openbare nutsorganisasie (PBO), kan ons op versoek ‘n 18A sertifkaat uitreik vir donasies ontvang en kan u die bedrag van u belasbare inkomste aftrek.Vir meer inligting, lees www.mukhanyo.ac.za. Bankbesonderhede: Mukhanyo Theologi-cal College, Nedbank Montana, taknommer 155345, tjekrekening 1553-033-205.Baie dankie dat ons u kon nader. Dink aan ons in u gebed.Rob van der Kooy

Wat behels profesie? Wat beteken spreek in tale? Wat is jou gawe? Dit is alles vrae wat op die G5 Kamp be-spreek gaan word. Tema: Ontdek jou gawes.Wanneer: 14-16 Oktober.Waar: Thabela Thabeng.

Verskeie faktore, insluitend die verkoop van die Noordbrug-kerkkompleks, finansiële im-plikasies, ouderdom van die huidige koster van die Bult asook versekeringsimplikasies het daartoe bygedra dat die Kerkraad moes herbesin aangaande hierdie aangeleentheid.Na vele besprekings het die Eiendomskom-missie en die Finansiële kommissie in opdrag van die Kerkraad besluit dat die kosterspos tot aan die einde van die huidige boekjaar (einde Februarie 2017) soos volg hanteer sal word:In plaas van die terminering van die kosters-pos van die Noordbrug kompleks, word beide kosters (Piet van Maarleveld en Wilma Herbst) behou, maar word die pligte van die koster as volg verdeel:

Br. Piet van Maarleveld (084 776 6113) neem volle verantwoordelikheid vir die hantering van alle aktiwiteite wat plaas-vind in die kerkgebou (dienste, begrafnis-se, troues ens.).Sr. Wilma Herbst (082 965 7525) neem volle verantwoordelikheid vir:

Alle aktiwiteite wat plaasvind by die saalkompleks;Skoonmaak en onderhoud van beide die saal- en kekkompleks en daarom ook die hantering van ar-beiders wat vir die doel aangestel word.

-

-

Lidmate word versoek om na aanleiding van bogenoemde verduideliking, slegs te skakel met die persoon verantwoordelik vir spesi-fieke aktiwiteit(e) indien u dit sou benodig.

Faan van Wyk (Eiendomskommissie – namens die Kerkraad)

KOSTER(S)POS ‒ BULT GEMEENTE

JoghurthouersDie Sopkombuis vra asseblief leë 1kg jogurt-bakkies om op Maandae die sop in te bedien. Bring gerus na die kerk of kerksaal.

Page 7: 09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensOns het R37 851.70 vir Bybelverspreiding ingesamel. Dit is genoeg vir 479 Bybels! Baie dankie aan almal wat bygedra het. Jy mag nog ... van Pretoria,

7

Wat is jou gunsteling Bybelvers of lied? Stuur dit asb vir Fransa by die kerkkantoor en dalk ver-skyn dit voorop die vol-

gende Lantern saam met ‘n foto.

Onthou om asb vroegtydig jou foto vir die kerkkantoor

te stuur as jy verjaar. Dan kan ons dit op die dataprojeksie-

bord wys. Op hierdie manier leer ons mekaar

maklik ken!

Die Kerkkantoor is gesluit vir die skoolvakansie, en sal weer op

10 Oktober oop wees. Die volgende

Lantern sal daarom eers weer op

16 Oktober verskyn.

Kobus van der Walt (van Ina) se selfoonnom-mer is nou 071 436 4457Willem & Marthie Lessing se e-posadres: [email protected] Olivier se selfoonnr is 072 369 9757Charles Williams bly nou in Huis Eikelaan S5 en sy landlynnommer bestaan nie meer nie.

OnderOnsiehou jou

op datum

Page 8: 09:30 Oggenddiens 18:00 AanddiensOns het R37 851.70 vir Bybelverspreiding ingesamel. Dit is genoeg vir 479 Bybels! Baie dankie aan almal wat bygedra het. Jy mag nog ... van Pretoria,

8

Skriba: Mias Smit: 084-510-9193Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Anja Viljoen: 082-053-9246Kosters: Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Wilma Herbst: 082-965-7525Internasionale diens: George Lotter: 083-284-7599Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: 060-977-1124Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: 082-859-2229Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Klank: Stefan Linde: 072-811-1665Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843Preekopnames: Kerkkantoor: 018-297-4843

Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Omgee-groep Seniors: Eunice Stoltz: 083-595-8981Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Hanlie Steyn: 083-654-8652Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Eiendomskommissie: Faan van Wyk: 082-551-7782Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: 072-183-1083Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: 079-527-2079Finansiële kommissie: Lou van Wyk: 084-520-1086Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.zafaks: 086-750-5339Kontak

onsDs Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Items gratis beskikbaar vir enige eg-paar wat ‘n baba verwag of ‘n jong baba het. Moet vir eie gebruik wees. * Hout bababed (kot) (mag bietjie opknapping nodig hê) * Stootkarretjie (goeie toestand)Skakel Jakkals Reinecke by 018-294-6501 of 082-465-8405

TE HUUR. Buitekamer vir senior mans-student, eie badkamer en kombuisie. Naby NWU. R2900 (water & krag ingesluit). Vanaf Jan 2017. Skakel 018 297 6827 / 072 215 8514.

Ek is op soek na ‘n tuinwerker wat een maal per week vir my kan werk. As u van ie-mand weet, kontak my asb by 081 049 5899. Salome.

Pluk jou wintervere uit en kom pak ‘n nuwe uitdaging aan... Kunsklasse vir almal..selfs heel beginners, Dis die lekkerste manier om die lente te vier. Kontak Celia Kruger: 074 180 3449

DIE HONDESALON ... op– en aflaaiLea 072-713-0745

Advertensies Produksies by Aardklop(Kaartjies by Computicket)

BeurtkragJasper en Fransie trek saam in ‘n woonstel in. Hulle is die perfekte paartjie maar ‘n kragon-derbreking dwing die twee weg van tegnolo-gie af en nader aan mekaar. Die perfekte ver-houding word onder ‘n vergrootglas geplaas.Dit is Ivan Botha en Donnalee Roberts se heel eerste keer saam op die verhoog in ‘n teater-stuk Hulle is wel bekend vir die romatiese films “Pad na jou Hart” en “Vir Altyd” wat rekords gebreek het in die Afrikaanse Film mark.

HOND – Frank OppermanIn die splinternuwe eenmanstuk “HOND” ver-tolk Frank Opperman die rol van ’n man wat besig is om afskeid te neem van sy hond wat te oud en siek is om veel langer te leef. Die stuk is ’n bietjie hartseer en ’n bietjie snaaks, nes die lewe self. Hoekom word ’n mens so lief vir ’n hond? Omtrent almal wat naby aan honde lewe, sê dieselfde ding: ’n Hond aanvaar jou vir wie jy is, onvoorwaardelik. Miskien is die lewe so eenvoudig soos dit, ja: ’n Hond jok nie oor die liefde nie.

Advertensies in die Lantern is gratis. Hou dit asb kort en stuur dit teen

Donderdae om 10:00 na die kerkkantoor.