€¦  · web viewindien vals, doen die korrekte ... wat in die klas onderrig is,te...

6
Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1 EKSPONENTE:Vergelyk & Voorstelling van getalle in ekspoenensiele vorm ( Les 1 ) PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR : 1 uur 1. ONDERWERP : EKSPONENTE : Vergelyk en voorstel van getalle in eksponensiële vorm (Les 1) 2. BEGRIPPE KONSEPTE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Aan die einde van die les moet die Leerders INSTAAT WEES OM: heelgetalle te ken , vergelyk en in eksponensiële vorm voor te stel. WISKUNDE LESPLAN GRAAD 8 Kwartaal 1: Januarie – Maart

Upload: vandat

Post on 29-Aug-2018

217 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: €¦  · Web viewIndien vals, doen die korrekte ... wat in die klas onderrig is,te demonstreer.Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van “Minder is meer” word aanbeveel

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE:Vergelyk & Voorstelling van getalle in ekspoenensiele vorm ( Les 1 )

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER:

DATUM:

TYDSDUUR : 1 uur

1. ONDERWERP : EKSPONENTE : Vergelyk en voorstel van getalle in eksponensiële vorm (Les 1)

2. BEGRIPPE KONSEPTE EN VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD:

Aan die einde van die les moet die Leerders INSTAAT WEES OM: heelgetalle te ken , vergelyk en in eksponensiële vorm voor te stel.

WISKUNDE LESPLANGRAAD 8

Kwartaal 1: Januarie – Maart

Page 2: €¦  · Web viewIndien vals, doen die korrekte ... wat in die klas onderrig is,te demonstreer.Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van “Minder is meer” word aanbeveel

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE: Vergelyk en voorstelling van getalle in eksponensiele vorm (Les 1 )

Bladsy 3 van 4

3. HULPMIDDELS: DBO Werkboek 1, Sasol-Inzalo Boek 1 en Handboek

4. VORIGE KENNIS Vergelyk en voorstelling van heelgetalle (Integers) in eksponensiële vorm

Vermenigvuldiging van heelgetalle (integers) Vergelyking van heelgetalle (integers)

5. NASIEN EN VERBETERING VAN TUISWERK (voorgestelde tyd : 10 minute )Tuiswerk bied onderwysers n geleentheid om leerders se vordering in die bemeestering van wiskunde konsepte te kan nagaan en om probleemareas wat onmiddelike aandag nodig , te identifiseer.Dit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later tot wanbegrippe kan lei.

6. INLEIDING (voorgestelde tyd : 10 minute )

NB: Hersien die betekenis van mag an; ( “ a ” as die basis en “ n “ as die eksponent is) , byvoorbeeld 35=3×3×3×3×3

Aktiwiteit 1 1.1 Skryf in die eksponensiële vorm a) 5×5×5×5=¿

b) 7×7×7×7×7×7=¿

c) 11×11×11×11×11×11×11×11×11×11=¿

1.2 Brei uit asb.Skryf as `n produk .a) 52 ¿b) 69 ¿c) 126¿

Aktiwiteit 2 Vereenvoudig die volgende a) (−2)×3b) (−4)×(−4)

Aktiwiteit 3Vul in die ontbrekende simbool >, =, < voorgestel deur die sterretjiea) −3∗−4b) −2×3∗−6c) 52∗25

Page 3: €¦  · Web viewIndien vals, doen die korrekte ... wat in die klas onderrig is,te demonstreer.Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van “Minder is meer” word aanbeveel

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE: Vergelyk en voorstelling van getalle in eksponensiele vorm (Les 1 )

Bladsy 3 van 4

7. LES AANBIEDING/ ONTWIKKELING (voorgestelde tyd: 20 minute)Onderrigaktiwiteite Ondersoek die verandering van tekens in die aktiwiteit: 1. Leerders moet veral let op die patroon as daar vermenigvuldig word, maak dan `n voorspelling en ontwikkel `n reël. Wat gebeur as die mag verhoog word van `n ewe getal na onewe getal?As die leerders die reël bemeester het, laat hulle beweeg na die tweede aktiwiteit om vloeibaarheid te verskerp asook om wanbegrippe aan te spreek

−3×−3×−3×−3×−3=(−3 )5=−243−5×−5×−5×−5=¿−11×−11×−11=(−11)3=−1331

Om wanbegrippe uit te skakel beklemtoon die volgende (2)3 ¿2×2×2=8 is nie dieselfde as 2×3 nie.13 ¿ 1 ×1 × 1 is ook nie dieselfde as 1 × 3 nie en doen aktiwiteit 3 om die begrip te bemeester.

