€¦  · web viewgebruik kennis van plek waardes om die getal van desimale plekke in die antwoord...

5
Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1 DESIMALE BREUKE: Berekening met desimale breuke (Les 2) PROVINSIE: DISTRIK: SKOOL: NAAM VAN OPVOEDER: DATUM: TYDSDUUR: 1 Uur 1. ONDERWERP: DESIMALE BREUKE: BEWERKINGS MET DESIMALE BREUKE (Les 2) 2. BEGRIPPE & VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD: Aan die einde van die les moet leerder in staat wees om : doen veelvuldige bewerkings met desimale breuke, gebruik ‘n sakrekenaar waar van toepassing doen veelvuldige bewerkings met of sonder hakies, met getalle wat insluit die vierkante, derdemagte, vierkantwortels en derdemagwortels van desimale breuke gebruik kennis van plek waardes om die getal van desimale WISKUNDE LESPLAN GRAAD 9 KWARTAAL 1: Januarie – Maart

Upload: voliem

Post on 23-Aug-2018

215 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: €¦  · Web viewgebruik kennis van plek waardes om die getal van desimale plekke in die antwoord te skat voor bewerkings gedoen word ... 174 ÷ 300 (e) 0 ... bv . 10, 100

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1DESIMALE BREUKE: Berekening met desimale breuke (Les 2)

(Konsep)

PROVINSIE:

DISTRIK:

SKOOL:

NAAM VAN OPVOEDER:

DATUM:

TYDSDUUR: 1 Uur

1. ONDERWERP: DESIMALE BREUKE: BEWERKINGS MET DESIMALE BREUKE (Les 2)

2. BEGRIPPE & VAARDIGHEDE WAT BEREIK MOET WORD:

Aan die einde van die les moet leerder in staat wees om : doen veelvuldige bewerkings met desimale breuke, gebruik ‘n sakrekenaar waar van

toepassing doen veelvuldige bewerkings met of sonder hakies, met getalle wat insluit die

vierkante, derdemagte, vierkantwortels en derdemagwortels van desimale breuke gebruik kennis van plek waardes om die getal van desimale plekke in die antwoord te

skat voor bewerkings gedoen word.

WISKUNDE LESPLAN

GRAAD 9

KWARTAAL 1: Januarie – Maart

Page 2: €¦  · Web viewgebruik kennis van plek waardes om die getal van desimale plekke in die antwoord te skat voor bewerkings gedoen word ... 174 ÷ 300 (e) 0 ... bv . 10, 100

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1DESIMALE BREUKE: Berekening met desimale breuke (Les 2)

(Konsep)

3. HULPMIDDELS: DBO werkboek, Sasol-Inzalo boek, Handboek, Sakrekenaar

4. VORIGE KENNIS: bewerkings met desimale breuke, vierkante, derdemagte, vierkantwortels en derdemagwortels

5. NASIEN EN VERBETERING VAN TUISWERK (voorgestelde tyd: 10 minute)Tuiswerk bied onderwysers ‘n geleendheid om leerders se vordering in die bemeestering van Wiskundige konsepte te kan nagaan en om probleem areas wat onmiddelike aandag nodig het, te identifiseer. Dit word dus aanbeveel dat meer fokus geplaas moet word op die hantering van foute wat later na wanbegrippe kan lei.

6. INLEIDING (Voorgestelde tyd: 10 minute)

Laat leerders in pare werk om die onderstaande table te voltooi:

Geskatte antwoord Berekende antwoord(a) 4,5 x 2,4(b) 4,4 ÷ 0,2(c) 2,5 x 2 ÷ 10(d) 0,16 x 0,02(e) 0,12 ÷ 0,03(f) (2,5)2

(g) 3√0,125

7. LES AANBIEDING/ONTWIKKELING (Voorgestelde tyd: 20 minute)

OnderrigaktiwiteiteLeeraktiwiteite

(Van Leerders word verwag om:)

Gee aktiwiteite aan leerders om individueelte werk.

Aktiwiteit 1

Bereken die waarde van die volgende (laat antwoorde tot twee desimale plekke):a) 0,08 x 0,04b) 0,024 ÷ 0,06c) 0,5 x2

0,02x2

d) (1,5)2 x √0,25

e) 3,4z – 1,2z 1,1z + 4z

f) 5 √0,04 3√0,027

die waardes te bereken deur verskeie metodes te gebruik

die antwoorde neer te skryf

Bladsy 2 van 3

Page 3: €¦  · Web viewgebruik kennis van plek waardes om die getal van desimale plekke in die antwoord te skat voor bewerkings gedoen word ... 174 ÷ 300 (e) 0 ... bv . 10, 100

Graad 9 Lesplan: 1+4 Intervensie – Kwartaal 1DESIMALE BREUKE: Berekening met desimale breuke (Les 2)

(Konsep)

Aktiwiteit 2

Gegee: 0,174 ÷ 0,3 = 0,58. Deur die gegewe feit te gebruik, skryf die antwoorde in die voorsiene spasies sonder om enige verder bewerkings te doen.

Antwoord(a) 0,3 x 0,58(b) 1,74 ÷ 3(c) 17,4 ÷ 30(d) 174 ÷ 300(e) 0,0174 ÷ 0,03(f) 0,3 x 5,8

8. KLASWERK (Voorgestelde tyd: 15 minute)

Sasol-Inzalo boek bl. 68 nr. 1c; e en f bl.69 nr. 2c; d

9. VASLEGGING/SAMEVATTING & TUISWERK (Voorgestelde tyd: 5 minute)

a) Beklemtoon dat: optelling en aftrekking van algebraïse uitdrukkings met koeffisiente, volg dit dat selgs

soorgelyke terme opgetel en afgetrek word. vermenigvuldiging volg die distributiewe eienskap van vermenigvuldiging. deling behels die vermenigvuldiging van beide die teller en die noemer met dieselfde getal,

gewoonlik veelvoude van tien, bv. 10, 100, 1000.

b) Die primêre doel van tuiswerk is om elke leerder die geleentheid te gee om die bemeestering van wiskunde vaardighede wat in die klas onderrig is, te demonstreer. Dus moet tuiswerk doelgerig wees en die beginsel van ‘minder is meer’ word aanbeveel, m.a.w. gee leerders ‘n paar hoë orde aktiwiteite wat ’n verskeidenheid vaardighede verskerp eerder as baie aktiwiteite wat nie leerders se begripsvermoë bevorder nie. Kies geskikte aktiwiteite noukeurig uit die Sasol-Inzalo boek, werkboeke en/of handboeke vir leerders se tuiswerk. Die gekose aktiwiteite moet die verskillende kognitiewe vlakke aanspreek.

Aanbevole Huiswerk:

DBO werkboek 1, bl. 44 - 46

Bladsy 3 van 3