Aktiwiteit 4 moet vasgelê word om te verseker leerders kan die getalle orden, bv. hulle weet −3<−2, maar nou werk hulle met begrippe in die konteks van eksponente of heelgetalle (integers).

Leeraktiwiteite (Van leerders word verwag om:) Aktiwiteit 11.1 Ondersoek en gee jou waarnemings oor die verandering van tekens a) (−1 )2=−1×−1=¿b) (−2 )3=−2×−2×−2=¿c) (−1 )4−1×−1×−1×−1=¿d) ¿)5 ¿−2×−2×−2×−2×−2=¿

1.2 Voorspel die tekens van onderstaande getallea) ¿)32

b) (−5 )200

c)¿)101

d) (−3 )3× 7

Wat neem u waar? Gee in u eie woorde wat met die tekens gebeur?

Aktiwiteit 2 Vul in die ontbrekende produk,eksponent of die getal wat die stelling waar sal maak. −2×−2×−2×−2×−2=…=−32a) ¿)5 ¿…………=………b) 729=−3× ................=….c) −125=…………=….

Aktiwiteit 3Watter stelling is waar of vals. Indien vals, doen die korrekte bewerking (−3¿¿2=−9

a) (−6¿¿3 ¿−18b) (−4¿¿2=−16d) (−2 ¿¿5 ¿−32

Aktiwiteit 4 Vul in die korrekte simbool in die plek van die sterretjie >, = or <

a) ¿)5 ¿ (2)3

b) 53 × 52 ¿ 15 × 10

Page 4: €¦  · Web viewIndien vals, doen die korrekte ... wat in die klas onderrig is,te demonstreer.Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van “Minder is meer” word aanbeveel

Graad 8 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1EKSPONENTE: Vergelyk en voorstelling van getalle in eksponensiele vorm (Les 1 )

Bladsy 3 van 4

8. KLASWERK (Voorgestelde tyd : 15 minute)

Sê of die volgende waar of vals is, indien vals, gee die korrekte antwoord. a) (−¿5)2 = −¿10b) (−¿7)3 = −¿21

Sê watter waarde positief of negatief is. a) (−5)11

b) (−3)18

1. Vul in die ontbrekende simbool >, = or < a)73 ¿ (−¿2)2 ×62

b) 32×(−¿2)3 ¿ 62

2. Stel die volgende voor in eksponensiële vorm a) 625=............. .b) −243=……….

9. VASLEGGING / TOEPASSING & TUISWERK (Voorgestelde tyd : 5 minute)

a) Beklemtoon dat by die vermenigvuldiging van negatiewe heelgetalle) `n hoeveelheid van ewige getalle altyd positief is `n hoeveelheid van onewe getalle sal altyd ‘n negatiewe antwoord gee

Tuiswerk Die primêre doel van tuiswerk is om elke leerder die geleentheid te gee om die bemeestering van wiskundevaardigheid wat in die klas onderrig is,te demonstreer.Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van “Minder is meer” word aanbeveel ,met ander woorde gee leerders `n paar hoë orde aktiwiteite wat `n verskeidenheid vaardighede verskerp eerder as baie aktiwiteite wat nie leerders se begripsvermoë bevorder nie.Kies geskikte aktiwiteite noukeurig uit die Sasol – Inzalo boeke,DBO werkboeke en of handboeke vir leerders se tuiswerk.Die gekose aktiwiteite moet die verskillende kognitiewe vlakke aanspreek.

DBO Werkboek 1: bl.31; Nr. 4, 5, 6 & 8 Sasol-Inzalo Boek 1: bl.59; Nr. 5, 6 & 7